www.wikidata.af-za.nina.az
Die Oezbekistanse Sosialistiese Sowjetrepubliek Oezbekies Ўzbekiston Sovet Socialistik Respublikasi Ozbekiston Sovet Sotsialistik Respublikasi Russies Uzbekskaya Sovetskaya Socialisticheskaya Respublika Oezbekskaja Sowetskaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika ook bekend as die Oezbekistanse SSR Oezbekistan of Oesbekistan was een van die republieke van die Sowjetunie Oezbekistanse Sosialistiese SowjetrepubliekUzbekskaya Sovetskaya Socialisticheskaya Respublika Vlag WapenVolkslied Internasionale Volkslied van die SowjetunieHoofstad Samarkand 1924 1930 Tasjkent 1930 1991 Grootste stadAmptelike tale Russies OezbekiesRegering SosialistiesOnafhanklikheid BestaanVan Tot 27 Oktober 192426 Desember 1991Oppervlakte Totaal Water 447 400 km2 5de in USSR Bevolking 1989 skatting Digtheid 19 906 000 3de in USSR 44 5 km2Geldeenheid roebel a href ISO 4217 html title ISO 4217 RUB a Tydsone Somertyd 5 tot 7 UTC UTC Internet TLD suSkakelkode Die Oezbekistanse Sosialistiese Sowjetrepubliek het op 27 Oktober 1924 tot stand gekom Die Tadjikistanse OSSR het ook eers deel van Oezbekistan uitgemaak tot dit in 1929 die Tadjikistanse Sosialistiese Sowjetrepubliek geword het n Jaar later is Oezbekistan se hoofstad van Samarkand na Tasjkent geskuif Waarskynlik in n poging om die Kazachstanse Sosialistiese Sowjetrepubliek te verswak is die Karakalpakse OSSR in 1936 van die gebied geskei en deel van Oezbekistan gemaak Na die Tweede Wereldoorlog is nog verskeie gebiede tussen die twee republieke rondgeskuif Op 1 September 1991 is die Oezbekistanse SSR hernoem tot die Republiek van Oezbekistan maar dit het amptelik deel van die Sowjetunie gebly tot op 26 Desember 1991 Sien ook WysigOezbekistan Sowjetunie Tadjikistanse Sosialistiese SowjetrepubliekVerwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Uzbek Soviet Socialist Republic Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Oezbekistanse Sosialistiese Sowjetrepubliek amp oldid 1813795