www.wikidata.af-za.nina.az
Senegal Wolof Senegaal Frans Senegal luister hulp inligting amptelik die Republiek Senegal Wolof Reewum Senegaal Frans Republique du Senegal is n land suid van die Senegalrivier in Wes Afrika Senegal word begrens deur die Atlantiese Oseaan in die weste Mauritanie in die noorde Mali in die ooste en Guinee en Guinee Bissau in die suide Gambie vorm n enklawe binne Senegal om die Gambierivier vir meer as 300 km in die binneland in Die Kaap Verde eilandgroep le ongeveer 560 km wes van die Senegalese kus af Republiek SenegalRepublique du Senegal Frans Reewum Senegaal Wolof Vlag WapenNasionale leuse Un Peuple Un But Une Foi Frans vir Een volk een doel een geloof Volkslied Le Lion rouge Frans vir Die rooi leeu source source track track track track Hoofstad Dakar 14 40 N 17 25 W 14 667 N 17 417 W 14 667 17 417Grootste stad DakarAmptelike tale Frans Wolof lingua franca Regering President President van dieNasionale Vergadering Eerste Minister Unitere presidensielegrondwetlike republiekMacky SallMoustapha NiasseAmadou BaOnafhanklikheid van Frankryka Onttrekking van dieMali Federasie Huidige grondwet 4 April 196020 Augustus 196022 Januarie 2001Oppervlakte Totaal Water 196 712 1 km2 86ste 75 951 myl22 1Bevolking 2022 skatting 2016 sensus Digtheid 17 923 036 2 68ste 16 627 00068 7 km2 134ste 177 9 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2022 skatting 72 341 miljard 3 99ste 4 093 3 158ste BBP nominaal Totaal Per capita 2022 skatting 28 435 miljard 3 105de 1 609 3 149ste MOI 2021 0 511 4 170ste laagGini 2018 38 1 5 mediumGeldeenheid CFA frank a href ISO 4217 html title ISO 4217 XOF a Tydsone Somertyd GMT UTC 0 nie toegepas nie UTC 0 Internet TLD snSkakelkode 221a met Frans Soedan binne die Mali Federasie Nasa Satellietbeeld van SenegalSenegal beslaan n oppervlakte van 196 712 km en het n bevolking van 17 923 036 in 2022 gehad Die hoofstad en grootste stad is Dakar aan die westelikste punt van die Afrikavasteland Sedert 2014 word in Diamniadio n tweede regeringsetel opgerig 6 Ander belangrike stede sluit in Thies en Touba Senegal vorm die mees westelike land op die vasteland van die Ou Wereld en Afrika Eurasie 7 Die kremetartboom en die leeu vorm die twee nasionale simbole van Senegal albei is in erkenning aan die land se ryk natuurlewe gekies 8 Die gebied van Senegal vorm sedert die 12de eeu deel van die Islamitiese wereld en is sedertdien deur verskeie Afrikaryke oorheers In 1895 het dit n Franse kolonie geword en in 1946 deel van die Franse Unie Op 4 April 1959 het Senegal saam met Mali die Mali Federasie gevorm en op 4 April 1960 van Frankryk onafhanklik geword maar die federasie is reeds op 20 Augustus 1960 weer ontbind Op 1 Februarie 1982 het Senegal saam met Gambie die Senegambiese Konfederasie gestig wat op 30 September 1989 weer ontbind is nadat Gambie geweier het om nader aan n unie te beweeg Senegal spog met n stabiele demokrasie en ekonomiese groei Dit is n lid van die Afrika unie die Ekonomiese Gemeenskap van Wes Afrika state ECOWAS en die Organisasie van Islamitiese Samewerking OIS Inhoud 1 Etimologie 2 Geskiedenis 3 Geografie 3 1 Klimaat 3 2 Administratiewe verdeling 4 Politiek 4 1 Buitelandse betrekkinge 5 Ekonomie 6 Demografie 6 1 Etnisiteit 6 2 Tale 6 3 Godsdiens 6 3 1 Islam 6 3 2 Christendom 7 Kultuur 7 1 Kookkuns 7 2 Musiek 8 Sport 9 Verwysings 10 Bronnelys 11 Eksterne skakelsEtimologie WysigDie landsnaam is afgelei van die Senegalrivier wat die land in die noorde en ooste begrens Die naam Senegal is dalk ontleen van die Wolof woord Sunuu Gaal wat ons boot beteken Volgens n ander teorie het die naam sy oorsprong in n Portuguese transliterasie van die Zenaga ook bekend as Sanhaja se naam of n kombinasie van die opperste godheid in die Serer godsdiens Rog Sene en o gal wat waterliggam in die Serer taal beteken 9 Geskiedenis Wysig Prehistoriese megaliete in Senegal Kaart van Wes Afrika in 1625 Kaart van Senegambie in 1707 Slawehandelaars op Goree 18de eeu Senegal se Goree eilandhawe net suid van Dakar vroeer die sentrum van slawehandel in Wes AfrikaArgeologiese ontdekkings in