www.wikidata.af-za.nina.az
Francois Ernst Johannes Malherbe ook bekend as Fransie Malherbe Paarl 3 Mei 1894 Stellenbosch 4 Julie 1979 was n Suid Afrikaanse literere kritikus en skrywer van Afrikaanse en Nederlandse letterkunde 1 2 3 Malherbe is gebore op sy ouers Willem Daniel Malherbe en Hester Magdalena du Toit se wynplaas naby Paarl 1 3 Hy het Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Victoria College nou Universiteit Stellenbosch en aan die Universiteit van Amsterdam studeer 1 As student in Stellenbosch van Grieks Latyn Filosofie en Moderne tale Nederlands Duits Engels en Frans het Malherbe ook musiekklasse viool by Hans Endler geneem in sy koor gesing en was lid van die universiteit se Debatsvereniging Tydens sy studies in Amsterdam 1920 1924 het hy in Frankryk gebly om sy Frans te verbeter vier maande lank deur Italie getoer en Oostenryk en Hongarye besoek Hy was van 1930 1959 Professor aan die Departement Nederlands Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch Malherbe het n aktiewe en belangrike rol gespeel in die skepping van die Afrikaanse skryftaal en letterkunde en in die bevordering van kultuur in die algemeen Hy was mederedakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal Saam met A H Jonker en Jacques Malan stig hy die literere joernaal Ons Eie Boek wat hy van 1935 tot 1955 redigeer 1 Een van sy assistente en medeskrywers was die digter Ina Rousseau 1 Hy was n invloedryke literere kritikus wie se resensies gereeld in Die Burger Die Huisgenoot Tydskrif vir Wetenskap en Kuns Koers en Ons Eie Boek verskyn het 1 Inhoud 1 Persoonlike lewe 2 Toekennings 3 Werke 4 VerwysingsPersoonlike lewe wysigFransie Malherbe was getroud met Marie Malherbe Hy was die pa van Fana Malherbe Isaak de Villiers Malherbe was sy ouer broer 1 Toekennings wysigStalsprys 1959 Erelid van die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 1969 Doctor honoris causa Stellenbosch Universiteit 1975 Werke wysigHumor in die Algemeen en sy uiting in die Afrikaanse Letterkunde 1924 Die Kortverhaal as Kunsform 1929 Moderne Hollandse kortverhale 1931 Moderne Vlaamse kortverhale 1935 Aspekte van die Afrikaanse literatuur 1940 Lewensvorme opstelle oor kultuur kuns en literatuur 1941 Klassieke Meesters van die Renaissance 1944 Wending en inkeer 1948 Blou en grys n Keur van Nederlandse verhale 1949 Afrikaanse humorverhale 1951 Afrikaanse Lewe en Letterkunde 1958 Moderne Afrikaanse uerhaalkuns 1962 Bellen blazen bloemlesing van Nederlandse kortverhale 1966 reprint Tafelberg 1987 Zuid Afrikaanse letterkunde 1968 Agter die oomblik outobiografie Perskor 1977 Verwysings wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 1 4 1 5 1 6 argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2023 Besoek op 23 Oktober 2023 argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2023 Besoek op 23 Oktober 2023 3 0 3 1 de https www namibiana de namibia information who is who autoren infos zur person f e j malherbe html Geargiveer 30 Januarie 2023 op Wayback Machine nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title F E J Malherbe amp oldid 2625368