www.wikidata.af-za.nina.az
Die Riviersonderendberge is n bergreeks in die Wes Kaap wat strek vanaf Villiersdorp in die weste tot verby Stormsvlei in die ooste Dit is deel van die Kaapse Plooigordel Die noordekant van die berg word deur die Breederivier gedreineer en die suide deur die Sonderendrivier Die Riviersonderendberge Kaart van die Sonderendrivier en bewaringsarea in rooiDie dorpe Genadendal Greyton en Riviersonderend le aan voet van die berg aan die suidekant en McGregor aan die noordekant Kanonberg 1 466 m is een van die pieke van die berg by Greyton terwyl Pilaarkop 1 627 m die hoogste piek van die berg is By die dorp Riviersonderend gaan die N2 nasionale pad digby die berg verby Die Boesmanskloof wandelroete gaan oor die berg en verbind Greyton met McGregor Bron WysigCape West 2nd edition A relief map of the most southerly part of Africa Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Riviersonderendberge amp oldid 2585761