www.wikidata.af-za.nina.az
Mercury Redstone 1 MR 1 was die eerste onbemande ruimtevlug van die Mercury program en die eerste poging om n Mercury kapsule met die Mercury Redstone vuurpyl te lanseer Die sending was beplan as n onbemande sub oribitale vlug en is gelanseer op 21 November 1960 vanaf Kaap Canaveral Florida Die lansering was n totale mislukking net nadat die ruimtetuig begin beweeg het het die Mercury Redstone vuurpyl homself afgeskakel en teruggesak op die lanseringsplatform Oombliklik hierna het die kapsule sy ontsnapvuurpyl gevuur en valskerms ontplooi Die faling het tot gevolg dat die sending as die vierduimvlug bekendstaan want dit is hoe hoog die vuurpyl gelig het 1 Die mislukte sending is opgevolg deur die Mercury Redstone 1A sending Die ontsnapvuurpyl word afgevuur Die vertaling van die res van hierdie artikel is steeds onvoltooid Voel vry om self die res aan te pak en verwyder dan hierdie kennisgewing wanneer die werk voltooi is Verwysings Wysig MR 1 The Four Inch Flight p 293 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mercury Redstone 1 amp oldid 2512758