www.wikidata.af-za.nina.az
ECHELON is n uiters geheime wereldwye seinonderskeppings en analisenetwerk wat deur die UKUSA gemeenskap bedryf word 1 ECHELON kan bykans enige plek in die wereld radio en satellietkommunikasie telefoonoproepe en digitale kommunikasie onderskep Dit sluit ook outomatiese analise en sortering van onderskepte boodskappe in Daar word geskat dat ECHELON tot bykans 3 miljard boodskappe daagliks onderskep 2 Antenne 4 van die Echelon intelligensie invorderingstasie te Silwermyn Kaapse Skiereiland Suid Afrika Verwysings Wysig cryptome org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2001 Besoek op 21 Oktober 2001 caslon com au nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title ECHELON amp oldid 2434301