www.wikidata.af-za.nina.az
Die Rooi Kruis is n wereldwye hulpverleningsorganisasie waarvan die werking op sewe basisbeginsels gegrond is mensliewendheid neutraliteit onpartydigheid onafhanklikheid vrywilligheid eenheid en algemeenheid ook universaliteit genoem Hierdie beginsels vorm die grondslag vir alles wat die Rooi Kruis doen en word weerspieel in alle aksies van die vrywilligers van die Rooi Kruis Verspreiding van onderafdelings van die Rooi Kruis Lande met die Rooi Kruis Lande met die Rooi Halfmaan Lande met die Rooi Kristal Israel Magen David Adom saam met die Rooi Davidster Lande met die Rooi Leeu met Son vroeer in die IranDie Rooi Kruis is met ongeveer 97 miljoen vrywilligers in 186 lande die grootste humanitere organisasie ter wereld Die gedagte aan n beweging soos die Rooi Kruis het op 24 Junie 1859 tydens die rumoer van die Slag van Solferino ontstaan In hierdie slag het 400 000 soldate teenoor mekaar gestaan Italianers Sardiniers en Franse aan die een kant en Oostenrykers aan die ander kant Destyds was die Geneefse sakeman Henri Dunant op reis deur Italie en hy het n verbysterde getuie geword van die lyding van die gewondes aan weerskante Dunant het spontaan ingegryp Hy het die lydendes vertroos die gewondes verbind en ʼn laaste sluk water aan die sterwendes gegee Bowenal het hy helpers uit die dorp Solferino gehaal en aan hulle opdrag gegee om die gewonde vyand net soos hul eie gewondes te behandel Die ongekunstelde Lombardiese vroue het hierdie boodskap van menslikheid begryp en geantwoord Siamo tutti fratelli Ons is almal broers Nadat hy in Geneve teruggekeer het het Dunant Un souvenir de Solferino n Herinnering aan Solferino geskryf en dit aan alle Europese regerings gestuur Hierdie boek het die beskaafde wereld geskok en die mensdom tot nadenke aangespoor Die meeste regerings het die betekenis van hierdie boodskap gesnap en afgevaardigdes gestuur na n konferensie wat op 8 Augustus 1863 in Geneve Switserland plaasgevind het Die konferensie is deur 26 afgevaardigdes uit 16 lande bygewoon Reeds voor die sameroeping van die eerste Geneefse Konferensie het Dunant geesgenote gevind in vier Geneefse medeburgers die regsgeleerde dr Moynier genl Dufour en twee geneeshere drr Appia en Maunoir Hulle het die Komitee van Vyf gestig ʼn komitee vir hulp aan gewondes die voorloper van die Internasionale Rooi Kruiskomitee Inhoud 1 Organisasie 2 Embleme 3 Grondbeginsels 4 Voorbeelde 5 Die bond van Rooi Kruis Verenigings 6 Die Suid Afrikaanse Rooi Kruis Vereniging 7 Hulp aan Angoliese vlugtelinge 8 Vrywillige Hulpkorps 9 Eksterne skakels 10 BronnelysOrganisasie Wysig Parade van vrywilligers in Rome Die Internasionale Rooikruisbeweging bestaan uit drie afdelings Nasionale Rooi Kruis en Rooi Halfmaanverenigings slegs een per land Internasionale Komitee van die Rooi Kruis ICRC Internasionale Federasie van Rooi Kruis en Rooi Halfmaanverenigings IFRC Binne elke land kan een nasionale Rooi Kruis of Rooi Halfmaanvereniging gestig word Hierdie vereniging vervul humanitere take Embleme Wysig Embleem van die Internasionale Federasie van die Rooi Kruis en die Rooi Halfmaan Embleem van die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis Vlag van die Rooi Kruis Vlag van die Rooi Halfmaan Vlag van die Rooi Kristal Vlag van die Rooi Leeu met Son vroeer in Iran gebruik Vlag van die Rooi Davidster IsraelGrondbeginsels WysigDie Rooi Kruis put sy krag uit die gelykenis van die barmhartige Samaritaan Dit is liefde wat in die daad omgesit word oral waar die mensdom hulpeloos swak bedreig beseer en gevange of verontreg is Die Rooi Kruis se werk is gegrond op agting vir menswaardigheid en berus op vyf grondbeginsels dit moet neutraal en onpartydig in die diepste sin van die woord mensliewend wees en ook vrywillig en onafhanklik verrig word Waar een van hierdie grondbeginsels ontbreek kan daar nie meer sprake wees van Rooi Kruis werk in die ware sin van die woord nie Dit is besonder belangrik dat krygsgewondes of gevangenes wat die wapen neerle nie meer as vyande beskou word nie voorts dat by die behandeling van gewondes en gevangenes geen onderskeid gemaak word op grond van nasionaliteit godsdienstige oortuiging of ras nie Die grondbeginsels is in 1866 vir die eerste maal toegepas in die Pruisies Oostenrykse oorlog Voorbeelde WysigTydens die Eerste Wereldoorlog het die grootste adressentrale in die wereld in Geneve ontstaan met 7 miljoen kaarte waarop die naam rang en kamp van die