www.wikidata.af-za.nina.az
Indie Hindi भ रत Bharat Engels India amptelik die Republiek Indie Hindi भ रत गणर ज य Bharat Gaṇarajya ˈbʱaːɾet luister hulp inligting Engels Republic of India is n republiek in Suid Asie Met n bevolking van 1 407 563 842 2021 is dit die tweede mees bevolkte land ter wereld na die Volksrepubliek China Republiek Indieभ रत गणर ज य Hindi Republic of India Engels Vlag EmbleemNasionale leuse Satyameva Jayate Sanskrit vir Die waarheid alleen triomfeer Volkslied Jana Gana Mana 1 Sanskrit vir Heerser oor die gees van die mense source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Nasionale lied Vande Mataram 1 Sanskrit vir Ek buig vir jou Moeder source source Hoofstad Nieu Delhi 28 37 N 77 13 O 28 617 N 77 217 O 28 617 77 217Grootste stad Mumbai 18 58 N 72 49 O 18 967 N 72 817 O 18 967 72 817Amptelike tale Hindi en Engels 2 aRegering President Adjunkpresident Eerste minister Federale parlementeregrondwetlike republiekDroupadi MurmuVenkaiah NaiduNarendra ModiOnafhanklikheid Dominium Republiek van die Verenigde Koninkryk15 Augustus 194726 Januarie 1950Oppervlakte Totaal Water 3 287 263 2 km2 7de 1 269 219 myl29 6Bevolking 2021 skatting 2011 sensus Digtheid 1 407 563 842 3 4 2de 1 210 854 977 5 6 416 4 km2 19de 1 078 5 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2022 skatting 11 745 miljard 7 3de 8 358 7 128de BBP nominaal Totaal Per capita 2022 skatting 3 535 miljard 7 5de 2 515 7 142ste MOI 2019 0 645 8 131ste mediumGini 2011 35 7 9 98ste mediumGeldeenheid Roepee a href ISO 4217 html title ISO 4217 INR a Tydsone Somertyd IST UTC 5 30 nie toegepas nie UTC 5 30 Internet TLD inSkakelkode 91a 21 andere inheemse tale word as nasionale tale erken Indie is op die Indiese Subkontinent gelee en is vir die grootste deel n skiereiland wat in die weste aan die Arabiese See in die suide aan die Indiese Oseaan en in die ooste aan die Golf van Bengale grens In die noorde grens die land van wes na oos aan Pakistan die Volksrepubliek China Tibet Nepal Bhoetan Mianmar en Bangladesj Ten suidooste van Indie in die Indiese Oseaan is die eilandnasie Sri Lanka en ten suidweste is die Maledive gelee Indie se Andaman en Nicobar eilande deel n maritieme grens met Thailand en Indonesie in die Andamanse See Die hoofstad van Indie is Nieu Delhi en die grootste stad is Mumbai Indie is n federale republiek wat bestaan uit 28 deelstate 6 uniegebiede en 1 nasionale hoofstadgebied Indie is n multi etniese land en die meesbevolkte demokrasie ter wereld Indie het tussen 1858 en 1947 deel uitgemaak van Brits Indie en met die Verdeling van Indie het dit van sy buurland Pakistan geskei Indie is n lidland van die Britse Statebond met n president as staatshoof Sedert die Verdeling van Indie veg Indie teen Pakistan en die Volksrepubliek China oor beheer van die voormalige prinsstaat Kasjmir wat tot dusver tot vyf oorloe oor die verdeelde gebied gelei het Inhoud 1 Naam 2 Geografie 3 Geskiedenis 4 Ekonomie 5 Demografie 5 1 Amptelike tale van Indie 5 1 1 Amptelike tale Sentraal administratief 5 1 2 Erkende nasionale tale van Indie Geskeduleerde lys vir amptelike gebruik 5 2 Religie 6 Sport 7 Sien ook 8 Verwysings 9 Bronnelys 10 Eksterne skakelsNaam Nasa Satellietbeeld van Indie Kaart van Indie Topografiese kaart van Indie Die Vedanta het geen naam gegee vir Indie nie Die naam Indie is afgelei van Sindhu die plaaslike naam vir die rivier Indus van die Sanskrit stam