www.wikidata.af-za.nina.az
Bayer Leverkusen is n Duitse sportklub uit die stad Leverkusen in die deelstaat Noord Rynland Wesfale in Duitsland waarvan veral die sokkerafdeling bekend is Die klub het ook afdelings vir onder meer handbal vlugbal en basketbal Die klub se tuisveld die Ulrich Haberland stadion staan sedert 1999 as die BayArena bekend Bayer 04 LeverkusenVolle naam Bayer 04 Leverkusen Fussball GmbHBynaam me WerkselfVizekusenNeverkusenStigting 1 Julie 1904as TSV Bayer 04Leverkusen e V 1 April 1999 Fussball GmbH Tuisveld BayArena LeverkusenKapasiteit 30 210Bestuurder Peter Bosz afrigter Liga Bundesliga2021 22 3 posisie Tuiskleure WegkleureDie klub het op 1 Julie 1904 ontstaan as Turn und Spielverein Bayer 04 Leverkusen n sportklub vir die werknemers van die maatskappy Bayer AG destyds nog bekend as Friedrich Bayer amp Kie Op 31 Mei 1907 is die sokkerafdeling gestig en op 8 Junie 1928 het die sokkerafdeling saam met van die ander afdelings onafhanklik geword as Sportvereinigung Bayer 04 Leverkusen Die gimnastiekafdeling het egter voortgegaan as TuS Bayer 04 Leverkusen Die twee afdelings het eers weer in 1984 saamgesmelt en die huidige klub gevorm Die klub het die eerste keer in 1951 op die hoogste vlak meegeding toe die Oberliga Wes gehaal is Met die stigting van die Bundesliga het die klub egter op die tweede vlak meegeding en die Bundesliga is eers in 1979 die eerste keer gehaal Leverkusen se eerste groot sukses is in 1988 behaal met die verowering van die UEFA beker deur Espanyol in die eindstryd met strafskoppe te verslaan Nog n hoogtepunt was die verowering van die DFB Pokal in 1993 In die Bundesliga was die klub veral in die laaste jare redelik suksesvol gewees met vier tweede plekke as hoogtepunt Die klub kon egter nog nooit Duitse kampioen word nie Erelys WysigDFB Pokal 1993UEFA beker 1988UEFA kampioeneliga finalis 2002 verloor 2 1 teen Real Madrid Onlangse ligaposisionering Wysig1963 64 II Regionalliga Wes 12de 1964 65 II Regionalliga Wes 16de 1965 66 II Regionalliga Wes 14de 1966 67 II Regionalliga Wes 10de 1967 68 II Regionalliga Wes 1ste 1968 69 II Regionalliga Wes 8ste 1969 70 II Regionalliga Wes 11de 1970 71 II Regionalliga Wes 7de 1971 72 II Regionalliga Wes 8ste 1972 73 II Regionalliga Wes 17de 1973 74 III Amateurliga Middel Ryn 1ste 1974 75 III Amateurliga Middel Ryn 1ste 1975 76 II 2 Bundesliga Noord 15de 1976 77 II 2 Bundesliga Noord 10de 1977 78 II 2 Bundesliga Noord 8ste 1978 79 II 2 Bundesliga Noord 1ste 1979 80 I Bundesliga 12de 1980 81 I Bundesliga 11de 1981 82 I Bundesliga 16de 1982 83 I Bundesliga 11de 1983 84 I Bundesliga 7de 1984 85 I Bundesliga 13de 1985 86 I Bundesliga 6de 1986 87 I Bundesliga 6de 1987 88 I Bundesliga 8ste 1988 89 I Bundesliga 8ste 1989 90 I Bundesliga 5de 1990 91 I Bundesliga 8ste 1991 92 I Bundesliga 6de 1992 93 I Bundesliga 5de 1993 94 I Bundesliga 3de 1994 95 I Bundesliga 7de 1995 96 I Bundesliga 14de 1996 97 I Bundesliga 2de 1997 98 I Bundesliga 3de 1998 99 I Bundesliga 2de 1999 00 I Bundesliga 2de 2000 01 I Bundesliga 4de 2001 02 I Bundesliga 2de 2002 03 I Bundesliga 15de 2003 04 I Bundesliga 3de 2004 05 I Bundesliga 6de 2005 06 I Bundesliga 5de 2006 07 I Bundesliga 5de 2007 08 I Bundesliga 7de 2008 09 I BundesligaEksterne skakels WysigAmptelike klubwerf The Abseits Guide to German Soccer Bundesliga 2018 19 seisoen nbsp TSG 1899 Hoffenheim FC Augsburg Bayer 04 Leverkusen FC Bayern Munchen BV Borussia Dortmund RB Leipzig Eintracht Frankfurt Hannover 96 SC Freiburg Hertha BSC Fortuna Dusseldorf FSV Mainz 05 VfL Borussia Monchengladbach 1 FC Neurenberg FC Schalke 04 VfB Stuttgart SV Werder Bremen VfL Wolfsburg Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bayer 04 Leverkusen amp oldid 2498546