www.wikidata.af-za.nina.az
Parazoa is n ou subkoninkryk onder diere Die naam beteken letterlik langs die diere ParazoaTydperk Ediacarium tansWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaSubkoninkryk ParazoaFilumsPlacozoa Porifera Inhoud 1 Beskrywing 2 Kladistiek 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsBeskrywing WysigParazoa verskil van hul Choanoflagellatea voorsate deurdat hulle nie mikroskopies is nie en gedifferensieerde selle het Hulle het egter nie weefsel en organe nie Die enigste oorlewende Parazoa is sponse wat tot die filum Porifera behoort en die Trichoplax in die filum Placozoa Parazoa se liggaam het geen simmetrie nie alle ander diergroepe toon die een of ander vorm van simmetrie Daar is tans 5 000 spesies waarvan 150 varswaterdiere is Larwes is plankton en volwassenes sittend Kladistiek WysigDie skeiding tussen Parazoa en Eumetazoa word geraam op 940 miljoen jaar gelede 1 Die groep word nou as parafileties beskou 2 Dit word nie ingesluit in die meeste moderne kladistiese ontledings nie Wanneer daarna verwys word word dit soms beskou as dieselfde as Porifera 3 Verwysings Wysig Nikoh N Iwabe N Kuma K et al Julie 1997 An estimate of divergence time of Parazoa and Eumetazoa and that of Cephalochordata and Vertebrata by aldolase and triose phosphate isomerase clocks J Mol Evol 45 1 97 106 doi 10 1007 PL00006208 PMID 9211740 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2000 09 15 Besoek op 2009 03 20 Parazoa Taxonomy in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2020 Besoek op 20 Maart 2009 www ncbi nlm nih gov in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020 Besoek op 20 Maart 2009 Eksterne skakels Wysig Wikispecies het meer inligting verwant aan Parazoa Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Parazoa Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Parazoa amp oldid 2440644