www.wikidata.af-za.nina.az
Vir n artikel oor die oblast met dieselfde naam sien Nowosibirsk oblast Nowosibirsk Russies Novosibi rsk Nuwe Siberie is die derde grootste stad in Rusland na Moskou en Sint Petersburg en die grootste stedelike nedersetting in Siberie met n bevolking van meer as 1 6 miljoen in 2019 Nowosibirsk wat as setel van die gelyknamige administratiewe streek of oblast en as Siberie se industriele wetenskaplike en kulturele sentrum dien het sy stigting in 1893 aan die destydse grootskaalse uitbreiding van die Russiese Tsareryk se spoorwegnet te danke n Brug van die Transsiberiese Spoorweg oor die Ob rivier wat hier byna een kilometer breed is was die beginpunt van n vinnige stedelike groei Tans is daar in die stadsgebied ses brue oor die Ob NowosibirskNovosibirskNowosibirsk in Rusland WapenVlag Land Rusland Oblast Nowosibirsk oblast Koordinate 55 01 N 82 56 O 55 017 N 82 933 O 55 017 82 933 Stigting 1893 Stadstatus 1904 Oppervlakte Totaal 503 vk km Hoogte bo seevlak 177 m Bevolking Totaal 2019 1 618 039 Bevolkingsdigtheid 3 217 vk km Tydsone UTC 6 Somertyd UTC 7 Burgemeester Anatoli Lokot Amptelike Webwerf www novo sibirsk ru Die silhoeet van Nowosibirsk se hooftreinstasie versinnebeeld n stoomlokomotief n Moderne woonstelkompleksNowosibirsk se Tolmatsjewo lughaweDie huidige stad se bakermat was n klein nedersetting aan die Ob se linkeroewer Kriwosjtsjekowo wat as geskikte bouplek vir n spoorwegbrug geag is Naby die dorpie het n werkerskamp ontstaan In 1895 is die nuwe nedersetting ter geleentheid van tsaar Nikolaas II se troonbestyging Nowonikolajefsk genoem Twee jaar later is die spoorwegbrug voltooi en reeds in 1903 is stadstatus aan die snelgroeiende nedersetting toegeken In 1926 is die stadsnaam gewysig na Nowosibirsk Nowosibirsk se industriele sektor het gedurende die Tweede Wereldoorlog sterk groei ervaar namate nywerheidsaanlegte na die Duitse aanval op die Sowjetunie ooswaarts na Siberie verskuif is Ook baie kunsskatte uit Moskou is hier in veiligheid gebring en tot die einde van die oorlog gestoor Stadsbeplanners het Nowosibirsk van bree strate en buitengewoon groot pleine voorsien Die hoofstraat Krasni prospekt is sowat 10 km lank Hier is die grootste operahuis in Eurasie gelee met n oppervlakte van 65 000 m Susterstede Wysig nbsp Minneapolis St Paul VSA 1989 nbsp Sapporo Japan 1990 nbsp Changchun Volksrepubliek China 1994 nbsp Daejeon Suid Korea 2001 nbsp Warna Bulgarye 2008 nbsp Minsk Wit Rusland nbsp Doncaster Verenigde KoninkrykVerwysings WysigEksterne skakels WysigWiki webtuistes nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nowosibirsk MediaYouTube com Vadim Makhorov Novosibirsk Siberia 2018 hommeltuigopnames in 1080p Koerantberigte de Neue Zurcher Zeitung NZZ 18 November 2017 Nowosibirsk wagt den Aufbruch aus der Mitte Sibiriens nbsp Hierdie Rusland verwante artikel is n saadjie U kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nowosibirsk amp oldid 2158881