www.wikidata.af-za.nina.az
Huisgenoot Ware Lewensdramas is n werklikheidsreeks op VIA DStv kanaal 147 sedert 27 Julie 2017 Huisgenoot Ware Lewensdramas Genre Realiteit Geskep deur VIA Geskryf deur Anton Swanepoel Vertel deur Ruda Landman Oorsprong Suid Afrika Taal Afrikaans Aantal seisoene 8 Aantal episodes 93 16 08 2021 Produksie Uitvoerende vervaardiger s Cecil Barry Vervaardiger s Leonie Fourie Redigeerder s Mark Saunders Looptydperk 48 minute omtrent Produksiemaatskappy Red Pepper Pictures Uitsending Oorspronklike kanaal VIA Beeldformaat HD Oorspronklike lopie 27 Julie 2017 2017 07 27 Webskakels Amptelike webwerfDie reeks is gebaseer op stories wat in die tydskrif Huisgenoot verskyn het Dit fokus op die karakters kenners en joernaliste agter die stories Die reeks tans in sy negende seisoen word Maandagaande om 21h00 uitgesaai op die werlikheidskanaal VIA Die reeks het ook n Beste van reeks en Huisgenoot Ware Lewensdramas Vlees en BloedDie reeks is ook beskikbaar op DStv Now en Showmax Inhoud 1 Reekse 2 Episodes 2 1 Reeks 1 2017 2 2 Reeks 2 2018 2 3 Reeks 3 2019 2 4 Reeks 4 2019 2 5 Reeks 5 2020 2 6 Reeks 6 2020 2 7 Reeks 7 2021 2 8 Reeks 8 2021 2 9 Reeks 9 2023 Reekse WysigReeks Episodes Oorspronklik uitgesaaiEerste uitgesaai Laaste uitgesaai1 13 27 Julie 2017 2017 07 27 19 Oktober 2017 2017 10 19 2 13 16 Augustus 2018 2018 08 16 8 November 2018 2018 11 08 3 13 15 Julie 2019 2019 07 15 7 Oktober 2019 2019 10 07 4 13 14 Oktober 2019 2019 10 14 20 Januarie 2020 2020 01 20 5 13 27 Julie 2020 2020 07 27 19 Oktober 2020 2020 10 19 6 13 26 Oktober 2020 2020 10 26 18 Januarie 2021 2021 01 18 7 13 12 April 2021 2021 04 12 5 Julie 2021 2021 07 05 8 13 9 Augustus 2021 2021 08 09 1 November 2021 2021 11 01 9 13 1 Mei 2023 2023 05 01 24 Julie 2023 2023 07 24 Episodes WysigReeks 1 2017 Wysig No algeheel No inreeks Episode Oorspronklike uitsaaidatum 11Die Griekwastad moorde27 Julie 2017 2017 07 27 22Inge Lotz Moord3 Augustus 2017 2017 08 03 33Marthella Steenkamp10 Augustus 2017 2017 08 10 44Joost van der Westhuizen17 Augustus 2017 2017 08 17 55Hansie Cronje24 Augustus 2017 2017 08 24 66Vanessa Goosen31 Augustus 2017 2017 08 31 77Baba Jordan moord7 September 2017 2017 09 07 88Chris Barnard14 September 2017 2017 09 14 99Adlington moorde21 September 2017 2017 09 21 1010Taliep Petersen28 September 2017 2017 09 28 1111Gert van Rooyen amp Joey Haarhoff5 Oktober 2017 2017 10 05 1212Lotter moorde12 Oktober 2017 2017 10 12 1313Oscar Pistorius19 Oktober 2017 2017 10 19 Reeks 2 2018 Wysig No algeheel No inreeks Episode Oorspronklike uitsaaidatum 141Pippie Kruger16 Augustus 2018 2018 08 16 152Andrea Venter23 Augustus 2018 2018 08 23 163Advokaat Barbie30 Augustus 2018 2018 08 30 174Chenelle Henning6 September 2018 2018 09 06 185Die Ina Bonnette storie13 September 2018 2018 09 13 196Die Jayde Panayiotou moord20 September 2018 2018 09 20 207Mundolene Vosloo27 September 2018 2018 09 27 218Anika Smit4 Oktober 2018 2018 10 04 229Louisa