die hele gebied dui aan dat Senegal in prehistoriese tye bewoon was Islam die dominante geloof in Senegal kom vir die eerste keer na die gebied in die 11de eeu toe die Almoravide dinastie van Noord Afrika veldtogte in die hedendaagse Senegal geloods het Vandag is 95 van die land se bevolking Moslems In die 13de en 14de eeue kom die gebied onder die invloed van die Mandingo ryke oos daarvan die Jolof ryk van Senegal word ook in die tydperk gestig Van die ander mededingende ryke sluit in Mali en Songhai Verskeie Europese moondhede soos Portugal en Nederland kom na die gebied vanaf die 15de eeu totdat Frankryk in besit kom van wat n belangrike vertrekpunt binne die Atlantiese slawehandel sou word Geriewe op die eiland Goree net suid van Dakar getuig tot vandag toe daarvan Tydens die Sewejarige Oorlog 1756 1763 is die gebied van Senegal deur die Koninkryk van Groot Brittanje beset en met die daaropvolgende Verdrag van Parys in 1763 deur Frankryk afgestaan Nadat Frankryk die jonge Verenigde State van Amerika tydens die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1775 1783 teen die Verenigde Koninkryk ondersteun het het Senegal met die Vrede van Parys in 1783 n Franse kolonie geword terwyl Gambie by die Britse Ryk ingelyf is Tussen 1902 en 1904 het die kortstondige Senegambie en Niger onder Franse koloniale gesag bestaan In Januarie 1959 smelt Senegal en Frans Soedan saam om die Mali Federasie te vorm wat ten volle onafhanklik word op 20 Junie 1960 as n uitvloeisel van die Onafhanklikheid en oordrag van mag ooreenkoms wat op 4 April 1960 met Frankryk geteken is As gevolg van politieke struikelblokke ontbind die Federasie op 20 Augustus 1960 Senegal en Frans Soedan herdoop tot die Republiek Mali verklaar onafhanklikheid Leopold Sedar Senghor word in Augustus 1960 verkies as Senegal se eerste president Hy het die teks van die Senegalese volkslied Le Lion rouge Die rooi leeu persoonlik geskryf Na die ontbinding van die Mali Federasie regeer president Leopold Sedar Senghor en eerste minister Mamadou Dia saam in n parlementere stelsel In Desember 1962 lei hulle politieke wedywering tot n staatsgreeppoging deur eerste minister Dia Hoewel dit sonder bloedvergieting onderdruk is word Dia gearresteer en tronk toe gestuur Senegal neem n nuwe grondwet aan wat die president se mag konsolideer In 1980 besluit president Senghor om uit die politiek te tree en handig die leisels in 1981 aan sy keuropvolger Abdou Diouf oor Senegal verenig met Gambie in n nominale konfederasie Senegambie op 1 Februarie 1982 Die unie word egter in 1989 ontbind Ten spyte van vredesamesprekinge bots n suidelike separatistegroep in die Casamance omgewing sedert 1982 sporadies met regeringsmagte Senegal het n lang geskiedenis van deelname in internasionale vredebewaring Abdou Diouf was president tussen 1981 en 2000 Hy moedig breer politieke deelname aan verminder regeringsbetrokkenheid by die ekonomie en verbreed Senegal se diplomatieke betrekkinge veral met ander ontwikkelende lande Binnelandse politiek loop per geleentheid oor tot straatgeweld grensspanning en n gewelddadige separatiste beweging in die suidelike streek Casamance Nogtans versterk Senegal sy verbintenis tot demokrasie en menseregte Diouf dien vier termyne as president In die presidensiele verkiesing van 2000 word hy verslaan in n vrye en regverdige verkiesing deur opposisieleier Abdoulaye Wade Senegal ondervind sy tweede vreedsame oorgang in mag en die eerste van een politieke party tot n ander Op 22 Januarie 2001 is die vierde en huidige grondwet van Senegal na n referendum goedgekeur Op 30 Desember 2004 kondig president Abdoulaye Wade aan dat hy n vredesverdrag met die separatistegroep in die Casamancegebied sou teken President Macky Sall het in Desember 2012 vredesgesprekke met rebelle in Rome gevoer 10 In Maart 2012 is Macky Sall tot nuwe president van Senegal verkies en het Abdoulaye Wade opgevolg Hierdie vreedsame en demokratiese oorgang is deur baie buitelandse waarnemers soos die Europese Unie verwelkom en as n voorbeeld vir Afrika geloof 11 Geografie Wysig Kaart van SenegalSenegal