www.wikidata.af-za.nina.az
Hierdie bladsy is ontwerp om vrae oor Japannees en die gebruik daarvan op die Afrikaanse Wikipedia te beantwoord As jy probleme ondervind om Japannees te bekyk sien asseblief die Hulp Installering van Japannese karakterstelle bladsy vir hulp vir jou spesifieke bedryfstelsel Inhoud 1 Japannese ortografie 2 Japannese uitspraak 2 1 Klinkers 2 2 Moraiese n 2 3 Konsonante 3 Japannese name 4 Sien ook 5 Eksterne skakelsJapannese ortografie WysigDie hoofartikel vir hierdie is Japannese skryfstelsel Japannese teks is geskryf met n mengsel van kanji katakana en hiragana Lettergreepskrifte Amper alle kanji kom uit China en kan meer as een betekenis en uitspraak he Kanji samestellings kry gewoonlik hul betekenis van die saamgestellde kanji Byvoorbeeld Tokio 東京 is geskryf met twee kanji oos 東 hoofstad 京 Die kanji word egter anders uitgespreek as hul Chinese familielede Byvoorbeeld in moderne Mandaryn Chinees sal die twee kanji Dongjing wees Die naam is gekies omdat Tokio die oostelike hoofstad van Japan sou wees relatief tot sy vorige hoofstad Kioto 京都 Sommige ander kanji samestellings gebruik karakters wat hoofsaaklik vir hul uitsprake gekies word Sulke karakters word ateji genoem Benewens inheemse woorde en plekname word kanji gebruik om Japannese familiename en meeste Japannese voorname te skryf Eeue gelede het hiragana en katakana die twee kana lettergreepskrifte hul vorms afgelei van spesifieke kanji wat op dieselfde manier uitgespreek word Maar anders askanji het kana geen betekenis en word slegs gebruik om klanke voor te stel Hiragana word gewoonlik gebruik om n paar Japannese woorde en gegewe name en grammatikale aspekte van Japannees te skryf Byvoorbeeld die Japannese woord vir om te doen する suru word geskryf met twee hiragana す su る ru Katakana word gewoonlik gebruik om leenwoorde vreemde name en onomatopee te skryf Byvoorbeeld retasu is by die Engelse lettuce geleen en word met drie katakana geskryf レ re タ ta ス su Die onomatopee vir die klank van tik is kata kata en word geskryf met vier katakana カ ka タ ta カ ka タ ta Dit is deesdae algemeen om te sien dat baie besighede katakana gebruik in advertensies in plaas van hiragana en kanji Daarbenewens kan mense om estetiese redes katakana gebruik wanneer hulle hul name of informele dokumente skryf Latynse karakters het ook onlangs vir sekere doeleindes in Japannees gewild geword sien rōmaji Japannese uitspraak Wysig Hierdie afdeling moet uitgebrei word Jy kan bydra deur dit te wysig Die hoofartikel vir hierdie is Japannese fonologie Deurgaans Wikipedia word n gewysigde weergawe van die algemeen aanvaarde Hepburn stelsel gebruik om Japannese klanke in Latynse karakters voor te stel Hieronder is n paar basiese reels vir die gebruik van die Hepburn stelsel om Japannese woorde akkuraat uit te spreek Klinkers Wysig Hierdie afdeling moet uitgebrei word Jy kan bydra deur dit te wysig Die klinkers a e i o en u word oor die algemeen ietwat soortgelyk aan die in Italiaans Portugees Frans Spaans en Slawiese tale uitgespreek Moraiese n Wysig Hierdie afdeling moet uitgebrei word Jy kan bydra deur dit te wysig Konsonante Wysig Hierdie afdeling moet uitgebrei word Jy kan bydra deur dit te wysig Japannese name WysigDie hoofartikel vir hierdie is Japannese naam Met Japannese name kom die familienaam van altyd voor die voornaam Voorbeelde In die naam 徳川家康 is die familienaam 徳川 Tokugawa en die voornaam is 家康 Ieyasu In die naam 福田康夫 is die familienaam 福田 Fukuda en die voornaam is 康夫 Yasuo Om egter die Westerse konvensie te weerspieel om die voornaam eerste en die familienaam laaste te noem stem die geromaniseerde name van die meeste Japannese mense wat sedert die totstandkoming van die Meiji tydperk in 1868 gebore is ooreen met die voornaam familienaam orde Hierdie gebruik word tipies op Wikipedia weerspieel Tokugawa Ieyasu gebore 1543 is geskryf as Tokugawa Ieyasu terwyl Fukuda Yasuo gebore 1936 is geskryf as Yasuo Fukuda Sien ook WysigHulp Japannese Wysiging vir inligting oor die aanpassing van die voorkoms van Japannese teks en gebruik in artikels Hulp IPA Japanees vir transkripsie van Japannese uitspraak Hulp Installering van Japannese karakterstelle Japannees Japannese klank simboliek Wikipedia Meertalige ondersteuning Oos Asiaties vir alle Oos Asiatiese karakterstelle Wikipedia Manual of Style Japan related articles vir amptelike Afrikaanse Wikipedia stylriglyne oor hoe om Japannees by artikels in te sluit Eksterne skakels Wysighttps jisho org Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hulp Japanees amp oldid 2527762