www.wikidata.af-za.nina.az
Die Namibiese Rugbyunie Engels Namibia Rugby Union afgekort NRU is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Namibie beheer Die beheerliggaam is in 1990 gestig en in Windhoek gesetel Sedertdien verteenwoordig dit Namibie by Wereldrugby en ook by Rugby Afrika RA Namibiese Rugbyunie Kenteken van die Namibiese Rugbyunie Engelse naam Namibia Rugby Union Afkorting NRU Land Namibie Sportsoorte Rugby Sewesrugby Stigting 1990 Lid van Wereldrugby Aangesluit in 1990 Vastelandse beheerliggaam Rugby Afrika President Corrie Mensah Setel Windhoek Namibie Amptelike taal Engels Amptelike webwerf nru com na Inhoud 1 Geskiedenis 2 Taak 3 Kenteken 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsGeskiedenis wysigNog tydens die Suidwes Afrika veldtog is in 1916 in Windhoek die eerste plaaslike beheerliggaam Damaraland Rugbyvoetbalunie gestig en was ondergeskik aan die Suid Afrikaanse Rugbyraad die huidige Suid Afrikaanse Rugbyunie se voorloper 1 In 1952 is die plaaslike beheerliggaam in Suidwes Afrikaanse Rugbyvoetbalunie SWARVU hernoem Die Namibiese Rugbyunie is in 1990 as opvolger van die SWARVU gestig en het in dieselfde jaar n volle lid van die Internasionale Rugbyvoetbalraad IRVR nou Wereldrugby geword 2 Daarbenewens het die Namibiese Rugbyunie in 1990 by die vier jaar vroeer gestigte kontinentale beheerliggaam Rugby Afrika aangesluit 3 In Augustus 2018 is rugby as een van Namibie se nasionale sportsoorte erken 4 Taak wysigDie Namibiese Rugbyunie organiseer verskeie nasionale spanne insluitend Namibie se nasionale seniorrugbyspan vir mans die Welwitschias vroue en jeug Die NRU hou ook toesig oor sewesrugby in Namibie en aangesien dit n Olimpiese sportsoort is werk hulle met die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee saam Naas die amptelike nasionale span roep die Namibiese Rugbyunie ook ander keurspanne byeen Daarbenewens bestuur die beheerliggaam kinder en jeugrugby in Namibie Kinders en jongmense word reeds op skool aan rugby bekend gestel en na gelang van hul belangstelling en talent begin hul met hul afrigting 5 Net soos ander rugbylande beskik Namibie oor n o 20 nasionale span wat aan die Wereldrugby o 20 kampioenskap deelneem 6 Die beheerliggaam reel ook die plaaslike kompetisies Die hoogste rugbyliga in Namibie is die Rugbypremierliga RPL met agt spanne 7 Sedertdien is die meeste spelers van die Namibiese nasionale span uit die liga afkomstig van die ander spelers is veral in Suid Afrika en Frankryk aktief Kenteken wysigDie beheerliggaam Namibiese Rugbyunie se kenteken toon n visarend Namibie se wapendier Die nasionale span se bynaam is Welwitschias ontleen aan die gelyknamige nasionale plant van Namibie Sien ook wysigKrieket NamibieVerwysings wysig en Richard Bath 1997 The Complete Book of Rugby Seven Oaks Ltd p 71 ISBN 1 86200 013 1 en Namibia Wereldrugby Besoek op 20 Maart 2024 en Rugby Africa Unions Rugby Afrika 2020 Besoek op 20 Maart 2024 en Cabinet approves categorisation of sports codes Namibia Press Agency 2 Augustus 2018 en Honours and Timeline Namibiese Rugbyunie Besoek op 20 Maart 2024 en World Rugby U20 Championship Wereldrugby Besoek op 20 Maart 2024 en FNB Rugby Rugbypremierliga Besoek op 20 Maart 2024 Eksterne skakels wysig en Die Namibiese Rugbyunie se amptelike tuisblad Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Namibiese Rugbyunie amp oldid 2660277