is gelee aan die weste van die Afrika vasteland Die Saharawoestyn is net noord een oos van van Senegal gelee en word deur die gelyknamige rivier van die land geskei Senegal maak dus deel uit van Afrika suid van die Sahara Die noorde word deur die minder droe en meer vrugbare Sahel gekenmerk en die suide deur die Soedangebied Laasgenoemde ontvang meer reenval as die Sahel en is geskik vir landbou Die Senegalese landskap bestaan hoofsaaklik uit golwende sanderige vlaktes van die westelike Sahel wat tot voetheuwels in die suidooste styg Hier word ook Senegal se hoogste punt aangetref n andersins naamlose 581 m hoe punt naby Nepen Diakha Die noordelike grens word gevorm deur die Senegalrivier ander riviere sluit in die Gambia en die Casamancerivier Die hoofstad Dakar le op die Cap Vert skiereiland die mees westelike punt van die Afrikavasteland Klimaat Wysig Klimaatsones in Senegal volgens die Koppen klimaatklassifikasie Die Gambierivier kronkel deur die Niokolokoba Nasionale Park SenegalSenegal beskik oor n tropiese klimaat met aangename warmte dwarsdeur die jaar met goed gedefinieerde droe en vogtige seisoene wat die gevolg is van noordoostelike winterwinde en suidwestelike somerwinde Die droe seisoen Desember tot April word oorheers deur warm en droe harmattan winde Dakar se jaarlikse reenval van omtrent 600 mm kom tussen Junie en Oktober voor wanneer die gemiddelde temperature wissel tussen maksimaal 30 C 86 F en minimaal 24 2 C 75 6 F die kwik bereik tussen Desember en Februarie n maksimum van 25 7 C 78 3 F en n minimum van 18 C 64 4 F 12 Binnelandse temperature is hoer langs die kus byvoorbeeld is die gemiddelde daaglikse temperatuur in Kaolack en Tambacounda 30 C 86 F en 32 7 C 90 9 F onderskeidelik vergelyk met Dakar se 23 2 C 73 8 F 13 en die reenval styg aansienlik verder suid met jaarliks hoogstens 1500 mm 59 1 in in sommige gebiede In die verre binneland van Tambacounda veral langs die grens met Mali waar die woestyn begin kan die kwik tot 54 C 129 2 F styg Die noordelikste gedeelte van die land beskik amper oor n warm woestynklimaat die sentrale gedeelte het n warm halfdroe klimaat en die suidelikste gedeelte n tropiese nat en droe klimaat Senegal is hoofsaaklik n sonnige en droe land Administratiewe verdeling Wysig Die 14 Senegalese streke of regions Die Conseil Regional gebou in Ziguinchor Streke in teenstelling met departmente of arrondissements maar soos gemeentes definier administratiewe en politieke mag in Senegal Senegal is onderverdeel in 14 streke of regions 14 elkeen word deur n Conseil Regional plaaslike raad geadministreer wat deur die bevolking op Arrondissement vlak verkies word Die land is verder verdeel in 45 Departements 113 Arrondissements geen van hulle het n administratiewe funksie nie en Collectivites Locales wat administratiewe beamptes kies 15 16 Tot dusver is al die streeksname van hul plaaslike hoofstede ontleen Streek Hoofstad Oppervlakte km Bevolking 2013 sensus 17 Dakar Dakar 547 3 137 196Ziguinchor Ziguinchor 7 352 549 151Diourbel Diourbel 4 824 1 497 455Saint Louis Saint Louis 19 241 908 942Tambacounda Tambacounda 42 364 681 310Kaolack Kaolack 5 357 960 875Thies Thies 6 670 1 788 864Louga Louga 24 889 874 193Fatick Fatick 6 849 835 352Kolda Kolda 13 771 714 392Matam Matam 29 445 562 539Kaffrine Kaffrine 11 262 566 992Kedougou Kedougou 16 800 152 357Sedhiou Sedhiou 7 341 452 944Plaaslike administrateurs word almal aangestel en is verantwoordelik aan die president Politiek Wysig Hutte op die platteland Die huidige president Macky Sall sedert 2012Senegal is n republiek met n kragtige presidensie die president is vroeer elke sewe jaar verkies in 2001 aangepas tot elke vyf jaar deur universele volwasse stemreg Die huidige president en staatshoof is Macky Sall Senegal het ook 80 politieke partye wat bydra tot die ontwikkeling van die land deur suksesvolle oorgang na demokrasie Die eenkamer parlement bestaan uit die nasionale vergadering met 150 lede wat afsonderlik van die president verkies word Tussen 1999 en 2001 en weer vanaf 2007 tot 2012 het Senegal ook oor n senaat beskik