www.wikidata.af-za.nina.az
SC Rooiwit Essen Volledige naam Sport Club Rot Weiss Essen 1907 e V Stigtingsdatum 1 Februarie 1907Tuisveld Georg Melches stadion EssenKapasiteit 15 000Kompetisie Regionalliga WesSC Rooiwit Essen is n sokkerklub uit die stad Essen in Duitsland Die klub het in 1907 ontstaan as SV Vogelheim met die samesmelting van SC Preussen en Deutsche Eiche Die huidige naam is in 1923 aangeneem RW Essen se beste jare was gedurende die vroee vyftigs van die vorige eeu en wen in 1953 die Duitse beker en in 1955 die Duitse kampioenskap Hierdeur het RW Essen die eerste Duitse span geword wat deelgeneem het aan die Europese beker I Deur finansiele probleme is die klub al drie keer n lisensie geweier 1984 1991 en 1994 en dit het elke slag n verpligte relegasie tot gevolg gehad In 1994 het die span die eindstryd van die Duitse beker gehaal maar verloor teen SV Werder Bremen Erelys WysigDuitse sokkerkampioen 1955DFB Pokal 1953Onlangse ligaposisionering Wysig1963 64 II Regionalliga Wes 10de 1964 65 II Regionalliga Wes 7de 1965 66 II Regionalliga Wes 2de 1966 67 I Bundesliga 18de 1967 68 II Regionalliga Wes 2de 1968 69 II Regionalliga Wes 2de 1969 70 I Bundesliga 12de 1970 71 I Bundesliga 18de 1971 72 II Regionalliga Wes 2de 1972 73 II Regionalliga Wes 2de 1973 74 I Bundesliga 13de 1974 75 I Bundesliga 12de 1975 76 I Bundesliga 8ste 1976 77 I Bundesliga 18de 1977 78 II 2 Bundesliga Noord 2de 1978 79 II 2 Bundesliga Noord 8ste 1979 80 II 2 Bundesliga Noord 2de 1980 81 II 2 Bundesliga Noord 8ste 1981 82 II 2 Bundesliga 11de 1982 83 II 2 Bundesliga 14de 1983 84 II 2 Bundesliga 17de 1984 85 III Am Oberliga Noord Ryn 1ste 1985 86 III Am Oberliga Noord Ryn 1ste 1986 87 II 2 Bundesliga 10de 1987 88 II 2 Bundesliga 11de 1988 89 II 2 Bundesliga 16de 1989 90 II 2 Bundesliga 6de 1990 91 II 2 Bundesliga 15de 1991 92 III Am Oberliga Noord Ryn 2de 1992 93 III Am Oberliga Noord Ryn 1ste 1993 94 II 2 Bundesliga 20ste 1994 95 III Regionalliga Wes SW 4de 1995 96 III Regionalliga Wes SW 2de 1996 97 II 2 Bundesliga 17de 1997 98 III Regionalliga Wes SW 17de 1998 99 IV Oberliga Noord Ryn 1ste 1999 00 III Regionalliga Wes SW 7de 2000 01 III Regionalliga Noord 13de 2001 02 III Regionalliga Noord 3de 2002 03 III Regionalliga Noord 3de 2003 04 III Regionalliga Noord 1ste 2004 05 II 2 Bundesliga 17de 2005 06 III Regionalliga Noord 1ste 2006 07 II 2 Bundesliga 15de 2007 08 III Regionalliga Noord 12de 2008 09 IV Regionalliga Wes 7de 2009 10 IV Regionalliga Wes 5de 2010 11 V NRW Liga 1ste 2011 12 IV Regionalliga Wes 8ste 2012 13 IV Regionalliga Wes 4de 2013 14 IV Regionalliga WesEksterne skakels WysigAmptelike klubblad Abseits Guide to German SoccerRegionalliga Wes 2013 14 seisoenAlemannia Aken VfL Bochum II Fortuna Dusseldorf II SC Rooiwit Essen 1 FC Keulen II SC Fortuna Keulen FC Viktoria Keulen Bayer 04 Leverkusen II SV Lippstadt 08 Sportvriende Lotte VfL Borussia Monchengladbach II SC Rooiwit Oberhausen FC Schalke 04 II Sportvriende Siegen KFC Uerdingen 05 SSVg Velbert SC Verl SG Wattenscheid 09 SC Wiedenbruck 2000 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title SC Rooiwit Essen amp oldid 2611225