www.wikidata.af-za.nina.az
Tydsones is streke van die Aarde wat n eenvormige standaardtyd het Voorheen is die plaaslike sontyd oorspronklik die aangeduide en toe die gemiddelde gebruik wat beteken het dat tyd effens verskil het van dorp tot dorp Tydsones volg gewoonlik meridiane denkbeeldige lyne wat van pool tot pool strek maar plek plek word dit geskuif sodat n hele land in een tydsone kan pas Soos die bygaande kaart aandui word die grense van die tydsones dikwels verstel ter wille van staats lands of administratiewe grense Daar is veronderstel om 24 tydsones en 15 lengtegrade te wees wat elke uur van mekaar af is In werklikheid is daar 40 tydsones want baie lande gebruik ook halfuursones Tydsones van die wereldNamate telekommunikasie verbeter en vervoerstelsels uitgebrei het het dit al hoe meer ontoereikend geraak Tydsones het die probleem gedeeltelik opgelos deurdat mense hulle horlosies gestel het volgens n streek met dieselfde gemiddelde sontyd Tydsones verander in die algemeen volgens lengtelyne wat veelvoude van 15 is en verskil een uur van die tydsones weerskante daarvan Alle tydsones is relatief tot Gekoordineerde Universele Tyd UTC Die verwysingspunt vir tydsones is die hoofmeridiaan lengteligging 0 wat deur die Royal Greenwich Observatory in Greenwich in Londen Engeland getrek word 1 Om hierdie rede is die term Greenwich Mean Time GMT steeds in gebruik byvoorbeeld deur die BBC om die basistyd aan te dui waarvolgens alle ander tydsones bepaal word UTC is die amptelike internasionale afkorting vir vandag se atomies gemete tyd UTC is toevallig slegs plaaslike tyd in Greenwich tussen 01 00 UTG van die laaste Sondag in Oktober en 01 00 UTG van die laaste Sondag in Maart Die res van die jaar is plaaslike tyd UTG 1 bekend in die Verenigde Koninkryk as British Summer Time BST Inhoud 1 Grens tussen vandag en more 2 Tyd deur die eeue 3 Verwysings 4 Bibliografie 5 Eksterne skakels Grens tussen vandag en more Wysig Die Internasionale Datumgrens wat vandag en more skei volg min of meer die 180 lengtegraad In die lande oos van die grens is dit een dag lateras in lande wes daarvan Die grens strek grotendeels deur die see maar waar dit deur of naby n land loop word dit gebuig sodat een plek nie twee verskillende datums beleef nie Tyd deur die eeue Wysig 1500v CSonwysers word in Egipte gebruik om die tydsverloop in die oggend en middag aan te dui en om die langste en die kortste dae van die jaar te meet 1400 v CWaterhorlosies word in Egipte gebruik Arabiese uitvinders en ingenieurs verbeter en verfyn waterhorlosies tot in die middeleeue 1000Sjinese ingenieurs vind die eerste meganiese horlosies uit wat met gewiggies en ratte aangedryf word 1100Monnike in Europa gebruik n uurglas om gebedstye aan te dui 1336Die eerste horlosie wat uurliks slaan word in Milaan Italie gebou 1350Die eerste wekker word in Wurzburg Duitsland gebou 1730Die Brit John Harrison bou n akkurate skeepshorlosie 1949Die eerste atoomhorlosie word gebou Hierdie presiese tydmeter meet die vibrasies van n atoom Dimensie van tyd Verwysings Wysig GMT Greenwich Mean Time World Time Time in every Time ZoneBibliografie WysigBowditch Nathaniel American Practical Navigator Washington Government Printing Office 1925 1939 1975 Hill John C Thomas F Utegaard Gerard Riordan Dutton s Navigation and Piloting Annapolis United States Naval Institute 1958 Howse Derek Greenwich Time and the Discovery of the Longitude Oxford Oxford University Press 1980 ISBN 0 19 215948 8 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Tydsones Time Genie Vind die huidige tyd en datum vir meer as 6600 stede in 245 lande Sluit ook gereedskap in om tye om te skakel en te vergelyk Time Zone Converter Omskep verlede hede en toekoms plaaslike keer tussen verskillende tydsones Geargiveer 3 Desember 2010 op Wayback Machine World Time Server Geargiveer 11 Mei 2011 op Wayback Machine The E Time zone page Horlosie Tyd en Sones Besigtig die dag en nag tydsonehorlosie rondom die wereld Virtual Travelog n Oplossing vir die bestuur van tydsones en datums in internasionale Internetstelsels The tz database Geargiveer 23 Junie 2012 op Wayback Machine Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tydsone amp oldid 2508004