www.wikidata.af-za.nina.az
Robertus Wilhelmus Maria Rob van Soest gebore 1946 is n Nederlandse mariene bioloog Hy is as navorser verbonde aan die Naturalis Biodiversity Center en as dosent aan die Universiteit van Amsterdam Saam met die Australiese mariene bioloog John Hooper het Van Soest Systema Porifera A Guide to the Classification of Sponges geskryf n boek wat as die standaardwerk geld vir die klassifikasie van Porifera sponsdiere 1 2 3 4 Van Soest hou hom in sy daaglikse werk besig met die ontdek orden en biogeografie van sponsdiere Daarnaas is hy ook hoofredakteur van die World Porifera Database WPD Verwysings Wysig 2002 Pawlik Joseph 21 Maart 2003 Invertebrate Zoology Sorting Sponges Science 299 1846b doi 10 1126 science 1082916 Soaking up the limelight ISBN 0 306 47260 0 Eksterne skakels Wysig en Profiel van Rob van Soest by Naturalis en World Porifera Database Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rob van Soest amp oldid 2606220