www.wikidata.af-za.nina.az
n Submaan is n natuurlike satelliet wat om n ander natuurlike satelliet wentel dus die maan van n maan ook bekend as n subsatelliet of maanmaan 1 2 3 4 5 6 Uit die bestudering van natuurlike satelliete in die Sonnestelsel is afgelei dat submane wel in planeetstelsels kan voorkom Die meeste eksoplanete is reuseplanete en sommige soos Kepler 1625b het n groot eksomaan Kepler 1625b I 3 7 8 9 10 11 In die Sonnestelsel het die reuseplanete Jupiter Saturnus Uranus en Neptunus groot versamelings natuurlike satelliete Daar kan dus redelikerwys aangeneem word submane bestaan in die Sonnestelsel asook in ander planeetstelsels Geen maanmaan is egter nog in of buite die Sonnestelsel ontdek nie In die meeste gevalle sal die gety invloede van die planeet so n stelsel onstabiel maak Inhoud 1 Rea 2 Iapetus 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRea wysig nbsp n Kunstenaarsvoorstelling van Rea se ringe Die moontlike waarneming 12 van n ringstelsel om Saturnus se maan Rea het gelei tot berekenings wat aandui n natuurlike satelliet wat om Rea wentel sal n stabiele wentelbaan he Verder is vermoed die moontlike ringe is smal 13 n verskynsel wat gewoonlik met n herdersmaan n maan in n ring verbind word Op beelde deur Cassini kon geen ringe egter om Rea gevind word nie 14 Iapetus wysigDaar is ook al voorgestel Saturnus se maan Iapetus het n submaan dit is een van verskeie hipoteses wat sy ekwatoriale rif verduidelik 15 Verwysings wysig Starr Michelle 11 Oktober 2018 You ll Never Guess What Scientists Want to Call The Moon of a Moon Can moons even have moons ScienceAlert com Besoek op 11 Oktober 2018 Kollmeier Juna A Raymond Sean N 8 Oktober 2018 Can Moons Have Moons astro ph EP https arxiv org abs 1810 03304v1 3 0 3 1 Forgan Duncan 4 Oktober 2018 The habitable zone for Earthlike exomoons orbiting Kepler 1625b astro ph EP https arxiv org abs 1810 02712v1 Crane Leah 10 Oktober 2018 Moons can have moons and they are called moonmoons New Scientist in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2020 Besoek op 11 Oktober 2018 Frost Natasha 10 Oktober 2018 Guess what scientists call the moons of moons Quatrz in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2020 Besoek op 11 Oktober 2018 Chong Zoey 11 Oktober 2018 No one s ever seen a moonmoon but the internet already loves it Let the memes begin CNET in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2019 Besoek op 11 Oktober 2018 Chou Felcia Villard Ray Hawkes Alison rown Katherine 3 Oktober 2018 Astronomers Find First Evidence of Possible Moon Outside Our Solar System Nasa in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2018 Besoek op 11 Oktober 2018 Teachey Alex Kipping David M 3 Oktober 2018 Evidence for a large exomoon orbiting Kepler 1625b Science 4 10 doi 10 1126 sciadv aav1784 Besoek op 11 Oktober 2018 argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2018 Besoek op 12 Oktober 2018 Drake Nadia 3 Oktober 2018 Weird giant may be the first known alien moon Evidence is mounting that a world the size of Neptune could be orbiting a giant planet far far away National Geographic Society in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2019 Besoek op 11 Oktober 2018 Hubble finds compelling evidence for a moon outside the Solar System Neptune sized moon orbits Jupiter sized planet SpaceTelescope org in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2019 Besoek op 11 Oktober 2018 The Dust Halo of Saturn s Largest Icy Moon Rhea Jones et al 319 5868 1380 Science Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2010 Besoek op 6 Maart 2008 Saturn satellite reveals first moon rings 06 March 2008 New Scientist in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2015 Besoek op 6 Maart 2008 argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2013 Besoek op 12 Oktober 2018 How Iapetus Saturn s outermost moon got its ridge in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2016 Besoek op 18 Desember 2010 Eksterne skakels wysigShadow Moons The Unknown Sub Worlds that Might Harbor Life Likely First Photo of Planet Beyond the Solar System Working Group on Extrasolar Planets Definition of a Planet Position statement on the definition of a planet IAU The Hunt for Exomoons with Kepler HEK I Description of a New Observational Project nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eksomane nbsp Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Submaan amp oldid 2620468