www.wikidata.af-za.nina.az
Die Lawotsjkin La 11 is n Sowjetvegvliegtuig wat laat in die Tweede Wereldoorlog ontwikkel is maar nie in die oorlog diens gedoen nie Dit was die laaste Sowjetvegvliegtuig wat met n suierenjin toegerus was en het verskyn in n wereld van straalvliegtuie Die vliegtuig is ontwikkel uit die Lawotsjkin La 9 Dit was ontwikkel as n langafstand metgeselvliegtuig vir bomwerpers Dit het dieselfde vlerk en enjin gehad as die Lawotsjkin La 9 maar ander verbeteringe is ingesluit in die ontwerp Ekstra brandstoftenks is onder die vlerkpunte geheg Ook was die olieverkoeler wat onder die romp was na die enjinkompartement geskuif Die bewapening is verander van vier na drie 23 mm kanonne Lawotsjkin La 11Tipe VegvliegtuigVervaardiger LawotsjkinOntwerp deur Semyon LavochkinStatus OnttrekHoofgebruiker SowjetlugmagAantal gebou 1 232Die eerste vliegtuig het in 1944 gevlieg en 1 182 eenhede is tot in 1951 geproduseer Die La 11 is ook aan Noord Korea en China en het aan die Korea oorlog deelgeneem Na die oorlog is die vliegtuig uit diens gestel maar sommige is nog vir nie vegtertake gebruik Tegniese besonderhede wysigBesonderhede van die Lawotsjkin La 11 Item StatistiekAantal motore 1Tipe motor SkroefVervaardiger Shvetsov ASh 82FNV stermotorKraglewering per motor 1 870 perdekragVlerkspan 9 95 mLengte 8 6 mHoogte 2 95 mVlerkoppervlakte 17 7 m2Maks opstygmassa 3 995 kgMaks snelheid 690 km hOperasionele hoogte 10 250 mTogafstand 750 kmKlimvermoe 5 000 m in 6 minute en 35 sekondesBewapening Drie 23 mm kanonneSien ook wysigLys van vegvliegtuieBron wysigCrosby Francis THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS amp BOMBERS 2015 ISBN 978 1 84476 917 9 nbsp Hierdie lugvaartartikel is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lawotsjkin La 11 amp oldid 1953049