Chatburn11 Oktober 2018 2018 10 11 2310Zephany Nurse18 Oktober 2018 2018 10 18 2411Henri van Breda25 Oktober 2018 2018 10 25 2512Die Rohde saak1 November 2018 2018 11 01 2613Die Afspraakmoorde8 November 2018 2018 11 08 Reeks 3 2019 Wysig No algeheel No inreeks Episode Oorspronklike uitsaaidatum 271Leigh Matthews ontvoering15 Julie 2019 2019 07 15 282Bob Hewitt22 Julie 2019 2019 07 22 293Die Waterkloof 429 Julie 2019 2019 07 29 304Die Samoeraaiswaard moord5 Augustus 2019 2019 08 05 315Gill Packham moord12 Augustus 2019 2019 08 12 326Krionskema19 Augustus 2019 2019 08 19 337Die Standerbende26 Augustus 2019 2019 08 26 348Michael van Eck2 September 2019 2019 09 02 359Hoerskool Driehoek9 September 2019 2019 09 09 3610Piet Byleveld16 September 2019 2019 09 16 3711Chanel du Toit moord23 September 2019 2019 09 23 3812Suna Venter30 September 2019 2019 09 30 3913Hannah Cornelius7 Oktober 2019 2019 10 07 Reeks 4 2019 Wysig No algeheel No inreeks Episode Oorspronklike uitsaaidatum 401RAU TEM Raaisel14 Oktober 2019 2019 10 14 412Chantelle Barnard moord21 Oktober 2019 2019 10 21 423Westdene busramp28 Oktober 2019 2019 10 28 434Springs gruwelhuis4 November 2019 2019 11 04 445Natasha Mans moord11 November 2019 2019 11 11 456Swartland gesinsmoord18 November 2019 2019 11 18 467Pieter Pieterse25 November 2019 2019 11 25 478Knysnamoorde2 Desember 2019 2019 12 02 489Herman Pretorius Swendelsage9 Desember 2019 2019 12 09 4910Erin van Rensburg moord16 Desember 2019 2019 12 16 5011Geen Inligting6 Januarie 2019 2019 01 06 5112Geen Inligting13 Januarie 2019 2019 01 13 5213James Small20 Januarie 2020 2020 01 20 Reeks 5 2020 Wysig Nr overallNr inreeksTitelOorspronklike uitsendingsdatum531 Liam Nortje 27 Julie 2020 2020 07 27 542 Oceanos 3 Augustus 2020 2020 08 03 553 Wynand du Toit 10 Augustus 2020 2020 08 10 564 Johan Heyns 17 Augustus 2020 2020 08 17 575 Martin Brits Pastoriemoord 24 Augustus 2020 2020 08 24 586 Merriespruit slikdamramp 31 Augustus 2020 2020 08 31 597 Johannes Kerkorrel 7 September 2020 2020 09 07 Ralph Rabie beter bekend as Johannes Kerkorrel was deel van die Voelvry beweging wat deur middel van musiek protes aangeteken het teen die apartheidsregering Sy musikale bydrae word jare na sy dood steeds gevier 608 Van Oudtshoorn moorde 14 September 2020 2020 09 14 Cathy word as klein kind aangeneem deur Chris en Jorina van Oudtshoorn Sy sal later met haar aangenome pa trou en ook aangekla word van sy moord 619 Helderberg vliegramp 21 September 2020 2020 09 21 6210 Uyinene Mrwetyana moord 28 September 2020 2020 09 28 In 2019 het Uyinene Mrwetyana n simbool van die geslagsgebaseerde geweld beweging geword toe sy deur Luyanda Botha verkrag en vermoor was in die Clareinch poskantoor in Kaapstad 6311 Piet Koornhof 5 Oktober 2020 2020 10 05 Piet Koornhof was n prominente figuur in die Suid Afrikaanse regering tydens die apartheidsera In n skokwending los Piet sy vrou in 1993 vir Marcelle Adams 6412 Heidelberg moorde 12 Oktober 2020 