krygsgevangenes aangedui was Slegs op hierdie manier was dit moontlik om hul naasbestaandes te verwittig van hul verblyf pakkies aan hulle te besorg en hulle later met die tuiskeer by te staan Gedurende die Eerste Wereldoorlog het honderde Rooi Kruis treine met swaar gewondes snags oor die grense gestoom om gevangenes uit te ruil Treine het ook uit die noorde na die suide gestoom om ondervoede kinders uit Duitsland na Switserland te vervoer en uit Switserland weer noordooswaarts met lewensmiddele vir die hongerlydendes in Wenen Die bond van Rooi Kruis Verenigings WysigStap vir stap is die aantal take van die Rooi Kruis wat aanvanklik net gemoeid was met die verbetering van die lot van gewondes en siekes in oorlog op land uitgebrei deur nuwe konvensies Ander soorte oorlogvoering en die beskerming van die burgerlike bevolking is in die verdrae opgeneem Gewondes en siekes moet versorg word skipbreukelinge gered krygsgevangenes en geinterneerdes mensliewend behandel en die burgerlike bevolking beskerm word n Mylpaal was die verbod op gas en bakteriologiese oorlogvoering Die Bond van Rooi Kruis Verenigings is op 5 Mei 1919 in Parys gestig deur afgevaardigdes van 26 nasionale Rooi Kruis Verenigings Die oprigting van hierdie wereldbond van Rooi Kruis Verenigings is te danke aan die versterking van die Rooi Kruis gedagte tydens die Eerste Wereldoorlog Die Suid Afrikaanse Rooi Kruis Vereniging WysigDie eerste Rooi Kruis Vereniging in Suid Afrika is in 1896 deur die Volksraad van die Zuid Afrikaansche Republiek ingestel en die volgende jaar het die organisasie in die destydse Oranje Vrystaat tot stand gekom Die S A Rooi Kruis Vereniging word deur die Internasionale Rooi Kruis Komitee erken as die Nasionale Rooi Kruis Vereniging wat in Suid Afrika en Nambie funksioneer Hy is lid van die Bond van Rooi Kruis Verenigings in Geneve Die hoofdoelstellings van die S A Rooi Kruis Vereniging is die aanmoediging en bevordering van beter gesondheid die voorkoming van siekte en die versagting van lyding Die Vereniging verlig nood in geval van landswye en ander ernstige rampe bevorder noodhulpvoorligting tuisverpleging en ambulanswerk en maak voorsiening vir gesondheidsonderwys onderrig en dienste Die Rooi Kruis Vereniging organiseer en lei n vrywillige hulpkorps op met ambulans en verpleeg afdelings van mans en vrouens en het n verpligting teenoor die Regering om 200 opgeleide mans en 200 opgeleide vrouens te lewer indien nodig ook word Junior Rooi Kruis skakels onder skoolkinders georganiseer Hulp aan Angoliese vlugtelinge WysigDie vlugtelingprobleem wat in 1975 in die noorde van Namibie ontstaan het na die onafhanklikwording van Angola het die Suid Afrikaanse Rooi Kruis Vereniging voor een van die grootste uitdaginge in sy geskiedenis te staan gebring Duisende vlugtelinge blank en swart het as gevolg van die burgeroorlog in Angola na Nambie gevlug waar die owerheid inderhaas noodkampe moes inrig om die mense te huisves Met die volle steun van die owerheid het die Rooi Kruis ingespring om die nood van hierdie mense te help verlig ʼn Groot insamelingsveldtog is in die land en Namibie van stapel gestuur waartoe alle bevolkingsgroepe mildelik bygedra het Danksy hierdie insameling en hulp van onder meer die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis kon hulp ter waarde van minstens R 500 000 aan die vlugtelinge verskaf word Vrywillige Hulpkorps WysigDie Vrywillige Hulpkorps is nog n vername onderafdeling van die Rooi Kruis Tesame met die ambulansafdeling wat uit mans bestaan vorm die Rooi Kruis Verplegingsdiens in Suid Afrika die Vrywillige Hulpkorps n Rooi Kruis verpleegster moet ten volle opgelei wees in Rooi Kruis metodes en beginsels Kragtens die Verdedigingswet het die S A Rooi Kruis n ooreenkoms met die Regering om opgeleide personeel in noodhulp en tuisverpleging in stand te hou wat in enige noodtoestand beskikbaar sal wees om die militere geneeskundige dienste aan te vul Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Rooi Kruis Internasionale Rooi Kruis en Rooi Halfmaanbeweging Geargiveer 12 Augustus 2007 op Wayback Machine en fr es Internasionale Rooi Kruis ICRC en fr es Internasionale Federasie van die Rooi Kruis en die Rooi Halfmaanvereniging IFRC en fr es Our world Your move Geargiveer 21 Februarie 2009 op Wayback Machine ICRC IFRC en Bronnelys WysigKENNIS 1980 ISBN 079810824X volume 2 bl 368 369 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rooi Kruis amp oldid 2446698