ind druppel Die ou Ariers het die land aryavarta आर य वर त genoem wat ook Sentraal Asie ingesluit het Die Sanskrit woord Arya beteken respek almal en in later tye iemand van die eerste drie kaste in tegenoverstelling tot sudra Omgekeerd beteken anarya iemand van die oorspronklike donkerkleurige bevolking wat ook DASA of dasyu genoem Die Rig Veda doen daar enigsins denigrerend oor maar dit oorspronklike volk is vanuit die ou Sumerie met meluhha of mleccha aangedui wat verwys na die Indusvalleibeskawing Die woord Varta beteken in Sanskrit verplaatsingsgebied land verblyf kostwinning of bestaansmiddel Die afkorting Varta is tot Barta verbaster en later tot Bharat ˈbʱaːret luister hulp inligting Die Perse het n deel van die land Hindoestan ɦɪnd ʊˈst aːn luister hulp inligting die land van die Indus genoem Dit is deur die Grieke tot Indie indih gewysig Die verskillende politieke partye het wel ander voorkeursname vir die land soos Hindoestan Hindu Rashtra en Bharat Die naam Bharat sou afstam van twee ou konings wat Bharata genoem word Die naam Hindoestan word amptelik opgegee na die onafhanklikheid op 15 Augustus 1947 Die naam word nog wel gebruik in die daaglikse spraakgebruik n Gewilde patriotiese lied geskryf deur n Indiese Moslem Muhammad Iqbal begin met die sin Sare jahaan se acchaa Hindustan hamaaraa Onse Hindoestan is beter as die res van die wereld Die term Indie het veral gebruiklik geword in navolging van die Engelse benaming Die term Indie is n lang tyd gebruiklik in Belgie maar word na Nederlands voorbeeld nou ook geleidelik vervang deur India Indie het in die noorde sinoniem geword vir Nederlands Indie wat in werklikheid op Indonesie dui GeografieIndie se geografie word gekenmerk deur die Himalaja in die verre noorde die Ganges Indus en Brahmaputra vlaktes in die weste noorde en ooste asook die Wes en Oos Ghats Kangchenjunga is met n hoogte van 8 586 m Indie se hoogste berg en is in die deelstaat Sikkim gelee Indie se heilige rivier die Ganges is ook die land se langste river gevolg deur die Godavari die Ganges sytak Yamuna Narmada en die Krisjna GeskiedenisDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Geskiedenis van Indie EkonomieDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Ekonomie van Indie Indie is ekonomies in opkoms In die 1960 s was daar nog bitter armoede en selfs hongersnode maar die land is nou na China een van die grootste opkomende ekonomiese magte lid van die BRICS en die Groep van 20 DemografieAmptelike tale van Indie Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Lys van nasionale tale van Indie Amptelike tale Sentraal administratief Hindi Engels samewerkende amptelike taal Erkende nasionale tale van Indie Geskeduleerde lys vir amptelike gebruik Indiese deelstate volgens mees verspreide tale Assamees amptelike taal van Assam Bengaals amptelike taal van Tripura en Wes Bengale Bodo amptelike taal van Assam Dogri amptelike taal van Jammu en Kasjmir Engels amptelike taal van Nagaland Gujarati amptelike taal van Dadra en Nagar Haveli Daman en Diu en Gujarat Hindi amptelike taal van Arunachal Pradesh Andaman en Nicobar eilande Bihar Chandigarh Chhattisgarh Delhi Haryana Himachal Pradesh Jharkhand Madhya Pradesh Rajasthan Uttar Pradesh en Uttaranchal Kannada amptelike taal van Karnataka Kasjmiri amptelike taal van Jammu en Kasjmir Konkani amptelike taal van Goa Maithili amptelike taal van Bihar Malayalam amptelike