2020 10 12 Jaloesie dryf Johan Rosslee om sy eksmeisie en drie ander onskuldige slagoffers te vermoor 6513 Stella moorde 19 Oktober 2020 2020 10 19 Sharnelle Hough en Marna Engelbrecht se jong lewens is tragies kortgeknip in Hoerskool Stella se koshuis Sharnelle se ekskerel Xander Bylsma word twee jaar later skuldig bevind Reeks 6 2020 Wysig Nr overallNr inreeksTitelOorspronklike uitsendingsdatum661 Corrie Sanders 26 Oktober 2020 2020 10 26 Corrie Sanders het in 2003 die WBO swaargewigkampioen geword toe hy Wladimar Klitschko in die tweede ronde n uitklophou gegee het Hy is op 22 September 2012 noodlottig gewond tydens n gewapende roof 672 Oos Asie Tsoenamie 2 November 2020 2020 11 02 Ons kyk na die 9 0 grootte aardbewing wat in 2004 die Indiese Oseaan getref het en n reeks noodlottige tsoenami s ontkeken het Die impak van die tsoenami s is ook aan die Suid Afrikaanse kus gevoel sowat 5000 myl van die aardbewing 683 Ge Korsten 9 November 2020 2020 11 09 Ge Korsten het harte verower met die ikoniese liedjie Liefling Min mense het egter geweet van sy stryd teen depressie wat in alle waarskynlikheid tot sy selfdood in 1999 gelei het 694 Sean Davidson 16 November 2020 2020 11 16 In 2019 word die genadedood aktivis en stigter van Dignity South Africa Sean Davidson skuldig bevind aan moord vir sy rol in die bygestaande selfdood van drie mense 705 William Endley 23 November 2020 2020 11 23 716 Charmain Phillips amp Pieter Grundlingh 30 November 2020 2020 11 30 727 Ruben Kruger 7 Desember 2020 2020 12 07 Ruben Kruger n kaptein in Cravenweek rugby en later lid van die 1995 wereldbekerspan wat die toernooi gewen het is in 2000 gediagnoseer met breinkanker en is in 2017 daaraan oorlede 738 Bles Bridges 14 Desember 2020 2020 12 14 Ons kyk terug na die lewe van Bles Bridges voordat hy in 2000 in n motorongeluk oorlede is Bles is bekend vir sy liedjie Ruiter van die Windjie en was ook die eerste Afrikaanse sanger wat in die Sun City Superbowl opgetree het 749 Flippie Venter 21 Desember 2020 2020 12 21 7510 Laingsburg vloedramp 28 Desember 2020 2020 12 28 In Januarie 1981 het n groot gedeelte van Laingsburg weggespoel duer n verwoestende fratsvloed n Wolkbreuk het daartoe gelei dat n wal water met die Buffelsrivier afgestorm het en alles in sy pad vernietig het 7611 Deon Helberg 4 Januarie 2021 2021 01 04 7712 Retief Liebenberg 11 Januarie 2021 2021 01 11 7813 Shrien Dewani 18 Januarie 2021 2021 01 18 Shrien is in 2010 daarvan aangekla dat hy die moord op sy bruid Anni gedurende hul wittebrood in Suid Afrika beplan het Dit het vier jaar geneem om hom uit Brittanje aan Suid Afrika uitgelewer te kry In 2014 vind regter Jeanette Traverso hom onskuldig in n aansoek om ontslag Reeks 7 2021 Wysig Nr overallNr inreeksTitelOorspronklike uitsendingsdatum791 Die Sondagverkragter 12 April 2021 2021 04 12 802 Tereza Troskie Herbst 19 April 2021 2021 04 19 Tereza Troskie Herbst is n bekende sosiale vlinder skoonheidskoningin en sakevrou maar