www.wikidata.af-za.nina.az
Somalie Somalies Soomaaliya sɔːmɑːlijae Arabies الصومال aṣ Ṣumal amptelik die Federale Republiek Somalie 6 Somalies Jamhuuriyadda Federaalka Soomaaliya Arabies جمهورية الصومال الفدرالية Jumhuriyat aṣ Ṣumal al Fidiraliyah voorheen bekend as die Somaliese Demokratiese Republiek is n land aan die kus van Oos Afrika die Horing van Afrika In die binneland word dit begrens deur Ethiopie in die weste Djiboeti in die noordweste en Kenia in die suidweste Die Golf van Aden bespoel die kuslyn in die noorde en die Indiese Oseaan le oos Federale Republiek SomalieJamhuuriyadda Federaalka Soomaaliya Somalies جمهورية الصومال الفدرالية Arabies Vlag WapenVolkslied Qolobaa Calankeed Somalies vir Prys die Vaderland source source track track Hoofstad Mogadisjoe 2 2 N 45 21 O 2 033 N 45 350 O 2 033 45 350Grootste stad MogadisjoeAmptelike tale Somalies en Arabies 1 Regering President Eerste minister Federale parlementeregrondwetlike republiekHassan Sheikh MohamudHamza Abdi BarreOnafhanklikheid Vorming Somaliese stadstate Sultanaat Adal Sultanaat Mogadisjoe Sultanaat Warsangali Ajuran ryk Sultanaat Majeerteen Brits Somaliland Italiaans Somaliland Unie onafhanklikheiden eerste grondwet Tweede grondwet Huidige grondwet ca 200 v C 9de eeu10de eeu13de eeu13de eeu18de eeu188418891 Julie 1960 2 25 Augustus 1979 2 1 Augustus 2012 2 Oppervlakte Totaal Water 637 657 km2 43ste 246 201 myl2feitlik niksBevolking 2019 skatting Digtheid 15 893 219 3 72ste 19 31 km2 199ste 50 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2022 skatting 20 641 miljard 4 155ste 1 322 4 222ste BBP nominaal Totaal Per capita 2022 skatting 8 491 miljard 4 184ste 544 4 211de Gini 2017 36 8 5 mediumGeldeenheid Sjieling a href ISO 4217 html title ISO 4217 SOS a Tydsone Somertyd OAT UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD soSkakelkode 252 Kaart van SomalieKaart van die politiese situasie in Somalie soos gedurende Julie 2017 Dit bestaan tans slegs in n de jure sin wat as anargie beskou kan word Somalie het nie n erkende sentrale regeringsowerheid nie geen nasionale geldeenheid nie nog enige ander eienskap wat enigsins met n gevestigde volkestaat vereenselwig word De facto owerheid berus by die regerings van die nieerkende state Somaliland Puntland en ander strydende krygshere Inhoud 1 Geskiedenis 1 1 Pre histories 1 2 Somaliese burgeroorlog 2 Geografie 2 1 Streke en distrikte 3 Verwysings 4 Bronnelys 5 Eksterne skakels 5 1 Nuus 5 2 Oorsigte 5 3 Gidse 5 4 AnderGeskiedenis WysigPre histories Wysig Neolitiese rotskuns by die Laas Geel kompleks wat n langhoring bees uitbeeld Sentraal Mogadisjoe in die Italiaans Somaliland van 1936Daar het so ver terug as in die Paleolitiese tydperk mense in Somalie geleef Gerdurende die Steentydperk het die Doian en Hargeisan kulture hier gefloreer Die oudste bewyse van begrafnis rituele aan die Horing van Afrika dateer terug na begraafplase in Somalie uit die 4de millenium v C 7 8 Volgens taalkundiges het die eerste Afro Asiatiese sprekendes in die gebied in die daaropvolgende Neolitikum periode vanaf die urheimat oorspronklike tuisland in die Nyl gebied 9 of die Midde Ooste gekom 10 Indiese handelaars het vir eeue groot hoeveelhede kaneel vanaf Sri Lanka en die Molukke na Somalie en Arabie gebring Die oorsprong van kaneel en ander speserye was deur die jare die Arabiese en Somaliese handelaars se handel met die Griekse en Romeinse werelde se bes bewaarde geheim Die Grieke en Romeine het geglo die oorsprong was die Somaliese skiereiland 11 Die samespannende ooreenkoms tussen die Arabiese en Somaliese handelaars het die prys van Indiese en Sjinese kaneel in Noord Afrika Midde Ooste en Europa hemelhoog gehou Dit was veral vir die Somaliese handelaars n uiters winsgewende bedryf deur wie se hande groot besendings oor die oseane en op landroetes verskeep is 12 n Referendum is in 1958 op die vooraand van die 1960 onafhanklikheidswording van Somalie in die naburige Djiboeti toe nog bekend as Frans Somaliland gehou om te besluit of hulle deel wou word van die Somaliese onafhanklikheid of voortgaan as deel van Frankryk Die referendum was ten gunste van aanbly by Frankryk Dit was verseker deur die groot etniese Afar groep en die plaaslike Europeers wat in die gebied gestem het 13 Daar was ook groot ongerymdhede