maar op 19 September 2012 het die wetgewers besluit om die Senegalese senaat af te skaf ten doeleinde om 15 miljoen te bespaar 18 n Enkelhuiswetgewer en n regverdige en onafhanklike regbank bestaan ook in Senegal Die land se hoogste howe wat met sake aangeleenthede handel is die grondwetlike raad en die geregshof waarvan die lede deur die president benoem word Senegal het n reputasie vir deursigtigheid in regeringsoptrede Die vlak van ekonomiese korrupsie wat die ontwikkeling van die ekonomiee in ander dele van die wereld benadeel het is laag Vandag het Senegal n demokratiese politieke kultuur gebou op een van die mees suksesvolle demokratiese oorgange in Afrika Senegal erken en respekteer alle kulture gelowe en tradisies Volgens Transparency International se ranglys van korrupsie kon Senegal sy posisie as een van min Afrikalande sedert 2012 verbeter en word nou op dieselfde vlak as Hongarye en Belarus geplaas 19 In 2008 is Senegal op die 12de plek binne die Ibrahim Indeks van Afrika regering geplaas Toe die Noord Afrikaanse lande in 2009 by die Indeks ingesluit is het Senegal se posisie in 2008 effens versleg tot die 15de plek met Tunisie Egipte en Marokko wat hoer geranglys is In 2012 het Senegal se plek in die Ibrahim Indeks van Afrika regering om een punt op die 16de van 52 Afrikalande plek versleg Volgens die 2018 indeks vir 2017 het Senegal op die 10de plek geeindig 20 Sien ook Lys van Presidente van SenegalBuitelandse betrekkinge Wysig Senegal se Ministerie van Buitelandse Sake in DakarSenegal geniet n hoe reputasie in baie internasionale organisasies en was tweemaal n niepermanente lid van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad in 1988 1989 en 2015 2016 Dit is verkies tot die Verenigde Nasies se Menseregtekommissie in 1997 Senegal beskik oor goeie verhoudinge met Westerse lande veral Frankryk en die Verenigde State en die land is ook n kragtige voorstander daarvan dat ontwikkelde lande die Derde Wereld meer sal ondersteun Senegal is deel van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes Afrika state ECOWAS Daarbenewens is Senegal ook n lid van die Afrika unie AU en die Gemeenskap van Sahel Sahara state en vervolgens geintegreer in die hoofliggame van die internasionale gemeenskap Ekonomie Wysig Straatverkopers in SenegalSenegal se ekonomie steun veral op mynbou konstruksie toerisme vissery en landbou wat die vernaamste bronne van inkomste vorm In 2017 het die ekonomie met omtrent 7 tenoor 2016 gegroei Van die belangrikste handelsvennote vir uitvoer 2017 syfers sluit in Mali 14 8 Switserland 11 4 Indie 6 Ivoorkus 5 3 Verenigde Arabiese Emirate 5 1 Gambie 4 2 en Spanje 4 1 Vennote vir invoer is Frankryk 16 3 Volksrepubliek China 10 4 Nigerie 8 Indie 7 2 Nederland 4 8 en Spanje 4 2 21 Senegal het in 2017 goedere ter waarde van 2 362 miljard uitgevoer in vergelyking met 2016 se 2 498 miljard Die vernaamste uitvoere sluit in vis grondboontjies ruolieprodukte fosfate en katoen In dieselfde jaar het Senegal goedere ter waarde van 5 217 miljard ingevoer tenoor 2016 se 4 966 miljard Die belangrikste invoere is kos en drank kapitaalgoedere en brandstowwe 21 In Januarie 1994 onderneem Senegal n moedige en ambisieuse ekonomiese hervormingsprogram met die ondersteuning van die internasionale donateur gemeenskap Die hervormings neem n aanvang met n 50 persent devaluasie van Senegal se geldeenheid die CFA frank wat teen n vaste koers met die voormalige Franse franc en tans die euro gekoppel is Regeringsprysbeheer en subsidies word stelselmatig afgetakel Nadat die land se ekonomie in 1993 met 2 1 persent gekrimp het voer Senegal n belangrike ommekeer uit danksy die hervormingsprogram met reele groei in BBP van gemiddeld vyf persent per jaar in die periode 1995 2001 Jaarlikse inflasie is verminder na onder een persent maar styg weer na n geskatte 3 3 persent in 2001 Beleggings styg stewig van 13 8 persent van BBP in 1993 tot 16 5 persent in 1997 As n lid van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes Afrika state ECOWAS werk Senegal vir groter streeksintegrasie met gelykvormige eksterne