www.wikidata.af-za.nina.az
n Spikulum mv spikula is n verharde orgaan in die vorm van n klein spiesie Dit kom veral by sponse soos die glassponse voor Etimologie Wysig nbsp n Romeinse spikulumDie Romeinse spiculum mv spicula was n soort spies Sponse Wysig nbsp n SpikulumSponse het afhangende van die spesie verskeie soorte spikula Hulle is gewoonlik van kiesel vervaardig Daar kan as volg onderskei word 1 Skeletspikula Hulle is gewoonlik eenvoudig lank en effens geboe Skeletspikula kan n onreelmatige mat vorm of in bundels voorkom wat fasciculi genoem word of verspreid in en op die keratose vesels voorkom waaruit die skelet hoofsaaklik opgebou is Verbindingspikula Hulle is nie n onderdeel van die skelet nie en het n ondersteunende rol in sommige genera soos Geodia en Pachymatisma Verdedigingspikula Hulle beskerm die spons Daar is twee soorte aan die buite en aan die binnekant van die dier Hulle kan by sommige soorte ontbreek Spikula wat die vliese versterk Hulle is taamlik eenvoudig in vorm en is dikwels baie klein maar talryk Sarkodespikula Hulle versterk die jellie agtige sarkode van die spons en is dikwels mikroskopies klein Gemmula spikula Hulle is ingebed in die gemmula van die spons Verwysings Wysig Edinburgh New Philosophical Journal Deel 6 A and C Black 1857 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spikulum amp oldid 1856465