www.wikidata.af-za.nina.az
Lilli Pilli is n klein woonbuurt in die suide van Sydney in die Australiese deelstaat Nieu Suid Wallis Lilli Pilli is sowat 26 kilometer ten suide van Sydney se sentrale sakekern gelee in die plaaslike regeringsgebied van die Sutherland Shire Daar is ook n ander Lilli Pilli in Nieu Suid Wallis poskode 2536 wat 12 kilometer suid van Batemans Bay gelee is Lilli PilliVoorstadLilli Pilli PointLilli PilliLigging van Lilli Pilli in Nieu Suid WallisKoordinate 34 04 06 S 151 06 57 O 34 06833 S 151 11583 O 34 06833 151 11583 Koordinate 34 04 06 S 151 06 57 O 34 06833 S 151 11583 O 34 06833 151 11583Land AustralieDeelstaatNieu Suid WallisStadSydneyOppervlak Totaal0 9 km2 0 3 vk myl Bevolking Totaal1 280 Digtheid1 420 km2 3 680 vk myl TydsoneUTC 10 00 AEST Poskode2229 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Geografie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis wysig nbsp Winkels in Lilli Pilli nbsp n Kleuterskool in Lilli PilliLilli Pilli is vernoem na n inheemse soort Mirtebos wat die Lilly Pilly heet en op die punt groei Thomas Holt 1811 88 was die aanvanklike eienaar van die grondgebied wat van Sutherland tot na Cronulla gestrek het insluitende die punt In 1840 het kaarte ook aangedui dat sowat 20 akker van die grond aan die punt aan n sekere Francis Mitchell behoort het Die publieke skool het in 1957 oopgemaak 1 Geografie wysigLilli Pilli is aan die noordelike oewer van die Port Hacking mondingsmeer Die enigste aangrensende woonbuurte is Caringbah Port Hacking en Dolans Bay Die dorpies Maianbar en Bundeena is aan die oorkantste oewer van Port Hacking gelee Lilli Pilli word omring deur Gannons Bay Little Turriel Bay die Port Hacking rivier en Great Turriel Bay Lilli Pilli Point is aan die einde van Lilli Pilli Point Road gelee Op die punt is n reservaat gelee wat op die Royal National Park uitkyk Die reservaat is n goed beskutte piekniekarea n Rotslys loop al langs die noordelike punt vanwaar baie gewilde visvangplekkies gevind kan word tot by Little Turriel Bay Verwysings wysig The Book of Sydney Suburbs Saamgestel deur Frances Pollon Angus amp Robertson Publishers 1990 Gepubliseer in Australie ISBN 0 207 14495 8 bl 51Eksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lilli Pilli Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lilli Pilli amp oldid 2229383