www.wikidata.af-za.nina.az
Die Oekraiense Sosialistiese Sowjetrepubliek of kortweg die Oekraiense SSR Oekraiens Ukrayinska Radyanska Socialistichna Respublika Ukrayinska RSR Russies Ukrainskaya Sovetskaya Socialisticheskaya Respublika Ukrainskaya SSR was een van die republieke van die Sowjetunie Oekraiense Sosialistiese SowjetrepubliekUkrainskaya Sovetskaya Socialisticheskaya Respublika Ukrayinska Radyanska Socialistichna Respublika Vlag WapenVolkslied Internasionale Volkslied van die SowjetunieHoofstad KiefGrootste stad KiefAmptelike tale Russies OekraiensRegering SosialistiesOnafhanklikheid BestaanVan Tot 30 Desember 192225 Desember 1991Oppervlakte Totaal Water 603 700 km2 Bevolking 1991 skatting Digtheid 51 706 746 1ste in USSR 85 6 km2Geldeenheid roebel a href ISO 4217 html title ISO 4217 RUB a Tydsone Somertyd UTC UTC Internet TLD suSkakelkode Dit was een van die stigterlede van die Sowjetunie in 1922 saam met die Wit Russiese Transkaukasiese en Russiese Sowjetrepublieke In 1991 het die republiek onafhanklik geword en het die moderne staat Oekraine ontstaan Sien ook WysigSowjetunieEksterne skakels Wysig nbsp Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Oekraiense Sosialistiese Sowjetrepubliek Grondwet van die Oekraiense Sosialistiese Sowjetrepubliek Werchowna Rada in Oekraiens 1978 Besoek op 2008 06 11 Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia artikel en Ukrainian Soviet Socialist Republic Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Oekraiense Sosialistiese Sowjetrepubliek amp oldid 2186710