www.wikidata.af-za.nina.az
Die Ross Afhanklikheid Engels Ross Dependency is n sektor van Antarktika wat deur Nieu Seeland as deel van sy nasionale grondgebied beskou word Die provinsie n driehoekige gebied wat tot by die Suidpool strek is omtrent 450 000 km groot wat dit byna twee keer so groot soos al die ander Nieu Seelandse provinsies tesame maak Dit is tussen die 150ste en 160ste westelike lengtegraad en die 60ste suidelike breedtegraad gelee Ross AfhanklikheidRoss Dependency Engels Vlag WapenVolkslied God Defend New Zealand Engels vir God verdedig Nieu Seeland source source track track track track track track Koninklike volkslied God Save the King Engels vir God beskerm die koning source track track track track track Hoofstad geenGrootste stad Scott basis NZ McMurdo stasie VSA Amptelike tale Engels de facto Regering Monarg Goewerneur generaal Eksterne gebied van Nieu SeelandCharles IIIDame Cindy KiroOnafhanklikheid Stigting Geeis Koninkryk van Nieu Seeland1923Oppervlakte Totaal Water 450 000 km2 170 000 myl2feitlik niksBevolking Seisoenaal skatting Digtheid lt 1 000 km2Geldeenheid Nieu Seelandse dollar a href ISO 4217 html title ISO 4217 NZD a Tydsone Somertyd NZST UTC 12 NZDT UTC 13 Internet TLD nz aqSkakelkode 64 2409 Kaart van geeiste gebiede in AntarktikaDie Nieu Seelandse soewereiniteit oor die gebied word slegs deur Australie die Verenigde Koninkryk Frankryk en Noorwee erken Die Scott eilande en die Balleny eilande maak eweneens deel uit van die Ross Afhanklikheid Hulle is in 1923 deur die Verenigde Koninkryk aan sy voormalige dominium Nieu Seeland oorgedra Eksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ross Afhanklikheid nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei nbsp Koninkryk van Nieu Seeland Realm of New Zealand nbsp Cookeilande Nieu Seeland Niue Ross Afhanklikheid Tokelau Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ross Afhanklikheid amp oldid 2525893