www.wikidata.af-za.nina.az
Die ENB stadion ook genoem FNB stadion Sokkerstad of Soccer City is n stadion in Soweto Johannesburg Suid Afrika Die stadion is reg langs die hoofkantoor van die Suid Afrikaanse Sokkerassosiasie SAFA huis waar die kantore van FIFA en die Plaaslike Reelingskomitee vir die 2010 Sokkerwereldbeker gesetel was 1 Met n kapasiteit van 94 700 is dit die grootste stadion in Afrika ENB of FNB stadionBinneaansig tydens die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2010Bynaam Sokkerstad Soccer CityDie kalbasLigging Johannesburg Suid AfrikaKoordinate 26 14 5 27 S 27 58 56 47 O 26 2347972 S 27 9823528 O 26 2347972 27 9823528 Koordinate 26 14 5 27 S 27 58 56 47 O 26 2347972 S 27 9823528 O 26 2347972 27 9823528Eienaar Stad JohannesburgOperateur Suid Afrikaanse Sokkerassosiasie SAFA Kapasiteit 94 700 1 2 Oppervlak GrasKonstruksieEerste sooi gespit 1986 3 Geopen 1989 4 Renovasie 2009Uitgebrei 2009Boukoste R3 3 miljardArgitek Boogertman amp Vennote PopulousHuurdersKaizer ChiefsBafana BafanaSpringbokke Eerste wedstryd van die 2010 FIFA Wereldbeker word tussen Suid Afrika en Meksiko gespeelSokkerwedstryd tussen Argentinie en Suid Korea tydens die 2010 FIFA WereldbekerDie stadion het sedert sy konstruksie in 1987 as die FNB stadion bekend gestaan maar is tydelik na Sokkerstad herdoop om aan FIFA se neutrale borgskap vereistes te voldoen 5 In 1990 het Nelson Mandela sy eerste vrye toespraak in die stadion gelewer nadat hy uit die gevangenis vrygelaat is Op 10 Desember 2013 is sy internasionale roudiens hier gehou 6 7 Dit was ook die tuiste van Chris Hani se begrafnis 6 Dit was ook die plek vir die eindstryd van die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2010 wat tussen Nederland en Spanje beslis is Tydens die wereldbeker se sluitingseremonie op die dag van die eindstryd het Nelson Mandela sy laaste openbare verskyning hier gemaak 8 Inhoud 1 Wedstryde 1 1 Afrikanasiesbeker 1996 1 2 FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2010 1 3 Afrikanasiesbeker 2013 2 Rugby 3 Konstruksie 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsWedstryde wysigAfrikanasiesbeker 1996 wysig Hoofartikel Afrikanasiesbeker 1996 Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers13 Januarie 1996 nbsp Suid Afrika 3 0 nbsp Kameroen Groep A opening 80 00015 Januarie 1996 nbsp Egipte 2 1 nbsp Angola Groep A 6 00018 Januarie 1996 nbsp Kameroen 2 1 nbsp Egipte Groep A 4 00020 Januarie 1996 nbsp Suid Afrika 1 0 nbsp Angola Groep A 30 00024 Januarie 1996 nbsp Suid Afrika 0 1 nbsp Egipte Groep A 20 00025 Januarie 1996 nbsp Zaire 2 0 nbsp Liberie Groep C 3 00027 Januarie 1996 nbsp Suid Afrika 2 1 nbsp Algerie Kwarteindronde 80 00031 Januarie 1996 nbsp Suid Afrika 3 0 nbsp Ghana Halfeindronde 80 0003 Februarie 1996 nbsp Ghana 0 1 nbsp Zambie Klein finale 80 0003 Februarie 1996 nbsp Suid Afrika 2 0 nbsp Tunisie Eindstryd 80 000FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2010 wysig Hoofartikel FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2010 Die stadion is tydens die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2010 ingespan as een van die 10 stadia waar wedstryde gespeel is Benewens die openingswedstryd en eindstryd is by die stadion gespeel Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers11 Junie 2010 16 00 nbsp Suid Afrika 1 1 nbsp Meksiko Groep A opening 84 49014 Junie 2010 13 30 nbsp Nederland 2 0 nbsp Denemarke Groep E 83 46517 Junie 2010 13 30 nbsp Argentinie 4 1 nbsp Suid Korea Groep B 82 17420 Junie 2010 20 30 nbsp Brasilie 3 1 nbsp Ivoorkus Groep G 84 45523 Junie 2010 20 30 nbsp Ghana 0 1 nbsp Duitsland Groep D 83 39127 Junie 2010 20 30 nbsp Argentinie 3 1 nbsp Meksiko Agste eindronde 84 3772 Julie 2010 20 30 nbsp Uruguay 1 1 4 2 n S nbsp Ghana Kwarteindronde 84 01711 Julie 2010 20 30 nbsp Nederland 0 1 e t nbsp Spanje Eindstryd 84 490Afrikanasiesbeker 2013 wysig Hoofartikel Afrikanasiesbeker 2013 Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers19 Januarie 2013 nbsp Suid Afrika 0 0 nbsp Kaap Verde Groep A opening 50 00019 Januarie 2013 nbsp Angola 0 0 nbsp Marokko Groep A 25 00010 Februarie 2013 nbsp Nigerie 1 0 nbsp Burkina Faso Eindstryd 85 000Rugby wysigDie stadion is ook sedert 2010 vir die eerste keer vir rugbywedstryde gebruik Die Springbokke het op 21 Augustus 2010 tydens die 2010 Drienasiesreeks hier teen die All Blacks gespeel Konstruksie wysigDie ENB stadion het n massiewe opgradering vir die 2010 Wereldbeker ondergaan Die stadion se nuwe ontwerp is deur die vorm van n Afrikapot geinspireer 9 nbsp Konstruksiewerke in Mei 2008 nbsp Konstruksiewerke in Mei 2008 nbsp Konstruksiewerke in Desember 2008 nbsp Die stadion tydens die 2010 sluitingseremonie Sien ook wysigLys van stadions in Suid Afrika Eerste Nasionale Bank die stadion se eienaars Verwysings wysig 1 0 1 1 Soccer City in Engels FIFA Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2019 Besoek op 30 Junie 2008 Stadia Suid Afrikaanse Sokkerassosiasie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2012 Besoek op 30 Junie 2008 2010 FIFA World Cup the beautiful game in Engels Eerste Nasionale Bank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2007 Besoek op 30 Junie 2008 Lucille Davie 23 Januarie 2007 Soccer goes back 120 years in Joburg City of Johannesburg Archived from the original on 16 September 2011 Besoek op 30 Junie 2008 CS1 maint bot original URL status unknown link Storm bars los oor Soccer City na WB Nuus24 17 Julie 2010 6 0 6 1 2010 FIFA World Cup Soccer City Geargiveer 29 Augustus 2019 op Wayback Machine In fifa com Besoek op 10 Junie 2010 http www gov za speeches view php sid 42524 Nelson Mandela South Africa s anti apartheid icon dies aged 95 The Telegraph Besoek op 10 Desember 2013 argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2009 Besoek op 13 Augustus 2010 Eksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie ENB stadion Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal nbsp Ontsluit van https af wikipedia org w index php title ENB stadion amp oldid 2618554