in 2016 moes sy en haar gesin n ongelooflike traumatiese verlies verwerk 813 Nathaniel Julies 26 April 2021 2021 04 26 Een aand staan n onskuldige 16 jarige seun Nathaniel Julies voor n vragmotor in Eldorado Park en eet koekies minwetend dat dit sy laaste oomblikke op aarde sou wees 824 Beau Brummell 3 Mei 2021 2021 05 03 Michael Bush oftewel Beau Brummell was bekend as Suid Afrika se kaalbaskoning maar sy omstrede nudiste oord naby Bela Bela in net n klein deel van sy kleurryke geskiedenis 835 Die Knysnabrande 10 Mei 2021 2021 05 10 In 2017 is die Tuinroete deur n verwoestende brand lamgele Die brand het bykans alles in sy pad vernietig huise voertuie en ongelukkig ook verskeie lewens 846 Naka Drotske 17 Mei 2021 2021 05 17 Toe die Springbok legende Naka Drotske en sy geliefdes in 2018 op n plaas aangeval word doen hy instinktief wat hy jare lank op die rugbyveld gedoen het en loop sy aanvallers trompop Die heldedaad kos hom amper sy lewe 857 Sizzlers moorde 24 Mei 2021 2021 05 24 868 Somalie ontvoering 31 Mei 2021 2021 05 31 Debbie Calitz en Bruno Pelizzari word deur Somaliese seerowers ontvoer Vir 20 maande was hulle by 17 verskillende plekke aangehou en hul lewens was hel op aarde 879 Jimmy Abbott 7 Junie 2021 2021 06 07 Jimmy Abbott was nie net n reus in die bokskryt nie maar ook in die lewens van die mense wat hy aangeraak het Hy het sy lewe lank baklei teen sy omstandighede sy teenstanders en sy gewig Ongelukkig het hy in sy laaste stryd teen sy gesondheid die knie gebuig 8810 Baba Mienke 14 Junie 2021 2021 06 14 Op 25 Augustus 2017 moes Verna en Ryno Mulder hul grootstre nagmerrie uitleef toe hul dogter Mienke by haar dagsorg aan melk verstik en ophou asemhaal het Wonderbaarlik kon die dokters haar weer bybring maar Mienke het reeds erge breinskade opgedoen Dit is waar die Mulder gesin se moeilike pad begin het 8911 Shaninlea Visser 21 Junie 2021 2021 06 21 Shaninlea Visser is nie iemand wat sommer gaan le nie Nadat sy as t ware die helfte van haar lyf weens sepsis verloor het het sy n hernieude ywer om n verskil te maak Terwyl sy ander inspireer droom sy ook daarvan om weer op haar eie te kan loop 9012 Marike de Klerk 28 Junie 2021 2021 06 28 Sy was n formidabele presidentsvrou wat die seer en vernedering van haar egskeiding in die publieke oog moes verdra Net toe dit lyk of sy weer haar voete gevind het is sy in haar woonstel op Bloubergstrand vermoor 9113 Glenda Kemp 5 Julie 2021 2021 07 05 In die 1970 s in konserwatiewe Suid Afrika het n jong ontkleeddanser Glenda Kemp en haar luislang Oupa opslae gemaak Sy is verskeie kere in hegtenis geneem en selfs aangewys as Rapport se Nuusmaker van die jaar Haar lewe het daarna verskeie interessante draaie geneem van die onderwys tot in die bediening Reeks 8 2021 Wysig Nr overallNr inreeksTitelOorspronklike uitsendingsdatum921 Driedubbele Raaiselsterftes 9 Augustus 2021 2021 08 09 Ons herleef die gebeure van April 2021 Op die dag het drie mense in raaiselagtige