www.wikidata.af-za.nina.az
Hierdie artikel handel oor die woord in Afrikaans Vir die NASA projek sien Polar Operational Environmental Satellites Poes is n obsene woord in Afrikaans wat na die menslike vulva eksterne vroulike geslagsorgane verwys 1 Dit is die direkte ingebruikneming van die Nederlandse woord poes wat na n wyfiekat verwys Daar kan ook verwys word na die korrelasie tussen die Afrikaanse gebruik van die woord poes en die Engelse gebruik van die woord puss of pussy wat ook na die vroulike geslagsdele verwys Dit is gewoonlik onaanvaarbaar om die woord in formele of beskaafde geselskap te uiter Die woord poes kom gereeld in Kaapse bendetaal voor waar dit na persone kan verwys n regte poes wees iemand vir n poes vat n flous wees iemand vir n dwaas neem of as n uiting van woede kan dien jou ma se poes 2 1 Verwysings 1 0 1 1 Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal 6de uitgawe Pearson 2015 ISBN 978 1 77025 700 9 en Paterson Moya Colleen 2008 The Linguistic Markers Of The Language Variety Spoken By Gang Members On The Cape Flats According To The Film Dollars And White Pipes Stellenbosch Universiteit Stellenbosch Bronne af Odendal dr F F 1984 Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal Johannesburg en Kaapstad Perskor Uitgewery nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Sien poes in Wiktionary die vrye woordeboek Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Poes amp oldid 2111000