met die stemming toe die Franse duisende Somaliers vooraf uit die gebied verwyder het voor hulle by die stembusse kon uitkom 14 Die meerderheid wat ja gestem het was Somaliers wat sterk gevoel het om deel te word van n verenigde Somalie soos aanbeveel deur Mahmoud Harbi adjunkpresident van die regeringsraad Harbi is twee jaar later in n vliegongeluk dood 13 Djiboeti het uiteindelik in 1977 onafhanklikheid van Frankryk gekry en Hassan Gouled Aptidon n Somalier wat vir die ja stem geveg het in die 1958 referendum het Djiboeti se eerste president geword 1977 1991 13 Somaliese burgeroorlog Wysig Voor die burgeroorlog het Mogadisjoe bekend gestaan as die Wit perel van die Indiese Oseaan 15 Terugkerende uitgeweke Somaliers in Bosaso 2015 In 1991 is die Barre administrasie deur n opposisie koalisie van stamverbonde groepe met die hulp van Ethiopie en Libie omver gewerp 16 Na beraadslaging deur die Somaliese bevrydingsbeweging en die noordelike stamleiers verklaar die voormalige noordelike Britse gedeelte van die land in Mei 1991 hul onafhanklikheid as Somaliland Hoewel die de facto onafhanklikheid en relatiewe stabiliteit van die gebied in skrille kontras was teen die stormagtige suide is Somaliland nooit deur enige buitelandse regering erken nie 17 18 Baie van die opposisiegroepe het hierna begin wedywer om beheer van die mag te kry in die vakuum wat ontstaan het nadat Barre tot n val gebring is In die suide het die gewapende faksies van Mohamed Farah Aidid en Ali Mahdi Mohamed in besonder met mekaar slaags begin raak vir beheer oor die hoofstad 19 In 1991 word n internasionale konferensie oor Somalie in die naburige Djiboeti gehou Aidid boikot die eerste vergadering uit protes 20 Resolusies 733 en 746 van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad lei tot die skep van UNOSOM I VN operasie in Somalie met die missie om humanitere hulp te bied en om wet en orde te help herstel in die land Op 3 Desember 1992 besluit die VN eenparig dat n VN vredesmag onder leiding van die Verenigde State in die land moet ingryp Die mag land in 1993 en spits hom veral toe op die suide 21 Die vredesmag se mandaat was om alle middele tot hul beskikking aan te wend om humanitere hulp aan die land te lewer 22 Aidid het die vredesmag as n bedreiging vir sy mag gesien en in Junie 1993 val sy burgermag die Pakistanse mag in Mogadisjoe aan en 80 lede van die vredesmag sterf Die aanvalle raak hewiger toe 19 Amerikaanse troepe en 1 000 burgerlikes in die daaropvolgende skermutselings in Oktober 1993 in die hoofstad sterf Met die toestande nog glad nie onder beheer nie onttrek die VN mag op 3 Maart 1993 uit die land 23 24 Aidid word in Augustus 1996 in Mogadisjoe doodgemaak Die gewese VN sekretaris generaal Boutros Boutros Ghali en Ahmedou Ould Abdallah spesiale VN gesant in Somalie het die sterftes van burgerlikes in die land as n volksmoord beskryf 25 26 As gevolg van die totale ineenstorting van die regering in Somalie en die burgeroorlog wat heers het seerowery in die onbewaakte Indiese Oseaan begin kop uitsteek Die fenomeen het sy oorsprong by die plaaslike vissermanne wat hul broodwinnig wou beskerm teen die onwettige visvang van buitelandse treilers 27 In Augustus 2008 vorm n multinasionale koalisie n maritieme veiligheids patrolliegebied in die Golf van Aden om die seerowers aan te vat 28 n Maritieme polisiemag is ook later in die Puntland gebied gestig 27 Teen Oktober 2012 het die getal seerower aanvalle vir die eerste keer in ses jaar gedaal na een skip wat aangeval is in vergelyking met 36 voorvalle in 2011 29 Geografie WysigStreke en distrikte Wysig Die hawe van Bosaso Nasa Satellietbeeld van SomalieSomalie is amptelik in 18 streke opgedeel wat bekend staan as gobollada enkelvoud globol 2 wat op hul beurt weer in distrikte opgedeel is Die streke is Noord Somalie is nou de facto opgedeel tussen onafhanklike streke soos Puntland wat homself as n onafhanklike staat beskou en Somaliland n selfverklaarde staat maar verklaarde omstrede gebied In die sentrale Somalie is Galmudug nog n streeksentiteit wat net suid van Puntland opgeduik het Jubaland in die verre suide is n vierde onafhanklike streek binne die federasie 2 30 Somalie is begrens deur Djiboeti in die noordweste Kenia in die suidweste die Golf van Aden in die noorde