www.wikidata.af-za.nina.az
Bassirou Diomaye Diakhar Faye gebore 25 Maart 1980 algemeen bekend as Diomaye is n Senegalese politikus wat sedert 2 April 2024 as president dien Hy is die hoofsekretaris van die verbode PASTEF en het die 2024 Senegalese presidensiele verkiesing gewen pleks van die gediskwalifiseerde kandidaat Ousmane Sonko Bassirou Diomaye FayeBassirou Diomaye Faye in 2024President van SenegalAmpsbekleerTermynaanvang2 April 2024Eerste minister Ousmane SonkoVoorafgegaan deur Macky SallPersoonlike besonderhedeGebore 25 Maart 1980 1980 03 25 44 jaar oud Ndiaganiao SenegalPolitieke party PASTEFEggenoot note Marie Khone FayeAbsa FayeKind ers 4Alma mater Nasionale Skool van AdministrasieEksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bassirou Diomaye Faye nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Voorafgegaan deurMacky Sall President van Senegal2024 hede Opgevolg deurAmpsbekleer Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bassirou Diomaye Faye amp oldid 2662722