www.wikidata.af-za.nina.az
Pune Marathi प ण voorheen Poona is n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Maharasjtra Die stad le in die weste van die land Pune het n bevolking van 3 337 481 en is die 7ste grootse stad in Indie Pune Poona प ण Kaart WapenVlag Land Indie Deelstaat Maharasjtra Koordinate 18 28 N 73 47 O 18 467 N 73 783 O 18 467 73 783 Stigting 8ste eeu Oppervlakte Totaal 1 109 69 vk km Hoogte bo seevlak 560 m Bevolking Totaal 2009 3 337 481 Bevolkingsdigtheid 7 214 vk km Metropolitaanse gebied 5 273 211 Tydsone UTC 5 30 Burgemeester Mohansingh Rajpal Amptelike webwerf pmc gov inSport wysigPune beskik met die Maharashtra krieketverenigingstadion oor n toetskrieketstadion In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde Op die Maharashtra krieketverenigingstadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwereldbekertoernooie in 1987 en 1996 aangebied Tydens die Krieketwereldbeker 2023 sal in die stadion ook wedstryde beslis word Eksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pune en Toerisme inligting oor Pune op Wikivoyage en mr Amptelike webwerf en Pune Encyclopaedia Britannica Besoek op 28 Junie 2023 nbsp Hierdie Indie verwante artikel is n saadjie U kan wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pune amp oldid 2606310