www.wikidata.af-za.nina.az
Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Krim Tataars Die Krim Tatare of Krim Turke Krim Tataars Qirimtatarlar of Qirimlar Turks Kirim Tatarlari of Kirimlilar Russies Krymskie Tatary of Krymcy Oekraiens Krimski Tatari of Krimci is n Turkse etniese groep inheems aan die Krim skiereiland Hulle praat Krim Tataars n Turkse taal as moedertaal en Turks Oesbekies Russies of Oekraiens as tweede taal Die Krim Tatare is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam Krim TatareTotale bevolking ca 475 000 6 500 000Belangrike bevolkings in Krim 246 073 Turkye 150 000 6 000 000 1 Oekraine uitsluitende die Krim 30 000 60 000 Roemenie 24 137 2 Oesbekistan 10 046 3 Verenigde State 7 000 Rusland uitsluitende die Krim 2 449 4 Bulgarye 1 803 5 Kasakstan 1 532 6 Taal Krim Tataars Turks Oesbekies Russies OekraiensGeloofsoortuiging Soennitiese IslamVerwante etniese groepe Ander Tartare soos Dobroedja Tartare Siberiese Tartare en Wolga Tartare Nogais Turke Vlag van die Krim TatareAandeel van die Krim Tatare op die Krim skiereiland volgens die Oekraiense sensus van 2001Krim Tatare vorm die derde grootste etniese groep in die Krim na die Russe en die Oekrainers sowat 12 1 van die skiereiland se bevolking volgens die sensus van 2001 Naas die Krim leef die meeste Krim Tatare in Turkye tussen 150 000 en ses miljoen mense Krim Tatare verskil aansienlik van ander Tartare en hulle word dus veral van die Turke in Turkye Turkye Turke Krim Turke genoem Krim Tataars is ook nader verwant aan Turks as aan Tartaars omdat dit uit n plaaslike variant van Ottomaanse Turks ontwikkel het 7 Verwysings Wysig en Crimean Tatars and Noghais in Turkey Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2019 Besoek op 5 November 2017 ro Recensamant Romania 2002 Agentia Nationala pentru Intreprinderi Mici si Mijlocii 2002 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2007 Besoek op 5 Augustus 2007 ru Etnicheskij atlas Uzbekistana Institut Otkrytoe obshestvo 2002 ISBN 5 862800 10 7 str 206 ru Russian Census 2010 Population by ethnicity Geargiveer 24 April 2012 op Wayback Machine bg Bulgaria Population census 2001 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 ru Agentstvo Respubliki Kazahstan po statistike Perepis 2009 Geargiveer 1 Mei 2012 op Wayback Machine Nacionalnyj sostav naseleniya Geargiveer 11 Mei 2011 op Wayback Machine rar de Wolfgang Schulze Krimtatarisch Geargiveer 31 Januarie 2012 op Wayback Machine PDF 192 kB besoek op 17 Maart 2013 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Krim Tatare Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Krim Tatare amp oldid 2437737