www.wikidata.af-za.nina.az
Tasjkent Oesbekies Toshkent Russies Tashkent beteken klip stad in Turkse tale is die hoofstad en grootste stad van Oesbekistan in die oostelike deel van die land naby die grense met buurlande Kazakstan Kirgisie en Tadjikistan Die stad het n bevolking van 2 140 486 waarvan sowat 20 Russe is in 2008 gehad en n oppervlakte van 334 8 km Vandag is Tasjkent die vierde grootste stad in die voormalige Sowjetunie Tasjkent Toshkent TashkentKaart VlagWapen Land Oesbekistan Provinsie Tasjkent Koordinate 41 20 N 69 18 O 41 333 N 69 300 O 41 333 69 300 Gestig op 3de Eeu v C Oppervlakte Totaal 334 8 vk km Hoogte bo seevlak 455 m Bevolking Totaal 2012 2 309 600 Bevolkingsdigtheid 6nbsp 393 vk km Metropolitaanse gebied 3 247 012 Tydsone UTC 05 00 Burgemeester Rakhmonbek UsmonovVoor die invloed van Islam in die 8ste eeu nC begin het is Tasjkent in die vroee geskiedenis deur die Sogdiese en Turkse kulture beinvloed Na die vernietiging daarvan deur Genghis Khan in 1219 is die stad herbou en het voordeel getrek uit die syroete Van die 18de tot die 19de eeu het die stad n onafhanklike stadstaat geword voordat dit weer deur die Khanaat van Kokand verower is Baie van die historiese geboue is tydens die sosialistiese rewolusie in 1917 en tydens n groot aardbewing in 1966 vernietig Demografie WysigIn 2017 is altesaam 43 900 kinders gebore Die geboortesyfer is 18 2 en is dus die laagste in Oesbekistan In dieselfde tydperk is 16 500 mense dood Die sterftesyfer is 6 9 Dit is die hoogste in Oesbekistan Die natuurlike bevolkingsaanwas is 27 400 mense of 11 3 en is dus die laagste in die hele Oesbekistan Susterstede Wysig Nagoya Japan 1 Beijing China Berlyn Duitsland 2 Kortrijk Belgie Seattle Washington Verenigde State Seoul Suid Korea 3 4 Verwysings Wysig 名古屋市とウズベキスタンのタシケント市が パートナー都市協定 締結 Berlin City Partnerships Der Regierende Burgermeister Berlin in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2013 Besoek op 17 September 2013 Seoul Sister Cities via WayBackMachine Seoul Metropolitan Government archived 2012 04 25 in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2014 Besoek op 23 Augustus 2013 International Cooperation Sister Cities in Engels Seoul Metropolitan Government Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2009 Besoek op 26 Januarie 2008 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tasjkent amp oldid 2429909