Kategorieë
Daagliks
Willekeurig
Kontak Ons
DMCA
Rss Feed
Ander
SiteMap
SiteMap TXT
Rss 0
Rss 1
Rss 2
Rss 3
Rss 4
Rss 5
Rss 6
Rss 7
Rss 8
Rss 9
Ping
Ping TXT
Vou Kieslys in
Wikipedia Afrikaans - Gratis ensiklopedie toeganklik vir almal. | Kategorie 8 | Bladsy 1000
Wikipedia
Lachenalia doleritica
Lachenalia doleritica is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die Roggeveld en Hantam Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom tussen Nieuwoudtville, Calvinia en Wi…
Lachenalia montana
Lachenalia montana is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Franschhoek tot by Hangklip en Hermanus voor. Die spesie …
Lachenalia wrightii
Lachenalia wrightii is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor van Elandsbaai tot die Kaapse Skierei…
Lachenalia framesii
Lachenalia framesii is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die vygieveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom in Namakwaland tussen Komaggas en Vanrh…
Polymastia villosa
Polymastia villosa is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae (gewone sponse). Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie wate…
Ixia bifolia
Ixia bifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Caledon en Shaw se pas voor. Die voorkomsg…
Ixia latifolia
Ixia latifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld langs die rant van di…
BMW B38
Die BMW B38 is 'n turboaangejaagde inlyndriesilinder-petrolenjin, wat die inlynviersilinder BMW N13 vervang het en is sedert 2013 in produksie. Dit maak deel uit van 'n modulêre BMW-enjinfamilie met i…
United Independent Movement
Die United Independent Movement (UIM) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat gestig is deur Neil de Beer, voormalige nasionale veiligheidsadviseur van Nelson Mandela en 'n voormalige uMkhonto we Si…
BMW B57
Die BMW B57 is 'n turbodiesel-inlynsessilinderenjin, vervaardig deur BMW sedert 2015. BMW B57-enjinOorsigVervaardiger BMWProduksietyd Julie 2015–tansKonfigurasie inlynsessilinderAfmetingsInhoudsmaat 3…
1000
Laaste