www.wikidata.af-za.nina.az
Die Yucatan skiereiland Mayathan Yucal Peten land van die Maja Spaans Peninsula de Yucatan is n skiereiland in die ooste van Meksiko asook in die noorde van Belize en Guatemala Dit word in die noordooste deur die Straat van Yucatan van Kuba en in die noordweste van die Golf van Meksiko deur die Golf van Campeche geskei asook in die ooste deur die Karibiese See begrens Op die skiereiland is die drie Meksikaanse deelstate Yucatan Campeche en Quintana Roo gelee Die grootste stede is Merida in die noordweste en Cancun in die noordooste Ligging van die Yucatan skiereiland in die ooste van MeksikoNasa Satellietbeeld van YucatanVlag van die Republiek van Yucatan 1841 1843Die Spaanse conquistadores het op Yucatan die verowering van Meso Amerika begin Dit het gelei tot die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk en die Spaanse verowering van Yucatan Tussen 1841 en 1848 het die Republiek van Yucatan bestaan en vanaf 1847 tot 1901 het hier die Kasteoorlog van die Republiek van Yucatan Meksiko teen die Maja bevolking plaasgevind Yucatan is veral bekend vir die Meso Amerikaanse Maja kultuur met stede soos Calakmul Chichen Itza en Uxmal asook vir sy toeristiese gebiede aan die kus soos Cancun Eksterne skakels Wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yucatan nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Yucatan skiereiland amp oldid 2031858