www.wikidata.af-za.nina.az
Die bloubok Hippotragus leucophaeus is n uitgestorwe boksoort en die eerste groot Afrika soogdier wat in historiese tye uitgesterf het Dit was verwant aan die bastergemsbok en swartwitpens alhoewel die bloubok n kleiner liggaamsbou gehad het Hierdie bokke het in die suidwestelike kusgebied van Suid Afrika voorgekom en hulle was endemies aan die renosterveld 1 Hulle het moontlik n wyer verspreidingsgebied gehad tydens die laaste glasiale tyd sowat 10 000 jaar gelede BloubokBewaringstatusUitgestorwe c 1800 IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde ArtiodactylaFamilie BovidaeSubfamilie HippotraginaeGenus HippotragusSpesie H leucophaeusBinomiale naamHippotragus leucophaeusPallas 1766Eertydse verspreidingsgebiedHierdie artikel handel oor die uitgestorwe boksoort sien Blouduiker vir die artikel oor die huidige bloubokkie n Opgestopte monster in WenenEuropeers het in die 17de eeu met die bloubok in aanraking gekom alhoewel dit teen hierdie tyd reeds n skaars dier was Tog is daar jag op die dier gemaak en sy habitat vernietig om plek vir plase te maak Teen ongeveer 1800 het die dier uitgesterf Daar is vier opgestopte spesimens wat vandag bestaan in museums in Wenen Stockholm Parys en Leiden Beendere en horings word ook op ander plekke gehuisves Geen van hierdie monsters dui egter op n blou pels nie Verwysings Wysig Overberg renosterveld Eksterne skakels Wysig nbsp Wikiwoordeboek het n inskrywing vir bloubok Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bloubok amp oldid 2241728