www.wikidata.af-za.nina.az
Christiaan Hendrik Persoon 1 Februarie 1761 in Stellenbosch Kaapkolonie 16 November 1836 in Parys Frankryk was n mikoloog swamkundige en botanikus Persoon het wereldwyd bekendheid verwerf as die grondlegger van sistematiese mikologie die studie van swamme en word saam met sy tydgenoot Elias Magnus Fries as die vader van moderne swamkunde beskou Sy botaniese outeursafkorting is Pers Christiaan Hendrik PersoonGebore1 Februarie 1761Stellenbosch KaapkolonieSterf16 November 1836Parys FrankrykBeroepMikoloog en botanikusBekend virGrondlegger van sistematiese mikologie Inhoud 1 Lewe en werk 1 1 Vroee lewe 1 2 Opleiding 1 3 Latere lewe 1 4 Akademiese loopbaan 2 Belangrike werke 3 Sien ook 4 VerwysingsLewe en werk WysigVroee lewe Wysig Christiaan Hendrik Persoon is op 1 Februarie 1761 op Stellenbosch gebore as die derde kind van Christian Daniel Persoon n Duitse immigrant uit Pommere en sy vrou Elizabeth Wilhelmina Groenwald n boorling van Nederland 1 Sy ma is enkele weke na sy geboorte oorlede Toe Christiaan dertien jaar oud was is hy deur sy pa na Europa gestuur om daar sy opleiding te ontvang Een jaar later is sy pa oorlede Opleiding Wysig Persoon het aanvanklik omstreeks 1783 aan die Universiteit van Halle Wittenberg in teologie gestudeer maar op 22 jarige ouderdom oorgeskakel na geneeskunde aan die Universiteit van Leiden Nederland Later het hy na Gottingen verhuis waar hy plantkundige navorsing gedoen het In 1799 het hy sy doktoraat van die Kaiserlich Leopoldinisch Carolinische Deutsche Akademie der Naturforscher in Erlangen ontvang 2 Latere lewe Wysig nbsp Persoonia levisIn 1802 het Persoon hom in Parys gevestig waar hy die res van sy lewe deurgebring het In n minder gegoede buurt van die Franse hoofstad het hy n vertrek op die sesde verdieping van n huis gehuur Persoon was blykbaar ongetroud werkloos en het n teruggetrokke bestaan in armoede gevoer alhoewel hy met botanici dwarsoor Europa gekorrespondeer het Vanwee sy moeilike finansiele situasie het hy ingestem om sy herbarium aan die Huis van Oranje te skenk in ruil vir n lewenslange pensioen 3 Sy versameling maak tans deel uit van die Nationaal Herbarium Nederland in Leiden In 1834 het Persoon voorgestel om ook sy biblioteek en sy versamelings aan die Nederlandse koningshuis te skenk Sy voorstel is aanvaar en toe Persoon in 1836 in Parys oorlede is is sy biblioteek manuskripte en sy versameling gedroogde plante by sy herbarium in Leiden gevoeg Persoon is in die Paryse begraafplaas Pere Lachaise ter ruste gele Akademiese loopbaan Wysig Dit is nie bekend wie of wat Persoon se belangstelling in plantkunde gewek het nie Sy vroegste werk Abbildungen der Schwamme Afbeeldings van swamme is in drie boekdele in 1790 1791 en 1793 gepubliseer Tussen 1805 en 1807 het twee boekdele van sy Synopsis plantarum verskyn n gewilde werk waarin meer as 20 000 spesies van alle plantsoorte beskryf word Meer belangrik was sy baanbrekerswerk oor swamme n studieveld waaraan hy n aantal werke gewy het Die eerste publikasie Synopsis methodica fungorum het in 1801 verskyn Dit was die beginpunt vir die nomenklatuur van Uredinales Ustilaginales en die Gasteromycetes In 1815 is Persoon as korresponderende lid van die Koninklike Sweedse Akademie van Wetenskappe verkies Maar vreemd genoeg is hy nooit by enige wetenskaplike instelling aangestel nie Die genus Persoonia n varieteit van klein Australiese bome en struikgewasse Proteaceae is na hom vernoem net soos die mikologiese tydskrif Persoonia wat sedert 1959 deur die Rijksherbarium in Nederland uitgegee word Belangrike werke WysigObservationes mycologicae 1795 1799 Synopsis methodica Fungorum 1801 Synopsis plantarum Geargiveer 20 Mei 2011 op Wayback Machine 1805 1807 Mycologia Europaea 1822 1828 Sien ook WysigLys van botaniste volgens outeursafkortingVerwysings Wysig A O Chater en R K Brummitt Subspecies in the works of Christiaan Hendrik Persoon In Taxon 15 4 1966 bl 143 148 R de Zeeuw Notes on the life of Persoon In Mycologia 31 3 1939 bl 369 370 R H Petersen Some brief reflections on C H Persoon In Kew Bulletin 31 3 1977 bl 695 698 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Christiaan Hendrik Persoon amp oldid 2444747