www.wikidata.af-za.nina.az
Die Kazachstanse Sosialistiese Sowjetrepubliek Kazachs Қazak Kenestik Socialistik Respublikasy Russies Kazahskaya Sovetskaya Socialisticheskaya Respublika Kazachskaja Sowetskaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika ook bekend as die Kazachstanse SSR was een van die republieke van die Sowjetunie Kazachstanse Sosialistiese SowjetrepubliekKazahskaya Sovetskaya Socialisticheskaya Respublika Vlag WapenVolkslied Internasionale Volkslied van die SowjetunieHoofstad Alma Ata tans Almaty Grootste stad Alma AtaAmptelike tale Russies KazachsRegering SosialistiesOnafhanklikheid BestaanVan Tot 26 Augustus 192016 Desember 1991Oppervlakte Totaal Water 2 717 300 km2 2de in USSR Bevolking 1989 skatting Digtheid 16 711 900 4de in USSR 6 1 km2Geldeenheid roebel a href ISO 4217 html title ISO 4217 RUB a Tydsone Somertyd 4 tot 6 UTC UTC Internet TLD suSkakelkode Met sy 2 717 300 vierkante kilometer was dit die tweede grootste republiek van die USSR na Rusland Die hoofstad was Alma Ata vandag bekend as Almaty Die Kazachs is n Turkiessprekende voorheen nomadiese volk Die Sowjet lanseerterrein nou bekend as Baikonoer was in Tjoeratam in die republiek Personeellede het in die geheime dorp Leninsk gewoon Kazachstan is gestig op 26 Augustus 1920 toe die noordelike Kazachse deel van Turkmenistan van die res van laasgenoemde republiek afgeskei is Dit het aanvanklik bekend gestaan as die Kirgisiese Outonome Sosialistiese Sowjetrepubliek In 1925 is dit hernoem tot die Kazachstanse Outonome Sosialistiese Sowjetrepubliek Voor 1925 het die Russe die Kazachse volk die Kirgisiers genoem en die huidige Kirgisiers die Kara Kirgisiers swart Kirgisiers In 1926 is die naam Kirgisiese Outonome Sosialistiese Sowjetrepubliek oorgedra aan die Kara Kirgisiese Outonome Oblast wat in 1924 gestig is Laasgenoemde het later die Kirgisiese Sosialistiese Sowjetrepubliek geword In 1990 het Kazachstan sy soewereiniteit binne die Sowjetunie verklaar en in Augustus 1991 sy onafhanklikheid Sien ook WysigKazachstan Sowjetunie Kirgisiese Sosialistiese SowjetrepubliekVerwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia artikel nl Kazachse Socialistische SovjetrepubliekEksterne skakels Wysig nbsp Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Kazachstanse Sosialistiese Sowjetrepubliek Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kazachstanse Sosialistiese Sowjetrepubliek amp oldid 2594330