www.wikidata.af-za.nina.az
Die Palmietrivier is gelee in die Wes Kaapprovinsie van Suid Afrika Die rivier is tipies van n Wes Kaapse rivier met n reenseisoen in die winter Dit het n klein opvangsgebied van 500 km Dit het vyf besproeiings en hidro elektriese damme en verskaf water vir landbou en industriele doeleindes asook aan die Kaapstadse Metromunisipaliteit PalmietrivierOorsprong Kogelberg Wes KaapprovinsieStroomgebied Suid AfrikaDie rivier is vernoem na palmiet Prionium serratum n tipe riet wat in die rivier groei Die Palmietrivierbrug tussen Bettiesbaai en Kleinmond Wes KaapKoordinate 34 19 52 36 S 18 59 26 36 O 34 3312111 S 18 9906556 O 34 3312111 18 9906556 Wikimedia Commons bevat media in verband met Palmietrivier Hierdie Wes Kaap verwante artikel is slegs n saadjie U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Palmietrivier amp oldid 2235639