tariewe Senegal het ook reeds teen 1996 volle Internetverbinding bewerkstellig en daardeur n miniopbloei in inligtingstegnologie gebaseerde dienste bewerkstellig Privaat aktiwiteit bedra nou 82 van BBP Aan die negatiewe kant staar Senegal die ernstige stedelike probleme in die gesig van kroniese werkloosheid strydlustige vakunies jeugmisdaad en dwelmverslawing 22 Demografie Wysig Senegal se bevolkingsgroei 1961 2003 Kerk in PopenguineSenegal het n bevolking van sowat 18 miljoen waarvan ongeveer 70 in landelike gebiede bly Digtheid in die gebiede wissel tussen omtrent 77 km in die wes sentrale gebied tot 2 km in die droe oostelike deel Etnisiteit Wysig Die Wolof is die grootste enkele groep in Senegal met 37 1 ander etniese groepe sluit in Fula 26 2 Serer 17 Mandinka 5 6 Jola 4 5 Soninke 1 4 naas talle kleiner gemeenskappe 21 Omtrent 50 000 Europeers meestal Franse en Libanese woon in Senegal hoofsaaklik in die stede Onder die in die stede tel ook enige Han Chinese en Vietnamese minderhede Tale Wysig Senegal het n wye verskeidenheid etniese groepe en gevolglik word veelvuldige tale gepraat Frans is die amptelike taal maar slegs die geletterde minderheid gebruik dit gereeld Van die ander tale sluit in Wolof Fula Jola Mandinka Serer en Soninke 21 In die suidooste word ook Bambara gebesig n Groeiende Senegalese nasionalistiese taalbeweging pleit vir die erkenning van Wolof in die nasionale grondwet 23 Hoewel Frans die amptelike taal van Senegal vorm word dit min in die alledaagse lewe gebruik Die meeste etniese groepe gebruik hul eie moedertale ter kommunikasie In die hoofstad Dakar vorm Wolof die lingua franca Fula word deur die Fula en Toucouleur gebesig Serer word deur beide Serers en nie Serer gebesig Jola tale word veral in die Casamance streek gebesig waar ook Portugees voorkom veral deur immigrante uit die aangrensende Guinee Bissau Arabies word min gebesig en word veral deur Moslems as n liturgiese taal gebruik Godsdiens Wysig Senegal is volgens sy grondwet van 2001 n sekulere staat 24 Vervolgens word alle kulture gelowe en tradisies erken en gerespekteer Islam is die oorheersende geloof gevolg deur ongeveer 94 persent van die land se bevolking die Christelike gemeenskap teen vier persent van die bevolking sluit Rooms Katolieke en diverse Protestante kerke in Klein godsdienstige groepe sluit in Judaisme Boeddhisme en Baha i Sommige Serer is ook aanhangers van die Serer godsdiens 25 Boukout is een van die Jola se godsdienstige seremonies Islam Wysig Grande Mosquee de Ouakam Senegal Op die strand by Mbour Mark in DakarIslamitiese gemeenskappe is in die algemeen georganiseer rondom een van verskeie Soefiordes of broederskappe onder leiding van n khalif xaliifa in Wolof van Arabies khalifah wat gewoonlik n direkte nasaat is van die groep se stigter Die grootste en mees prominente Soefiordes in Senegal is die Tijaniyya waarvan die grootste deelgroepe gesetel is in die stede Tivaouane en Kaolack en die Mur diyya Murid gesetel in die stad Touba Die Halpulaar n wydverspreide etniese groep wat al langs die Sahel van Tsjad tot Senegal aangetref word verteenwoordigend 20 persent van die Senegalese bevolking was die eerste om hulle tot Islam te bekeer Die Halpulaar saamgestel uit verskeie Fula etniese groepe genaamd Peul en Toucouleur in Senegal Baie van die Toucouleurs of gevestigde Halpulaar van die Senegalriviervallei in die noorde het sowat n millennium gelede na Islam oorgeskakel en dra later by tot die verspreiding van Islam regoor Senegal Meeste gemeenskappe suid van die Senegalrivervallei het egter nie geheel en al verislam tot die negentiende en vroee twintigste eeue nie Tydens die middel negentiende eeu word Islam n belangrike vaandel waaronder weerstand teen die tradisionele aristokrasiee en Franse kolonialisme gevoer word en Tij n leiers Al Hajj Umar Tall en Mabba Jaxu Ba vestig kortstondige maar invloedryke Islamitiese state Beide sterf egter in oorlog en hulle ryke word deur die Franse geannekseer Die uitbreiding van formele Koranskole genaamd daara in Wolof tydens die koloniale tydperk vermeerder grootliks as