die Indiese Oseaan aan die oostekant en Ethiopie in die weste Dit is die poort na die Rooisee en die Suezkanaal Die land is gelee aan die punt van n streek wat vanwee die feit dat dit soos die horing van n renoster lyk bekend staan as die Horing van Afrika 2 31 Somalie het net twee standhoudende riviere die Joebarivier en die Sjebellerivier wat albei sy oorsprong in die Ethiopiese hooglande het Die twee riviere vloei hoofsaaklik suidwaarts met die Joebarivier wat in die Indiese Oseaan invloei by Kismajoe Die Sjebelleriver het eens op n tyd by Merca in die see geloop maar bereik deesdae n punt net suidwes van Mogadisjoe Van daar af bestaan dit uit moerasse en droe gebiede voordat dit eenvoudig in die woestyngebied oos van Jilib naby die Joebarivier wegraak 31 Verwysings Wysig en The Federal Republic of Somalia Provisional Constitution PDF Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 28 Desember 2013 Besoek op 14 September 2016 2 0 2 1 2 2 2 3 2 4 2 5 en Somalia Central Intelligence Agency Besoek op 22 Mei 2022 en World Population Prospects 2019 Verenigde Nasies 2019 Besoek op 25 September 2020 4 0 4 1 4 2 4 3 en Somalia Internasionale Monetere Fonds April 2022 Besoek op 22 Mei 2022 en Gini Index Wereldbank Besoek op 22 Mei 2022 en Provisional Constitution Geargiveer 24 Januarie 2013 op Wayback Machine Besoek op 4 Januarie 2015 en Brandt S A 1988 en H W Seton Karr 1909 en Zarins Juris 1990 Early Pastoral Nomadism and the Settlement of Lower Mesopotamia Bulletin of the American Schools of Oriental Research en Diamond J Bellwood P 2003 Farmers and Their Languages The First Expansions Science 300 doi 10 1126 science 1078208 en Warmington 1995 bl 185 6 en Warmington 1995 bl 229 13 0 13 1 13 2 en Schraeder 2006 bl 115 en Kevin Shillington 2005 Encyclopedia of African history CRC Press bl 360 ISBN 1 57958 245 1 en Al J Venter 1975 Africa Today bl 152 ISBN 0 86954 023 8 en Columbia University School of International Affairs Journal of international affairs Volume 40 1986 bl 165 en Somaliland citizens ask to be recognized as a state en Somaliland votes for independence en Library Information and Research Service The Middle East Abstracts and index Volume 2 Library Information and Research Service 1999 bl 327 en Paul Fricska Szilard en Ken Rutherford Humanitarianism Under Fire The US and UN Intervention in Somalia Kumarian Press Julie 2008 ISBN 1 56549 260 9 en Operation Restore Hope en Atkinson Rick 31 Januarie 1994 en Red Cross 18 Oktober 1993 en Boutros Boutros Ghali 1999 Unvanquished A U S U N Saga London I B Tauris amp Co bl 140 ISBN 1 86064 497 X en Troubled Somalia Mission Extended BBC News 22 Desember 2008 27 0 27 1 en Eliza Ronalds Hannon en Commander Combined Maritime Forces Public Affairs 29 September 2008 en Alaric Nightingale Michelle Wiese Bockmann 22 Oktober 2012 en Adado conference kicks off in central Somalia Geargiveer 1 Januarie 2016 op Wayback Machine 31 0 31 1 en Hadden Robert Lee 2007 Bronnelys WysigAlgemeen en Somalia Encyclopaedia Britannica Besoek op 22 Mei 2022 en Somalia Central Intelligence Agency Besoek op 22 Mei 2022 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Somalie en Toerisme inligting oor Somalie op WikivoyageNuus Wysig en AllAfrica com Somalia nuushooftrekkeskakels en Banadir nuushooftrekkeskakels en IFEX SomaliaOorsigte Wysig en BBC Nuus landprofiel Somalie en BBC Indieptenuus Somalia Emerging from Ruins en Library of Congress Landstudie Somalie data soos op Mei 1992Gidse Wysig en LookSmart Somalia Geargiveer 24 Mei 2005 op Wayback Machine en Open Directory Project Somalia Geargiveer 11 September 2005 op Wayback Machine en Stanford University Africa South of the Sahara Somalia en University of Pennsylvania African Studies Center Somalia en Yahoo Somalia Geargiveer 26 Augustus 2005 op Wayback MachineAnder Wysig en Anargie en Vindingrykheid Hoe kom Somalie se Privaatseketor reg sonder n Regering PDF weergawe HTML weergawe n Wereldbankstudie en Van nasiestaat tot staatlose nasie Die Somaliese Ondervinding en Mogadishu University en SomaliAnarchy en Verenigde Nasies in Somalie met Historiese tydlyn Geargiveer 8 Maart 2005 op Wayback Machine en Fotogalery Geargiveer 8 Maart 2005 op Wayback Machine Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Somalie amp oldid 2508169