www.wikidata.af-za.nina.az
Die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek Russies Rossijskaya Sovetskaya Federativnaya Socialisticheskaya Respublika RSFSR Rossijskaja Sowjetskaja Federatiwnaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika RSFSR ook genoem die Russiese SFSR en die RSFSR was die grootste en digs bevolkte van die vyftien republieke van die voormalige Sowjetunie en het na die verbrokkeling van laasgenoemde land die Russiese Federasie geword Dit was verreweg die grootste subnasionale entiteit in die wereld wat oppervlakte betref en die tweede grootste wat bevolking betref na Uttar Pradesh Indie Die hoofstad was Moskou wat ook die hoofstad van die Sowjetunie was Russiese Sosialistiese Federale SowjetrepubliekRossijskaya Sovetskaya Federativnaya Socialisticheskaya Respublika Vlag WapenVolkslied Internasionale Volkslied van die SowjetunieHoofstad MoskouGrootste stad MoskouAmptelike tale RussiesRegering SosialistiesOnafhanklikheid BestaanVan Tot 7 November 191712 Desember 1991Oppervlakte Totaal Water 17 075 200 km2 1ste in USSR Bevolking 1991 skatting Digtheid 147 386 000 1ste in USSR 8 6 km2Geldeenheid roebel a href ISO 4217 html title ISO 4217 RUB a Tydsone Somertyd 2 tot 11 UTC 3 tot 12 UTC Internet TLD suSkakelkode Die RSFSR is op 7 November 1917 gestig en die 1918 Sowjetgrondwet is op 10 Julie 1918 aanvaar Tussen 1917 en 1922 is die land in Russiese dokumente die Russiese Republiek Russies Rossijskaya Respublika Rossijskaja Respoeblika en Sowjetrepubliek Russies Sovetskaya Respublika Sowjetskaja Respoeblika genoem Die Russiese Republiek is internasionaal net deur n handvol state erken die Ierse Republiek Estland Finland Letland en Litaue Die RSFSR het in 1922 deel van die Sowjetunie geword die 1924 Sowjetgrondwet het dit formeel gemaak Die Kongres van Sowjette van die RSFSR het op 12 Desember 1991 gestem om aan die Sowjetunie te onttrek Die land is op 25 Desember tot die Russiese Federasie hernoem Inhoud 1 Bevolkingsamestelling 2 Outonome republieke in die RSFSR 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsBevolkingsamestelling WysigIn 1970 het sowat 83 van die bevolking van die RSFSR uit etniese Russe bestaan 3 uit Oekrainers en 7 uit Turkse en Persiese volke Die res het bestaan uit lede van talle kleiner bevolkingsgroepe Outonome republieke in die RSFSR WysigBinne die RSFSR was daar twintig Outonome Sosialistiese Sowjetrepublieke OSSR e Basjkierse OSSR Boerjatiese OSSR Krimse OSSR Dagestanse OSSR Jakoetiese OSSR Kabardino Balkarse OSSR Kalmoekse OSSR Kareliese OSSR Komi OSSR Mari OSSR Mordowiese OSSR Noord Ossetiese OSSR Oedmoert OSSR Tataarse OSSR Tsjetsjniese OSSR Tsjoewas OSSR Toewa OSSR Kirgiese OSSR Sowjet bergrepubliek Berg OSSR Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Russian Soviet Federative Socialist RepublicEksterne skakels WysigFull Texts and All Laws Amending Constitutions of the Russian SFSR Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek amp oldid 2371885