gevolg van die werk wat deur die Tijaniyya gedoen is In Murid gemeenskappe wat meer klem le op die werksetiek as op letterlike Koranstudies word die term daara gereeld toegepas op werkgroepe toegewy aan werk vir n godsdienstige leier Ander Islamitiese groepe sluit die veel ouer Qadiriyya orde en die Senegalese Laayeenorde in wat prominent is onder die kus Lebu Vandag studeer meeste Senegalese kinders verskeie jare lank by daaras en memoriseer soveel van die Koran as wat hulle kan Sommige sit hulle godsdienstige studie voort by informele Arabiese skole majlis of by die groeiende aantal privaat Arabiese skole en publiek befondsde Franko Arabiese skole Christendom Wysig Klein Rooms Katolieke gemeenskappe word hoofsaaklik aangetref in kus Serer Diola en Balant bevolkings en in oosterse Senegal onder die Bassari en Coniagui In Dakar word Katolieke en Protestantse gebruike ook gehoorsaam deur n gedeelte van die Libanese Kaap Verdiese Europese en Amerikaanse immigrante bevolkings en onder sekere van die inwoners van elders in Afrika Alhoewel Islam Senegal se meerderheid godsdiens is was Senegal se eerste president Leopold Sedar Senghor n Katolieke Serer Kultuur Wysig Senegalese griot musici 1890Senegal is veral bekend vir die Wes Afrikaanse tradisie van vertelkuns deur griot Frans ɡʁi o wat die Wes Afrikaanse geskiedenis oor eeue heen met woorde en musiek lewendig gehou het Die griot werk word van geslag tot geslag oorgedra en vereis jare se opleiding en vakleerlingskap in genealogie geskiedenis en musiek Griots hou generasies van die Wes Afrikaanse samelewing se ou verhale lewendig 26 Gasvryheid word as n baie belangrike deel van die Senegalese kultuur geag en algemeen beskou as deel van die nasionale identiteit Teranga is die Wolof woord vir gasvryheid 26 Ousmane Sembene die Senegalese skrywer en rolprentregisseur word beskou as die vader van die Afrikafilm Ander vername skrywers sluit in Nafissatou Dia Diouf Khady Hane en Khady Sylla Die Afrika Renaissance monument is tussen 2006 en 2010 in Dakar opgerig en is tans die grootste standbeeld in Afrika Die filmfees Recidak word jaarliks in Dakar gehou 27 Kookkuns Wysig Senegal se nasionale gereg Poulet yassaWeens Senegal se kus langs die Atlantiese Oseaan is vis baie belangrik Hoender skaap ertjies eiers en bees word ook in die Senegalese kookkuns gebruik maar nie vark nie as gevolg van die land se groot Moslembevolking Grondboontjies Senegal se vernaamste oes asook koeskoes witrys patatss lensies swartoogertjies en verskeie groentes word ook in baie resepte gebruik Vleis en groente word tipies in kruie en speserye gestoof of gemarineer en dan met rys of koeskoes bedien of met brood genuttig Gewilde vars sappe word van hibiskus gemmer buy uitspraak buoy die vrug van die Afrika kremetartboom ook bekend as kalbasboom veselperske of ander vrugte of wilde bome waarvan die bekendste suursak wat in Frans corossol genoem word Nageregte is baie ryk en soet en kombineer inheemse bestanddele met die uitspattigheid en stylkenmerke van die Franse invloed op die Senegalese eetgewoontes Hulle word dikwels met vars vrugte bedien en dikwels deur koffie of tee gevolg Musiek Wysig Twee Senegalese Sabar drommeSenegal is dwarsdeur Afrika vir sy musikale erfenis bekend as gevolg van die gewildheid van mbalax met sy oorsprong in die Serer se perkussietradisies veral die Njuup dit het gewildheid verwerf deur Youssou N Dour Omar Pene en ander kunstenaars Sabar dromme is veral gewild Die sabar word dikwels by spesiale geleenthede soos huwelike gebruik n Ander instrument die tama word deur ander etniese groepe gebruik Van die ander wereldwyd bekende Senegalese musici sluit in Ismael Lo Cheikh Lo Orchestra Baobab Baaba Maal Akon Thione Seck Viviane Titi en Pape Diouf Sport Wysig Senegalese stoei Afrika stoei wereldtoer in Parys Bercy Mame Balla teen Pape Mor Lo in Junie 2013 Senegalese sokkerondersteuners tydens die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2018 in RuslandDie meeste sportsoorte is deur die Franse na Senegal gebring terwyl die land ook oor n inheemse gewilde sport beskik Sokker