taal van Kerala en Lakshadweep Manipuri Meithei amptelike taal van Manipur Marathi amptelike taal van Maharashtra Nepalees amptelike taal van Sikkim Oerdoe amptelike taal van Jammu en Kasjmir en ook sommige distrikte in Andhra Pradesh Delhi en Uttar Pradesh Oriya amptelike taal van Orissa Pandjabi amptelike taal van Pundjab tweede amptelike taal van Delhi Sanskrit Santali Sindhi Tamil amptelike taal van Tamil Nadu en Pondicherry Telugu amptelike taal van Andhra Pradesh Religie Verspreiding van godsdienste in Indie volgens Indiese distrikte 2011 sensus Hindoe Moslems Christene Sikhs Boeddhiste Ander Religie Bevolking 1951 Bevolking 1961 Bevolking 1971 Bevolking 1981 Bevolking 1991 Bevolking 2001 Bevolking 2011 10 Hindoeisme 84 1 83 45 82 73 82 30 81 53 80 46 79 80 Islam 9 8 10 69 11 21 11 75 12 61 13 43 14 23 Christendom 2 3 2 44 2 60 2 44 2 32 2 34 2 30 Sikhisme 1 79 1 79 1 89 1 92 1 94 1 87 1 72 Boeddhisme 0 74 0 74 0 70 0 70 0 77 0 77 0 70 Djainisme 0 46 0 46 0 48 0 47 0 40 0 41 0 37 Zoroastrisme 0 13 0 09 0 09 0 09 0 08 0 06 n aAnimisme ander 0 43 0 43 0 41 0 42 0 44 0 72 0 9 In Indie bly sowat 195 miljoen Moslems 14 2 van die totale Indiese bevolking 11 12 die hoogste Moslembevolking in n nie Islamitiese land en amper dieselfde aantal Moslems as in Pakistan 13 14 Indie beskik oor die derde hoogste Moslembevolking wereldwyd dwarsdeur die land 15 en met sowat 300 000 aktiewe moskees meer as enige ander land selfs meer as in die Islamitiese wereld Net in Indonesie bly meer Moslems 16 Sport Die Indiese nasionale hokkiespan tydens die Olimpiese Somerspele 1936 in Berlyn wenner van die goue medalje Die Indiese nasionale krieketspan in aksie op Wankhedestadion in 2006 Die meeste en gewildste sportsoorte wat in Indie beoefen word het hul oorsprong in die Verenigde Koninkryk en tydens die bestaan van Brits Indie op die Indiese subkontinent gevestig Veldhokkie is die naasgewildste sportsoort word as Indie se nasionale sport beskou 17 18 en is ook die land se suksesvolste Olimpiese sportsoort Die Indiese nasionale hokkiespan het tot dusver agt goue een silwer en twee bronsmedaljes tydens Olimpiese Somerspele verower Indie het die Hokkiewereldbeker in 1975 gewen en was die naaswenner van die Hokkiewereldbeker 1973 Indie het ook drie van die toernooie gehuisves in 1982 2010 en 2018 Krieket is Indie se gewildste sport 19 Die Indiese nasionale krieketspan het die Krieketwereldbeker 1983 en Krieketwereldbeker 2011 gewen en tydens die Krieketwereldbeker 2003 as naaswenner geeindig Daarbenewens het Indie die T20I wereldbeker 2007 in Suid Afrika gewen die Kampioenetrofee 2002 met Sri Lanka gedeel en die Kampioenetrofee 2013 gewen Hulle het ook die Asiatiese beker in 1984 1988 1990 1995 2010 2016 en 2018 gewen Indie het ook twee keer die eindstryd van die Wereldtoetskampioenskap gehaal maar in 2021 teen Nieu Seeland en in 2023 teen Australie verloor Die Indiese Premierliga IPL word beskou as die gewildste krieketliga wereldwyd en lok veral toeskouers van die Indiese subkontinent maar ook uit Suid Afrika die Britse Eilande en Wes Indie As gevolg van die tydsverskil met Australie en Nieu Seeland en die nagtelike uitsaai van wedstryde is die IPL in die twee lande minder gewild 20 Indie was gasheer of medegasheer van verskeie internasionale sportgeleenthede die Suid Asiatiese Spele in 1951 en 1982 die krieketwereldbekertoernooie in 1987 1996 2011 2023 en 2031 die