www.wikidata.af-za.nina.az
Die Lawotsjkin La 5 is n Russiese vegvliegtuig wat ontwikkel is uit die Lawotsjkin LaGG 3 en tydens die Tweede Wereldoorlog diens gedoen het In 1941 is die LaGG 3 se V12 motor vervang met n tweery M 82 14 silinderstermotor en dit het gelei tot die La 5 Daar was ook ander verbeteringe aangebring wat gelei het tot beter vermoe en togafstand Lawotsjkin La 5Tipe VegvliegtuigVervaardiger LawotsjkinOntwerp deur Semyon LavochkinNooiensvlug Maart 1942Bekendstelling Julie 1942Status OnttrekHoofgebruiker Sowjet LugmagAantal gebou 9 920Weergawes Lawotsjkin La 7Die Lawotsjkin La 5FN was ook feitlik uit hout gebou tog was dit een van die beste Russiese vegvliegtuie van die Tweede Wereldoorlog Die Shvestov M 82 motor het oor n tweestadium superaanjaer beskik wat n maksimumsnelheid van 648 km h verseker het Die vliegtuig was beweeglik rats en kon beter presteer as alle ander Russiese vegvliegtuie asook die meeste Duitse vliegtuie Dit was toegerus met twee 20 mm kanonne Die La 5FN was vir nog n dekade in gebruik na die Tweede Wereldoorlog totdat hulle vervang was met straalvliegtuie Daar was verdere ontwikkeling met die La 5FN gedoen in 1943 die gewig is verminder die aerodinamika verbeter en dit het gelei tot die Lawotsjkin La 7 onderskepping vliegtuig waarvan 5 500 gebou was Tegniese besonderhede wysigBesonderhede van die Lawotsjkin La 5FN Item StatistiekAantal motore 1Tipe motor SkroefVervaardiger Shvetsov M 82A 14 silinder dubbelry stermotorKraglewering per motor 1 330 perdekragVlerkspan 9 8 mLengte 8 46 mHoogte 2 84 mVlerkoppervlakte 17 5 m2Maks opstygmassa 3 360 kgMaks snelheid 648 km hOperasionele hoogte 9 500 mTogafstand 765 kmKlimvermoe 5 000 m in 4 minute en 42 sekondesBewapening Twee 23 mm kanonne en bomme onder die vlerkeSien ook wysigLys van vegvliegtuieBron wysigCrosby Francis THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS amp BOMBERS 2015 ISBN 978 1 84476 917 9 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lawotsjkin La 5 amp oldid 2488131