www.wikidata.af-za.nina.az
FUDforum is n oopbron gebaseerde webforum wat in PHP geskryf is Die naam FUDforum is n afkorting vir Fast Uncompromising Discussion forum 1 Die sagteware word onder die GNU GPL lisensie versprei FUDforumOntwikkelaar Advanced Internet Designs Inc Bedryfstelsel Windows UNIX LinuxKategorie WebforumLisensie GNU GPLWebblad FUDforumFUDforum loop op n aantal bedryfstelsels wat die PHP programmeertaal ondersteun insluitend Unix Linux en Windows As databasis word IBM DB2 MS SQL MySQL Firebird Oracle PostgreSQL of SQLite gebruik om die forum se data te stoor Die koppelvlak is gebaseer op HTML5 met CSS jQuery en AJAX om n meer buigsame koppelvlak te bewerkstellig 2 Die sagteware is na verskeie tale vertaal n Volledige Afrikaanse vertaling is beskikbaar en is by die basispakket ingesluit Verwysings wysig Support Forum Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2011 Besoek op 21 Februarie 2010 AJAX Magazine 8 Mei 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2009 Besoek op 21 Februarie 2010 Eksterne skakels wysigFUDforum se Tuisblad Die FUDforum wiki Geargiveer 13 Februarie 2010 op Wayback Machine IRC kanaal Geargiveer 13 Desember 2009 op Wayback Machine FUDforum bladsy op SourceForge FUDforum bladsy op Freshmeat FUDforum bladsy op Open Source CMS Geargiveer 11 Mei 2009 op Wayback Machine Forum software org se resensie Forummatrix se resensie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title FUDforum amp oldid 2622065