omstandighede in n huis in Pretoria dood gegaan Maande later krap die polisie en privaatspeurders steeds kop oor wat presies daardie aand gebeur het 932 Anton Lubowski 16 Augustus 2021 2021 08 16 943 Palma aanval 23 Augustus 2021 2021 08 23 954 Brett Goldin amp Richard Bloom 30 Augustus 2021 2021 08 30 965 Twee Seuns Storm en Andries 6 September 2021 2021 09 06 976 Careltjie van Aswegen 13 September 2021 2021 09 13 987 Debbie Venter 20 September 2021 2021 09 20 998 Danielskuil Watergraf 27 September 2021 2021 09 27 1009 Melissa Dyer 4 Oktober 2021 2021 10 04 10110 Chantelle Barnard amp Andrea Venter 11 Oktober 2021 2021 10 11 10211 Yolandi Botes 18 Oktober 2021 2021 10 18 10312 Andrew Merryweather 25 Oktober 2021 2021 10 25 10413 Annie Liebenberg amp Michael Zantow 1 November 2021 2021 11 01 Reeks 9 2023 Wysig Nr overallNr inreeksTitelOorspronklike uitsendingsdatum1051 Boksburg ontploffing 1 Mei 2023 2023 05 01 Op Oukersdag 2022 is talle Suid Afrikaners se lewens onherroeplik verander toe n gastenkwa in Boksburg ontplof het 41 Mense het as gevolg van die tragedie hulle lewens verloor 1062 Johannes Britz 8 Mei 2023 2023 05 08 Die storie van die reeksverkragter en moordenaar Johannes Britz word vertel Ongelukkig was hy tot op sy laaste oomblikke vir menigte vrouens n nagmerrie van n man 1073 Brakpan gesinsmoord 15 Mei 2023 2023 05 15 Ons ontleed die 2019 Brakpan gesinsmoord Met n polisieondersoek wat al jare lank geen antwoorde kan lewer nie wag die hele land in spanning om te weet wat werklik op daardie tragiese dag gebeur het 1084 Jesse Hess 22 Mei 2023 2023 05 22 In Augustus is daar n vlaag grusame moorde teen vrouens gepleeg Jesse Hess n pragtige jong dame wat haar lewe vir die Here gegee het word sonder waarskuwing vermoor 1095 Allison Plaatjies 29 Mei 2023 2023 05 29 Allison Plaatjies het in haar hart geweet haar lewensmaat Phillip April sal haar doodmaak as sy hom ooit verlaat Ongelukkig het hierdie vrees waar geword 1106 Jacobus Geldenhuys 5 Junie 2023 2023 06 05 Jacobus Kobus Geldenhuys se dade het van geringe misdade na verkragting en moord geeskaleer Van jongs af het hy anders as ander opgetree Vandag is die oudpolisieman n berugte reeksmoordenaar 1117 Cameron Wilson 12 Junie 2023 2023 06 12 Cameron Wilson het skok vrees en terreur in sy gemeenskap gesaai Geen rasionele persoon kan verstaan wat die motivering agter sy oenskynlik radelose moorde aanvalle en verkragtings kan wees nie 1128 Kiernan Forbes AKA 19 Junie 2023 2023 06 19 Kiernan Forbes oftewel AKA was een van Suid Afrika se suksesvolste musikante toe hy na bykans twee dekades van faam in die straat tussen vriende doodgeskiet is 1139 Liezel de Jager 26 Junie 2023 2023 06 26 Dominee Liezel de Jager was n geliefde predikant en ma van twee Na haar wrede moord in die pastorie se tuin begin die strories van persoonlike probleme en hartseer kop uitsteek Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Huisgenoot Ware Lewensdramas amp oldid 2582638