www.wikidata.af-za.nina.az
Hennie Maas 24 November 1942 4 April 2024 was n Suid Afrikaanse omroeper Hy is in Pretoria gebore en het sy laer en hoerskoolloopbaan in die stad deurloop Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria en begin in 1965 by die Suid Afrikaanse Uitsaaikorporasie in Commissionerstraat Johannesburg werk Sy eerste werk by die SAUK was as aanbiedingsassistent wat die uitsaaigehalte van uitsendings beheer het In die laat 1960 s skuif Maas na die nuusafdeling van die SAUK en in 1970 aanvaar hy n pos as omroeper by Radio Nederland Wereldomroep in Hilversum waar hy drie jaar werksaam is Hennie MaasGeboreHennie Maas 1942 11 02 2 November 1942Pretoria TransvaalSterf4 April 2024 op 81 Nasionaliteit Suid AfrikaBeroepOmroeperBekend virSterre en Planete Na sy terugkeer na Suid Afrika sluit hy in 1973 by die Afrikaanse radiodiens as omroeper aan Hy aanvaar in 1978 n pos by Sentrachem as skakelbeampte In 1983 keer Maas terug na die Afrikaanse diens en doen verskeie programme soos In my kontrei Langs die Maasrivier Koper strykers en ander snare Met n lied in die hart Hoe verklaar u dit Pixel en Sterre en Planete Na sy aftrede in 2005 gaan hy voort met Sterre en Planete Hy was getroud en het een seun gehad Hy was n medeskrywer van Sterre en Planete wat in 2017 deur Naledi Uitgewers uitgegee is 1 Verwysings wysig Inligting verkry van die 2017 Naledi Uitgewers publikasie Sterre en Planete Bronne wysigBezuidenhout Leonie 4 April 2024 Reus in uitsaaiwese se stem nou stil Maroela Media Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hennie Maas amp oldid 2665247