en stoei is die twee gewildste sportsoorte van Senegal gevolg deur basketbal In 2022 sou Dakar die Olimpiese Jeugspele huisves die eerste Olimpiese Spele in Afrika 28 29 Dit is egter weens die wereldwye Covid 19 pandemie na 2026 uitgestel 30 Tussen 1979 en 2007 het die Dakar tydren in Dakar geeindig nadat dit in Parys begin het Maar weens sekuriteitsbekommernisse in Mauritanie is die wedren in 2008 gekanselleer en in 2009 na Suid Amerika verskuif 31 Stoei is Senegal se mees gewilde sport 32 en het n nasionale obsessie geword 33 Dit dien jong mans dikwels om armoede te ontsnap en is die enigste sport wat onafhanklik van die Westerse kultuur ontwikkel het Sokker is een van die suksesvolste sportsoorte in Senegal 2002 was voorheen die suksesvolste jaar nadat die Senegalese nasionale sokkerspan as naaswenner by die Afrikanasiesbeker in Mali en by die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2002 in Japan en Suid Korea die verdedigende kampioen Frankryk geklop en eindelik die kwarteindrondte gehaal het Die Senegalese nasionale sokkerspan staan bekend as die leeus van Teranga Les Lions de la Teranga en word tans deur die voormalige Senegalese sokkerspeler Aliou Cisse afgerig Bekende Senegalese sokkerspelers sluit in El Hadji Diouf Khalilou Fadiga Henri Camara Papa Bouba Diop Salif Diao Ferdinand Coly en Sadio Mane wat almal by klubs in Europa speel Senegal het ook vir die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2018 in Rusland gekwalifiseer en saam met Japan Colombia en Pole wedstryde in Groep H beslis Tydens die 2019 Afrikanasiesbeker in Egipte het Senegal vir n tweede keer die eindstryd bereik maar hulle is deur Algerie met 0 1 geklop In 2022 het Senegal vir die eerste keer die Afrikanasiesbeker gewen nadat hulle Egipte in die eindstryd verslaan het 34 Later dieselfde jaar het hulle tydens die 22ste Sokker Wereldbekertoernooi in Katar in Groep A teen Nederland die gasheer en Ecuador te staan gekom en die agtste eindrondte gehaal In basketbal is Senegal een van Afrika se suksesvolste lande en die mans se nasionale span kon in 2014 die uitspeelwedstryde bereik die eerste Afrikaspan wat daarin kon slag In 2016 het die NBA die bekendstelling van n Elite akademie in Afrika meer presies in Senegal aangekondig 35 Verwysings Wysig fr ANSD Geargiveer 17 Januarie 2012 op Wayback Machine besoek op 6 Augustus 2014 en Senegal Central Intelligence Agency Besoek op 28 September 2022 3 0 3 1 3 2 3 3 en Senegal Internasionale Monetere Fonds April 2022 Besoek op 28 September 2022 en Human Development Report 2021 2022 PDF United Nations Development Programme 2021 Besoek op 28 September 2022 en Gini index Senegal Wereldbank Besoek op 28 September 2022 en Unravelling the mystery of Akon s Wakanda BBC 23 Junie 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019 Besoek op 30 Januarie 2019 en Janet H Gritzner Charles F Gritzner 2009 Senegal bl 8 en Senegal Encyclopaedia Britannica Besoek op 28 September 2022 en Beetle Holloway 31 Mei 2018 The Real Story Behind Senegal s Name Culture Trip Besoek op 28 September 2022 en Uppsala Conflict Data Program Senegal Casamance In depth Developments since 2005 Conflict Encyclopedia en Macky Sall Senegal election win example for Africa Africa World myjoyonline com 26 Augustus 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2013 Besoek op 25 November 2012 en Dakar Senegal Climate Information ClimateTemp info Making Sense of Average Monthly Weather amp Temperature Data with Detailed Climate Graphs That Portray Average Rainfall amp Sunshine Hours ClimaTemps com 22 Julie 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2019 Besoek op 29 Maart 2012 en Weather rainfall and temperature data World Climate Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020 en Statoids page on Senegal let wel dat op 10 September 2008 drie nuwe streke gestig is en List of current local elected officials Geargiveer 19 Augustus 2007 op Wayback Machine van Union des Associations d Elus Locaux UAEL du Senegal fr Code des collectivites locales Geargiveer 11 Mei 2011 op Wayback Machine Loi n 96 06 