www.wikidata.af-za.nina.az
Die Sewejarige Oorlog 1756 1763 was n oorlog tussen die Pruise Groot Brittanje Kurhannover en Portugal aan die een kant en Oostenryk Frankryk Rusland en Spanje aan die ander kant Byna al die groot Europese moondhede van destyds het daaraan deelgeneem ook kleiner en middelslaglande was betrokke Sewejarige OorlogAlliansies en gebiede van die partye tydens die Sewejarige Oorlog Groot Brittanje Pruise Portugal en bondgenote Frankryk Spanje Oostenryk Rusland Swede en bondgenoteDatum 1754 1756 1763Ligging Europa Noord Amerika Suid Amerika Afrika en AsieResultaat Verdrag van Sint Petersburg 1762 Verdrag van Hamburg 1762 Verdrag van Parys 1763 Verdrag van Hubertusburg 1763 Gebieds veranderinge Status quo ante bellum in Europa Oordrag van koloniale besittings tussen Groot Brittanje Frankryk en Spanje Frankryk oorhandig al sy Noord Amerikaanse besittings oos van die Mississippirivier behalwe Saint Pierre en Miquelon wat teruggegee word aan Frankryk en die eiland Grenada aan Groot Brittanje Frankryk verloor die Noordelike Circars in Indie Spanje sedeer Florida aan Groot Brittanje Frankryk sedeer Louisiana wes van die Mississippirivier aan Spanje Vier neutrale Karibiese Eilande word verdeel tussen Groot Brittanje St Vincent Tobago Dominica en Frankryk St Lucia Strydende partyePruiseGroot Brittanje Hannover Brunswyk Wolfenbuttel Irokese konfederasie Portugese Ryk vanaf 1762 Hessen Kassel Schaumburg Lippe Frankryk Oostenryk Russiese Ryk tot 1762 Spaanse Ryk vanaf 1762 Swede 1757 1762 Sakse Mogolryk vanaf 1757 AanvoerdersFrederik II Hendrik van Pruise Friedrich von SeydlitzWilliam Cavendish tot 1757 Thomas Pelham Holles vanaf 1757 George II tot 1760 George III vanaf 1760 John Manners Robert Clive Jeffery AmherstFerdinand van Brunswyk Wolfenbuttel Josef I Willem van Schaumburg Lippe Lodewyk XV Charles de Rohan Louis Charles Cesar Le TellierMaria Theresia Karel Alexander van Lotaringe Leopold Joseph von Daun Franz Moritz von Lacy Maurice Benyovszky Ernst Gideon von LaudonElisabeth tot 1762 Pieter III vanaf 1762 Pyotr Saltykof William Fermor Alexander ButurlinAdolf Frederick Augustin EhrensvardKarel III Nicolas de Carvajal Pedro Pablo Abarca de Bolea Manuel Rojo del Rio y Vieyra Juan de Prado Mayera Portocarrero y Luna Pedro Antonio de CevallosAugust III Frederick Augustus RutowskyAlamgir II tot 1759 Shah Alam II vanaf 1759 Siraj ud Daulah Nawab van die Carnatic Europa tydens die Sewejarige OorlogEuropese alliansies tydens die Sewejarige OorlogFranse en Britse posisies gedurende die eerste vier jaar van die oorlog Britse grondgebied forte en nedersettings Franse grondgebied forte en nedersettingsEuropese nedersettings op die Indiese subkontinent tussen 1501 en 1739Die oorlog is in Middel Europa Portugal Noord Sentraal en Suid Amerika die kus van Wes Afrika Indie die Filippyne en op die oseane geveg daarom beskou historici dit soms as n wereldoorlog 1 Terwyl Pruise Oostenryk en Rusland hoofsaaklik om oorheersing in Sentraal Europa gestry het het Frankryk en Groot Brittanje ook oor die oppergesag in Noord Amerika en Indie oorlog gevoer Hoewel op die verskillende teaters van die oorlog nuwe strategiee van oorlogvoering gebruik is was die Sewejarige Oorlog een van die laaste kabinet oorloe Uit n globale perspektief was dit oor die geografiese en politieke magsbalans in Europa en die byvoeglike kolonies oor die invloed op Trans Atlantiese seeroetes oor die oorheersing van buite Europese basisse soos in Afrika of Indie sowel as handelsvoordele In die geskiedskrywing van sommige lande is die oorlog alternatiewelik na vegters in die onderskeie teaters genoem Die Franse en Indiaanse Oorlog