www.wikidata.af-za.nina.az
Ixia vinacea is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom by Tulbagh voor Die plant het n voorkomsgebied van kleiner as 2 km2 waar die enkele populasie uit minder as 500 plante bestaan Die spesie het groot dele van sy habitat afgestaan landbou aktiwiteite en word tans bedreig deur onbeheerde veldbrande indringerplante en oorbeweiding Ixia vinaceaBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus IxiaSpesie I vinaceaBinomiale naamIxia vinaceaBronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ixia vinacea amp oldid 2605468