du 22 mars 1996 en Senegal Geargiveer 19 April 2015 op Wayback Machine op GeoHive en SENEGAL VOTES TO DO AWAY WITH SENATE TO SAVE MONEY Associated Press Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Februarie 2013 Besoek op 20 September 2012 en 2017 Korrupsie persepsie index Transparency International Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020 Besoek op 30 Januarie 2019 en 2017 Ibrahim Indeks van Afrika regering PDF Ibrahim Index of African Governanc Besoek op 30 Januarie 2019 21 0 21 1 21 2 21 3 en Senegal CIA World Factbook Central Intelligence Agency Besoek op 28 September 2022 en Economy of Senegal www chinadaily com cn Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2018 Besoek op 30 Januarie 2019 fr Pierre Cherruau 19 Augustus 2012 Le Senegal est il encore un pays francophone Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2019 Besoek op 30 Januarie 2019 en Constitution of Senegal Article 1 PDF Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 4 Augustus 2015 en Conklin Alice L A Mission to Civilize The Republican Idea of Empire in France and West Africa 1895 1930 Stanford University Press 1997 ISBN 0 8047 2999 9 bl 27 26 0 26 1 en Eric S Ross Culture and Customs of Senegal Greenwood Press Westport CT 2008 ISBN 0 313 34036 6 fr Baba Diop Apres dix annees d interruption Les RECIDAK nouvelles arrivent en 2014 Africatime Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2016 Besoek op 30 November 2016 en Senegal to be 1st African Olympic host at 2022 Youth Games Washington Post Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2018 Besoek op 30 Januarie 2019 en Senegal first African nation to host an Olympic event www aljazeera com 7 September 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2019 Besoek op 30 Januarie 2019 en Senegal and the IOC agree to postpone the Youth Olympic Games Dakar 2022 to 2026 Olympic News Internasionale Olimpiese Komitee 15 Julie 2022 Besoek op 16 Julie 2020 en Hamilos Paul 5 Januarie 2008 Dakar rally cancelled at last minute over terrorist threat The Guardian Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2019 Besoek op 30 Januarie 2019 en Sports in Africa Communication and Media Ohio University Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019 Besoek op 3 April 2015 en Skelton Rose Werman Marco 9 Junie 2011 Wrestling As a Solution to Poverty in Senegal PRI Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019 Besoek op 3 April 2015 en Afcon 2021 Sadio Mane describes Senegal victory as the best day and best trophy of his life BBC 6 Februarie 2022 Besoek op 28 September 2022 en NBA to open academy in Africa in 2017 NBA com www nba com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 30 Januarie 2019 Bronnelys WysigAlgemeen en Senegal Encyclopaedia Britannica Besoek op 28 September 2022 en Senegal Central Intelligence Agency Besoek op 28 September 2022 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Senegal Regering fr Gouvernement du Senegal Geargiveer 16 Mei 2008 op Wayback Machine Amptelike regeringswebwerf en Embassy of the Republic of Senegal in London regeringsinligting en skakelsNuus en allAfrica com Senegal nuushooftrekkeOorsigte en BBC News Country Profile Senegal en CIA World Factbook Senegal Geargiveer 23 Desember 2005 op Wayback MachineGidse en LookSmart Senegal Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine gidskategorie en Open Directory Project Senegal Geargiveer 5 Februarie 2006 op Wayback Machine gidskategorie en Stanford University Africa South of the Sahara Senegal gidskategorie en The Index on Africa Senegal Geargiveer 25 Desember 2005 op Wayback Machine gidskategorie en University of Pennsylvania African Studies Center Senegal gidskategorie en Yahoo Senegal Geargiveer 30 Desember 2005 op Wayback Machine gidskategorieMusiek en Cora Connection Geargiveer 10 Oktober 1999 op Wayback Machine Wes Afrikaanse musiekhulpbronneToerisme en Toerisme inligting oor Senegal op WikivoyageAnder fr Teranga Senegal Franse Portaal Reisgids Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Senegal amp oldid 2546921