www.wikidata.af-za.nina.az
Die Napoleontiese Oorloe was n reeks konflikte wat Napoleon Bonaparte se Franse Ryk en verskillende Europese geallieerde en strydende koalisies tussen 1803 en 1815 ingesluit het Die oorloe was n vervolg van die wat deur die Franse Rewolusie van 1789 aangehits is en het tydens n deel van die Eerste Franse Republiek en die hele bestaan van die Eerste Franse Keiserryk plaasgevind Die reeks konflikte het n omwenteling teweeggebring in die Europese weermagte en het op n ongekende skaal plaasgevind hoofsaaklik as gevolg van die toepassing van diensplig in Frankryk Franse mag het vinnig toegeneem en die meeste dele van Europa ingeneem maar het skielik ineengestort na Frankryk se rampspoedige inval van Rusland in 1812 Napoleon se ryk het uiteindelik n algehele militere nederlaag gely wat gelei het tot die herstelling van die Franse Bourbon monargie Die oorloe het die ontbinding van die Heilige Romeinse Ryk ingelui terwyl die Spaanse Ryk ook begin ontrafel het die Franse besetting van Spanje het die Spaanse houvas op sy kolonies verswak wat die weg gebaan het vir nasionalistiese revolusies in Latyns Amerika Na die Napoleontiese Oorloe sou die Britse Ryk vir die volgende eeu die plek van voorste wereldmag inneem Napoleontiese OorloeBo Slag van AusterlitzOnder Slag van WaterlooDatum 18 Mei 1803 20 November 1815Ligging Europa Atlantiese Oseaan Middellandse See Noordsee Rio de la Plata Frans Guyana Wes Indie Indiese Oseaan Noord Amerika Suid KaukasusResultaat Koalisie oorwinning Kongres van Wene Einde van die Eerste Franse Keiserryk Bourbon Restourasie Stigting van die Europese Pentargie Verskeie territoriale en dinastiese veranderingeStrydende partyeKoalisiemagte Verenigde Koninkryk Keiserryk Oostenryk 1800 1805 1809 1813 1815 Koninkryk van Hongarye 1809 Russiese Ryk 1804 1807 1812 1815 Koninkryk Pruise 1806 1807 1812 1815 Spanje 1808 1815 Koninkryk van Portugal 1800 1807 1809 1815 Koninkryk van die beide Sisilie Kerklike Staat Ottomaanse Algerie Persie 1807 1812 Sardinie Swede 1804 1809 1812 1815 Verenigde Koninkryk der Nederlanden 1815 Hertogdom van Brunswyk Groothertogdom Toskana Switserland Franse royaliste Keurvorstedom van Hannover Nassau Koninkryk Beiere Koninkryk Wurttemberg Tirool Montenegro 1806 1814 Eerste Franse Keiserryk Koninkryk van Italie Koninkryk van Holland Koninkryk van Napels Groothertogdom Warskou Poolse Legion Koninkryk van Etrurie Vorstendom Lucca en Piombino Koninkryk Napels Switserse Konfederasie Rynbond Bonaparte Spanje 1808 1813 Spanje Spanje 1808 1815 Denemark Noorwee Ottomaanse Ryk 1806 1812 Keiserryk Oostenryk 1809 1813 Russiese Ryk 1807 1812 Koninkryk Pruise 1807 1812 Swede 1809 1812 Persie 1804 1807 1812 1813 Co oorlogvoering Verenigde State 1 Anglo Amerikaanse Oorlog van 1812 AanvoerdersGeorge IIIGeorge IV William Pitt Arthur Wellesley Horatio Nelson John Moore James Gambier Robert Calder Frans II Aartshertog Karel Karel Filips Aartshertog Johannes Aleksander I Michail Kutuzof Michael Andreas Barclay de Tolly Levin August Pyotr Bagration Frederik Willem III Gebhard von Blucher Karel Willem Ferdinand Frederik Ludwig Karel IV Ferdinand VII Miguel de Alava Maria I Johannes VI William Beresford Miguel Pereira Forjaz Willem I Victor Emmanuel I Ferdinand III Pous Pius VII Ferdinand IV Lodewyk XVIII Gustav IV Adolf Karel XIII Karel XIV Johann Frederik Wilhelm Maksimiliaan I Josef Karel Filips van Wrede Karel Alten Frederik I Frederik Willem Andreas Hofer Alois von Reding Petar I Petrovic Njegos Hadji Ali ben Khrelil 2 Napoleon BonaparteLouis Alexandre Berthier Joachim Murat Louis Nicolas Davout Jean Lannes Andre Massena Michel Ney Jean de Dieu Soult Armand Augustin Louis de Caulaincourt Karel XIV Johannes Pierre Charles Villeneuve Jean Baptiste Bessieres Bon Adrien Jeannot de Moncey Jean Baptiste Jourdan Edouard Adolphe Casimir Joseph Mortier Jean Andoche Junot Claude Victor Jacques MacDonald Nicolas Charles Oudinot Auguste Frederic Louis Viesse de Marmont Louis Gabriel Suchet Laurent de Gouvion Saint Cyr Emmanuel de Grouchy Josef Bonaparte Lodewyk Bonaparte Josef Poniatowski Jan Henryk Dabrowski Eugene de Beauharnais Felice Baciocchi Lodewyk I Joachim Murat Jerome Bonaparte Maksimiliaan I Josef Frederik Augustus I Frederik I Karel Filips van Wrede Karel XIII Karel XIV Johannes Frederik VI Karel Augustus Ernst Peymann Fath Ali Shah Qajar Abbas Mirza Muhammad Ali Pasha Mustafa IV Mahmoed II Selim III Ali PashaJames MadisonOngevalle en verlieseTussen 3 350 000 en 6 500 000 Die Eerste Franse Ryk onder Napoleon Bonaparte in sy grootste uitbreiding in 1812 Daar is geen konsensus oor die presiese einddatum van die Franse Rewolusionere Oorlog en die begindatum van die Napoleontiese Oorloe nie Een moontlike datum is 9 November 1799 toe Bonaparte die mag in Frankryk deur middel van n staatsgreep verkry het n Ander moontlik datum is 18 Mei 1803 toe n hernieude oorlogsverklaring tussen Brittanje en Frankryk die enigste tydperk van vrede in Europa tussen 1792 en 1814 beeindig het n Derde moontlike datum is 2 Desember 1804 die dag wat Bonaparte homself as Keiser van Frankryk gekroon het Die Napoleontiese Oorloe is op 18 Junie 1815 na Napoleon se finale nederlaag by Waterloo en die Tweede Verdrag van Parys beeindig Verwysings Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Napoleontiese Oorloe en Office of the Historian Milestones 1801 1829 Napoleonic Wars and the United States History state gov Besoek op 2 Augustus 2013 en A Selection from the Letters and Despatches of the First Napoleon With Napoleon Bonaparte Google Books Books google com pk 2010 11 25 Besoek op 2 Augustus 2013 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Napoleontiese Oorloe amp oldid 2445620