www.wikidata.af-za.nina.az
Eurasie Oppervlakte 54 759 000 km Bevolking 4 620 000 000Bevolkingsdigtheid 84 inwoners km Lande 92Tydsones UTC 0 Ysland tot UTC 12 Rusland Eurasie is die landmassa wat uit Europa en Asie bestaan Dit is meestal in die oostelike en noordelike halfrond gelee Eurasie kan beskou word as n superkontinent as deel van die superkontinent Afrika Eurasie of eenvoudig as n kontinent In plaattektonika sluit die Eurasiese Plaat Europa en meeste van Asie maar nie die Indiese subkontinent die Arabiese subkontinent en die gebied oos van die Cherskiybergreeks in Sakha in nie Eurasie word ook in internasionale politiek gebruik as a neutrale manier om na organisasies of aangeleenthede betreffende die post Sowjetstate te verwys Europa en Asie word tradisioneel as aparte kontinente gesien met die skeidslyn langs die Egeiese See Dardanelle Bosporus Swartsee Kaukasusberge Kaspiese See Oeralrivier en Oeralgebergte Afrika Eurasie aansig van die Blou Albaster Eurasie se dominante plek in wereldgeskiedenis word soms toegeskryf aan die oos wes uitgestrektheid die klimaatsones daarvan en die beskikbaarheid van Eurasiese diere en plante wat hulle tot vee en landbou leen Die Sjinese syroete simboliseer handel en kulturele bande tussen die Eurasiese kulture Ander gebruike WysigEurasie was ook n denkbeeldige land wat rofweg dieselfde grondgebied beslaan het as die super kontinent in George Orwell se Nineteen Eighty Four met die uitsondering van die Britse Eilande In Robert Heinlein se verhaal Solution Unsatisfactory wat in 1940 geskryf is beskryf hy n toekomstige 1945 waarin die Sowjetunie in Die Eurasiese Unie omgeskakel is In S M Stirling se distopiese Draka Alternatiewe Geskiedenisreeks is die analoog van die Tweede Wereldoorlog die Eurasiese Oorlog Sien ook WysigEurasies Asie Afrasie Australasie Palearctic Laurasie n teoretiese superkontinent wat Eurasie en Noord Amerika verbind Eurasiese Ekonomiese Gemeenskap Neo EurasianismeEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Eurasia EurasiaNet Kontinente van die wereld Afrika Eurasie Amerikas Eurasie Oseanie Afrika Antarktika Asie Australie Europa Noord Amerika Suid AmerikaGeologiese superkontinente Gondwana Laurasie Pangaea Rodinia Ur Vaalbara Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Eurasie amp oldid 2488062