www.wikidata.af-za.nina.az
n A lynromp is n romp wat pasgemaak is op die heupe en dan geleidelik verbreed ondertoe na die soom Dit gee die indruk van die vorm van n hoofletter A Die term word ook gebruik om rokke en jasse met n soortgelyke vorm te beskryf 1 n Vrou dra n A lyn romp Hierdie is gewoonlik pasgemaak op die boheup Geskiedenis wysigDie term is vir die eerste keer deur die Franse mode ontwerper Christian Dior gebruik as die etiket vir sy versameling van lente 1955 2 Die A lynversameling se kenmerkende item die gewildste silhoeet in Parys was n vingerbreedte gevlekte baadjie oor n rok met n baie vol geplooide romp 2 Verwysings wysig Women s Wear Daily Glossary 2 0 2 1 Ward Susan 2005 A Line dress In Steele Valerie red Encyclopedia of Clothing and Fashion Thomson Gale pp 35 36 ISBN 0 684 31394 4 nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal nbsp Ontsluit van https af wikipedia org w index php title A lyn kleding amp oldid 1770542