www.wikidata.af-za.nina.az
Sosialisme is n ekonomiese en politieke stelsel waar die werkers en nie hul werkgewers nie beheer oor die produksiemiddele soos masjinerie en landbougrond uitoefen Mense wat so n kooperatiewe samelewing bepleit word sosialiste genoem Hulle glo daaraan dat goedere en dienste vir menslike gebruik en nie vir winste geproduseer moet word nie Sosialiste glo dat alles in die samelewing deur die kooperatiewe pogings van sy lede vervaardig moet word New Harmony n model gemeenskap soos deur Robert Owen in 1838 voorgestelDaar is verskeie vorme van sosialisme en geen enkele definisie dek die totale spektrum nie Hulle stem ooreen in die opsig dat die werkers die hulpbronne en produksiemiddele moet besit 1 Hulle verskil egter van mekaar in terme van die rol van die vryemark en beplanning asook die rol van bestuurders en die regering se rol in die ekonomie Inhoud 1 Geskiedenis 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigRobert Owen was die eerste sosialis Sy volgelinge begin hulself in 1841 sosialiste te noem 2 Hy word steeds as die pionier van die Kooperatiewe Beweging in Brittanje beskou Hy was van mening dat die werkers die maatskappye waar hulle werk moet besit Die werkers sal dan die winste regverdig onder mekaar verdeel Hy het so n nuwe model fabriek in New Lanark Skotland opgerig 3 Karl Marx is die bekendste sosialis maar is eerder die argitek van die teoriee oor sosialisme en kommunisme Hy het n omvattende boek oor kapitalisme sosialisme en kommunisme geskryf genaamd Die Kommunistiese Manifes Friedrich Engels was n mede skrywer en het baie van Marx se werk en navorsing befonds Verskeie sosialistiese politieke partye is gedurende die 19de eeu en vroee deel van die 20ste eeu gevorm Linkse politieke partye is oor die algemeen nuwer as hul regse ewekniee Sien ook WysigKapitalisme KommunismeVerwysings Wysig Peter Lamb J C Docherty Historical dictionary of socialism Lanham Maryland UK Oxford England UK Scarecrow Press Inc 2006 p 1 Gale 2001 Socialism World of Sociology Opgespoor 15 Junie 2011 Socialism Encyclopedia of World Trade From Ancient Times to the Present 2005 Besoek op 15 Junie 2011 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sosialisme Basiese inleiding tot sosialisme kommunisme en marxismeWikinews bevat nuus in verband met Sosialisme Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sosialisme amp oldid 2575106