www.wikidata.af-za.nina.az
Huis van BourbonDie Huis van Bourbon is n belangrike Europese koningshuis n tak van die Dinastie van die Capetingers Konings van Bourbon het eerste in die 16de eeu oor Navarra en Frankryk geheers Teen die 18de eeu het lede van die Bourbon dinastie ook op die trone van Spanje Napels amp Sisilie en Parma gesit Spanje en Luxemburg het tans Bourbon monarge Wapen van die Huis van BourbonLande Frankryk Navarra Spanje LuxemburgOorsprong Dinastie van die CapetingersStigter Graaf Robert van ClermontGestig in 1272Etnisiteit Frans SpaansLaaste heerser Frankryk en Navarra Henri V 1830 Parma Roberto I 1854 1859 Twee Sisilies Francesco II 1859 1861 Huidige hoof Frankryk en Navarra Prins Lodewyk XX 1989 Spanje Koning Juan Carlos I 1975 Parma Hertog Carlos Hugo 1977 Twee Sisilies BETWIS Hertog Carlos van Kalabrie 1964 ofHertog Carlo van Castro 2008 Luxemburg Groothertog Henri I 2000 Inhoud 1 Frankryk 1 1 Bourbon konings van Frankryk 2 Spanje 2 1 Bourbon konings van Spanje 3 Luxemburg 3 1 Bourbon groothertoe van Luxemburg 4 Ander belangrike Bourbon titels 5 Verdere leesstof 6 VerwysingsFrankryk WysigBourbon monarge het oor Navarra van 1555 en Frankryk van 1589 regeer tot met die omverwerping in 1792 van die monargie tydens die Franse Rewolusie Dit is in 1814 vir n kort ruk herstel na die val van die Eerste Franse Ryk maar die hooflyn van die Bourbons is in die Julie rewolusie van 1830 finaal omvergewerp n Tak van die Bourbons die Huis van Orleans het daarna vir agttien jaar regeer 1830 1848 tot hulle ook omvergewerp is Bourbon konings van Frankryk Wysig Datums dui regeertye aan Hendrik IV die Grote 1589 1610 Lodewyk XIII die Regverdige 1610 1643 Lodewyk XIV die Sonkoning 1643 1715 Lodewyk XV die Geliefde 1715 1774 Philippe II van Orleans regent 1715 1723 Lodewyk XVI 1774 1792 Lodewyk XVI 1792 1793 Lodewyk XVII 1793 1795 Lodewyk XVIII 1795 1814 Lodewyk XVIII 1814 1824 Charles X 1824 1830 Lodewyk XIX 1830 Lodewyk Philippe Huis van Bourbon Orleans 1830 1848 Spanje Wysig Koninklike wapen van SpanjePhilip V van Spanje was die eerste Bourbon heerser van Spanje van 1700 af Die Spaanse Bourbons in Spanje word die naam Borbon gespel is al verskeie kere omvergewerp en weer in plek gestel hulle het regeer in 1700 1808 1813 1868 1875 1931 en 1975 tot die hede Van die Spaanse lyn kom die koninklike lyn van die Koninkryk van die Twee Sisilies 1734 1806 en 1815 1860 en in Sisilie net in 1806 1816 die Bourbon Sisilies familie en die Bourbon heersers van die Hertogdom van Parma Bourbon konings van Spanje Wysig Datums dui regeertye aan Philip V 1700 1724 en 1724 1746 Lodewyk I 1724 vir minder as n jaar Ferdinand VI 1746 1759 Carlos III 1759 1788 Carlos IV 1788 1808 Ferdinand VII El Deseado 1813 1833 Isabella II 1833 1868 Alfonso XII 1875 1885 Alfonso XIII 1886 1931 Juan Carlos I 1975 hede Luxemburg Wysig Wapen van die Groothertog van LuxemburgGroothertogin Charlotte van Luxemburg het met n lid van die Bourbon Parma lyn getrou en dus is haar opvolgers wat sedert haar abdikasie in 1964 oor Luxemburg regeer ook tegnies gesproke lede van die Huis van Bourbon Bourbon groothertoe van Luxemburg Wysig Datums dui regeertye aan Jean 1964 2000 Henri 2000 hede Ander belangrike Bourbon titels WysigHertog van Bourbon Hertog van Montpensier Hertog van Vendome Hertog van Anjou Koning van die Twee Sisilies Hertog van Parma Hertog van Orleans Prins van Conde Prins van ContiVerdere leesstof WysigBergamini John D The Spanish Bourbons The History of a Tenacious Dynasty Putnam 1974 Petrie Sir Charles The Spanish Royal House Geoffrey Bles 1958 Seward Desmond The Bourbon Kings of France Barnes amp Noble 1976 Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en House of Bourbon Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Huis van Bourbon amp oldid 2003947