www.wikidata.af-za.nina.az
Die Polikarpof I 15 is n Russiese dubbeldekker vegvliegtuig wat in die vroee 1930 s ontwikkel is Dit is ontwikkel vanaf die Polikarpof I 5 Dit het ook in die eerste twee jaar van die Tweede Wereldoorlog diens gedoen aan verskeie fronte Die prototipe TsKB 3 het sy nooiensvlug in Oktober 1933 voltooi en produksie het in 1934 begin en vir drie jaar geduur Die Polikarpof I 15 was ook gebruik deur die Republikeine gedurende die Spaanse Burgeroorlog waar dit die bynaam Chato platneus gekry het Polikarpof I 15Polikarpof I 15bisTipe VegvliegtuigVervaardiger PolikarpofNooiensvlug Oktober 1933Status OnttrekVervaardig 1934 1937Aantal gebou 3 313 source source source source Die Polikarpof I 15 tydens n vertoonvlugDie eerste vliegtuie het in Oktober 1936 in Spanje gearriveer en gou n reputasie as n formidable vegter opgebou Die Spaanse Regering het ook 287 eenhede van die vliegtuig gebou onder lisensie en die vliegtuie het in die hande van die Nasionaliste geval toe die oorlog tot n einde gekom het in Maart 1939 Die verbeterde I 15bis is vroeg in 1937 getoets die masjienkap was langer omrede dit met n kragtiger enjin toegerus was Die onderstel was ook bedek met vaartbelynde vorms Daar was meer as 2 400 eenhede gebou teen die tyd dat produksie tot n einde gekom het in 1939 Teen hierdie tyd was die vliegtuig ook reeds in aksie teen Japan in Mantsjoerye Hier het die vliegtuig soms tweede viool gespeel teen sommige van die Japannese monovlerk vliegtuie Teen die middel van 1941 was daar nog meer as 1000 van die vliegtuie in diens van die Sowjet Lugmag Hulle was egter net gebruik vir grondaanvalle Teen 1942 was die vliegtuig slegs gebruik vir grondaanvalle Die I 15bis was ook gebruik teen Finland tydens die Winteroorlog n Paar het ook in Spanje diens gedoen en is die Superchato genoem Tegniese besonderhede wysigBesonderhede van die Polikarpof I 15bis Item StatistiekAantal motors 1Tipe motor SkroefVervaardiger M 25V stermotorKraglewering per motor 775 perdekragVlerkspan 10 2 mLengte 6 27 mHoogte 2 19 mVlerkoppervlakte 22 53 m2Maksimum opstygmassa 1 900 kgMaksimum snelheid 370 km hOperasionele hoogte 9 500 mTogafstand 530 kmKlimvermoe 765 m per minuutBewapening Vier 7 62 mm masjiengeweremet maksimum bomvrag van 150 kg Sien ook wysigLys van vegvliegtuieBron wysigCrosby Francis THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS amp BOMBERS 2015 ISBN 978 1 84476 917 9 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Polikarpof I 15 amp oldid 1992525