www.wikidata.af-za.nina.az
Borgen is n Deense televisiereeks Die reeks word deur Adam Price Jeppe Gjervig Gram en Tobias Lindhold geskryf en deur DR die Deense openbare uitsaaier vervaardig Borgen Die Kasteel is die informele naam van die Christiansborg Palace waar al drie takke van die Deense regering gelee is die parlement die kantoor van die premier en die hooggeregshof Dit is sinekdogee om na die Deense regering te verwys Rolverdeling WysigAkteur aktrise Karakter RolSidse Babett Knudsen Birgitte Nyborg Premier en partyleier van die Moderate seisoen 1 amp 2 Partyleier van die Nuwe Demokrate seisoen 3 Nyborg Christensen familieMikael Birkkjaer Phillip Christensen Man van Birgitte Nyborg dosent by die Kopenhagen besigheidskoolFreja Riemann Laura Christensen Dogter van Birgitte Nyborg Christensen en Phillip ChristensenEmil Poulsen Magnus Christensen Seun van Birgitte Nyborg Christensen en Phillip ChristensenPersoneel van Birgitte NyborgPilou Asbaek Kasper Juul Hoof van Kommunikasie vir Birgitte Nyborg seisoen 1 amp 2 Joernalis seisoen 3 Morten Kirkskov Niels Erik Lund Prime Minister s Permanent SecretaryIben Dorner Sanne Persoonlike assisten van die premierHanne Hedelund Jytte Sekretaresse van die premierKanaal TV1Birgitte Hjort Sorensen Katrine Fonsmark Joernalis by TV1 Ekspres seisoen 1 amp 2 Veldtogbestuurder seisoen 3 Benedikte Hansen Hanne Holm Joernalis op TV1 seisoen 1 amp 3 Joernalis by Ekspres seisoen 2 Soren Malling Torben Friis Nuusredakteur by TV1Lisbeth Wulff Pia Munk Redakteur by TV1Thomas Levin Ulrik Morch Nuusleser by TV1Christian Tafdrup Alexander Alex Hjort Programregisseur by TV1Anders Juul Simon Bech Nuusleser by TV1Regering van NyborgLars Knutzon Bent Sejro Minister van Finansies seisoen 1 later adviseur van Birgitte seisoen 2 amp 3 Dar Salim Amir Diwan Leier van die Groen Party Minister van Energie en KlimaatStine Stengade Henriette Klitgaard Minister van Besigheid Moderateparty Jens Jacob Tychsen Jacob Kruse EU minister Moderateparty later EU kommissaris later leier van die ModeratepartyNuwe DemokrateKristian Halken Erik Hoffmann Voormalige ondervoorsitter van die Nuwe Regse PartyJulie Agnete Vang Nete Buch Voormalige lid van die parlement vir die ModerateJens Albinus Jon Berthelsen Voormalige lid van die parlement vir die ModerateLars Mikkelsen Soren Ravn Ekonoom en konsultant vir die Nuwe DemokrateArbeidspartyPeter Mygind Michael Laugesen Leier van die Arbeidsparty Redakteur van EkspresFlemming Sorensen Bjorn Marrot Minister van Buitelandse Sake leier van die Arbeidsparty vervang Laugesen Lars Brygmann Troels Hoxenhaven Minister van Justisie en vise leier van die Arbeidsparty later Minister van Buitelandse Sake en leier van die Arbeidsparty vervang Marrot Bjarne Henriksen Hans Christian Thorsen Minister van Verdediging later Minister van Buitelandse Sake en leier van die Arbeidsparty vervang Hoxenhaven Petrine Ager Pernille Madsen Minister van Gelykheid later Minister van Finansies en vise leier van die ArbeidspartyPartyleiersSoren Spanning Lars Hesselboe Leier van die Liberale Party Premier seisoen 1 amp 3 Ole Thestrup Svend Age Saltum Leier van die VryheidspartyMarie Askehave Benedikte Nedergaard VryheidspartyJannie Faurschou Yvonne Kjaer Leier van die Nuwe RegsSigne Egholm Olsen Anne Sophie Lindenkrone Leier van die SolidariteitspartyLede van die Deense parlementFadime Turan Aicha Nagrawi SolidariteitspartyClaus Bue Parly Petersen ArbeidspartyMette Kolding Inger Hansen Liberale PartyLaura Allen Muller Nadia Barazani Nuwe DemokrateAnder karaktersAlastair Mackenzie Jeremy Welsh Birgitte Nyborg se kerel seisoen 3 Claus Riis Ostergaard Ole Dahl Hoof van Kommunikasie vir Lars HasselboeMille Dinesen Cecelie Toft Phillip Christensen se meisie Pediater seisoen 2 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Borgen amp oldid 2278736