www.wikidata.af-za.nina.az
Pollsmoor gevangenis is n tronk in Tokai n woonbuurt van Kaapstad Suid Afrika Dit word deur die Suid Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur Pollsmoor gevangenisLiggingStad dorp KaapstadLand Suid AfrikaInligtingSekuriteitsklas MaksimumsekuriteitstronkKapasiteit 4 336Bevolking 7 000Bestuur deur SA Departement van Korrektiewe DienstePollsmoor is n maksimum sekuriteitstronk waaruit gevangenis weinig kans het om te ontsnap Van Suid Afrika se gevaarlikste misdadigers word hier aangehou Die gevangenis het 1 278 personeellede en kan 4 336 aangehoudendes akkommodeer Hoewel die aantal gevangenes daagliks wissel huisves die tronk tans meer as 7 000 Nelson Mandela was die bekendste gevangene wat hier aangehou is 1 Marlene Lehnberg die sogenaamde Skermoordenares het haar vonnis hier uitgedien maar is in 1986 op parool vrygelaat Walter Sisulu en Ahmed Kathrada albei anti apartheid aktiviste was hier opgesluit Allan Boesak het sy tronkstraf hier uitgedien nadat hy in 2000 aan bedrog skuldig bevind is Sien ook wysigLys van gevangenisse in Suid AfrikaVerwysings wysig Mandela Nelson 1994 Long Walk to Freedom Die outobiografie van Nelson Mandela Randburg Macdonald Purnell ISBN 0316874965 nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Koordinate 34 4 7 S 18 25 56 O 34 06861 S 18 43222 O 34 06861 18 43222 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pollsmoor gevangenis amp oldid 2086914