Kampioenetrofee in 2006 en 2029 die T20I wereldbeker in 2016 en 2026 die Hokkiewereldbeker in 2010 en die Statebondspele in 2010 Van 2011 tot 2013 is die Indiese Grand Prix op die Buddh Internasionale Renbaan in Uttar Pradesh aangebied al drie wedrenne is deur Sebastian Vettel gewen Sien ookAmateur Radio Society of IndiaVerwysings 1 0 1 1 en National Symbols National Portal of India Indiese regering Besoek op 28 Julie 2022 2 0 2 1 en Profile National Portal of India Indiese regering Besoek op 28 Julie 2022 en World Population Prospects 2022 United Nations Department of Economic and Social Affairs Population Division Besoek op 28 Julie 2022 en World Population Prospects 2022 Demographic indicators by region subregion and country annually for 1950 2100 XSLX Total Population as of 1 July thousands United Nations Department of Economic and Social Affairs Population Division Besoek op 28 Julie 2022 en Population Enumeration Data Final Population Sensus van Indie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2016 Besoek op 30 April 2018 en A 2 DECADAL VARIATION IN POPULATION SINCE 1901 PDF Sensus van Indie Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 30 April 2016 Besoek op 30 April 2018 7 0 7 1 7 2 7 3 en India Internasionale Monetere Fonds April 2022 Besoek op 28 Julie 2022 en Human Development Report 2020 PDF United Nations Development Programme 2020 Besoek op 28 Julie 2022 en Gini Index Wereldbank Besoek op 28 Julie 2022 en Population by religious community 2011 Sensus van Indie Office of the Registrar General amp Census Commissioner Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2015 Besoek op 25 Augustus 2015 en NW 1615 L St Suite 800Washington Inquiries DC 20036USA202 419 4300 Main202 857 8562 Fax202 419 4372 Media The countries with the 10 largest Christian populations and the 10 largest Muslim populations Pew Research Center Besoek op 28 Julie 2022 en Muslim Population in India Muslims in Indian States www indiaonlinepages com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020 Besoek op 28 Julie 2022 en Population by Religion PDF www pbs gov pk Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2020 Besoek op 15 Januarie 2019 en Pakistan The World Factbook Central Intelligence Agency Besoek op 28 Julie 2022 en Multicultural India has more mosques than any Muslim country Bollywood news wallpapers vidoes Canadian immigration Indian diaspora news I News East West Newseastwest com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2017 Besoek op 11 Augustus 2015 en Indonesia The World Factbook Central Intelligence Agency Besoek op 28 Julie 2022 en M Ilyas Khan 8 Augustus 2012 Pakistan s Olympic humiliation in national sport BBC Besoek op 23 Junie 2023 en Abbott David 2015 Changing World Pakistan Encyclopaedia Britannica p 21 ISBN 978 1 62513 321 2 en Bill Russell 8 Augustus 2017 Top 10 Most Popular Sports In India Besoek op 23 Junie 2023 en Thrills spills yawns ESPNcricinfo 1 Junie 2008 Besoek op 23 Junie 2023 BronnelysAlgemeen en India Encyclopaedia Britannica Besoek op 28 Julie 2022 en India Central Intelligence Agency Besoek op 28 Julie 2022 Eksterne skakelsWikimedia Commons bevat media in verband met Indie Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Indie en Toerisme inligting oor Indie op Wikivoyage en hi Amptelike webwerf van die Indiese regering Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Indie amp oldid 2582042