French and Indian War soos dit in die Verenigde State bekend staan sowel as onder baie Engelssprekende Kanadese of die Oorlog van Verowering La guerre de la Conquete soos dit in Franssprekende Kanada bekend staan terwyl dit die Sewejarige Oorlog deur ander in Engelssprekende Kanada genoem word Noord Amerika 1754 1763 Pommerse Oorlog met Swede en Pruise 1757 1762 Derde Karnatiese Oorlog op die Indiese subkontinent 1757 1763 en Derde Silesiese Oorlog met Pruise en Oostenryk 1756 1763 In Pruise was territoriale belange onmiddellik in die voorgrond 2 Die Britse inval van die Filippyne in 1762 is van n Spaanse perspektief Ocupacion britanica de Manila genoem 3 Die konflik tussen Groot Brittanje en Frankryk het in 1754 1755 uitgebreek nadat die Britte omstrede Franse posisies in Noord Amerika aangeval en honderde Franse handelskepe in beslag geneem het Intussen het Pruise n opkomende mag met Oostenryk slaags geraak om oorheersing binne en buite die Heilige Romeinse Ryk in Sentraal Europa In 1756 het die groot moondhede hul vennote omgeskakel Pruise stig n alliansie met Groot Brittanje terwyl die tradisionele vyande Frankryk en Oostenryk dieselfde doen Kleiner Duitse lande veral Hannover en later Portugal het by n Anglo Pruisiese alliansie aangesluit Die Oostenryks Franse alliansie het Swede Sakse en later Spanje ingesluit Die Russiese Ryk was oorspronklik inlyn met Oostenryk maar het met die troonopvolging van tsaar Pieter III in 1762 kante oorgeskakel en soos Swede n aparte vrede met Pruise gesluit Die oorlog eindig in 1763 en die verskillende vegters sluit in Februarie onderskeie vredesverdrae Die Verdrag van Parys is deur Frankryk Spanje en Groot Brittanje gesluit en die Verdrag van Hubertusburg deur Sakse Oostenryk en Pruise Die oorlog is in Europa gekenmerk deur beleerings en brandstigting van dorpe asook deur gevegte met swaar verliese Altesame het daarin tussen 900 000 140 0000 mense gesneuwel Die oorlog was n sukses vir Groot Brittanje wat die grootste deel van Nieu Frankryk in Noord Amerika Spaans Florida sommige individuele Karibiese eilande in Wes Indie die kolonie van Senegal aan die kus van Wes Afrika en die superioriteit oor die Franse buiteposte op die Indiese subkontinent ontvang het Die inheemse Amerikaanse stamme is uitgesluit van die vredesooreenkomste egter as bondgenote van Frankryk is dit onwaarskynlik dat vir hulle as party van die verdrag voordelig sou wees n Daaropvolgende konflik bekend as Pontiac se Oorlog was ook onsuksesvol om hulle te help om terug te keer na hul voor oorlogse status In Europa het die oorlog vir Pruise rampspoedig begin maar deur n kombinasie van geluk en suksesvolle strategie behaal koning Frederik II die Pruisiese posisie en behou die status quo ante bellum aan die einde van die oorlog Die betrokkenheid van Portugal Spanje en Swede het hulle nie na hul eertydse status as groot magte gelei nie Terwyl Frankryk baie van sy kolonies verloor het en met n swaar oorlogskuld opgesaal is het Spanje Florida verloor maar Frans Louisiana en sy kolonies soos Kuba en die Filippyne weer beheer wat deur die Britte tydens die oorlog beset is Verwysings Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sewejarige Oorlog en Bowen HV 1998 War and British Society 1688 1815 Cambridge United Kingdom Cambridge University Press p 7 ISBN 0 521 57645 8 de Salisch Marcus von Der Siebenjahrige Krieg ein erster Weltkrieg Militaermuseum Brandenburg Preussen online de Fussel Marian Der siebenjahrige Krieg Ein Weltkrieg im 18 Jahrhundert C H Beck Verlag Munchen 2010 ISBN 3 406 60695 4 Bronne Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sewejarige Oorlog amp oldid 2507764